Baie baie mooi woorde. Jy sing pragtig. Voorspoed.🙏😉
@Adriaan.J.L3 ай бұрын
👏🏻👏🏻👏🏻👏🏻👏🏻
@hesterolivier82515 ай бұрын
Sys ongelooflik amazing. Syt beslis n sang loopbaan talent
@enricodipasquale6316 Жыл бұрын
Pragtig. Hou so aan. N pragtige dame met n fantastiese stem.
@GesienaMaria22 күн бұрын
Ongelooflik pragtig ❤
@chantelphillipson32372 жыл бұрын
Jy sing pragtig. J het voorwaar n God gegewe talent , jy gaan nog ver kom !
@harriethonderick60432 жыл бұрын
Love it, don't know the words but WOW!! ❤❤
@MichaelRolfes2 жыл бұрын
The language is Afrikaans.
@MichaelRolfes2 жыл бұрын
The name of the song is Dreams
@willieerasmus8247 Жыл бұрын
Awesome awesome
@shaneelliott30192 жыл бұрын
your amazing i just love your voice, i would love an autograph, im hooked on your singing... wtg.....
@judy-jenekoen49232 жыл бұрын
Pragtig, ek het nou net die CD by Echos's Record Bar bestel!
@lynette5992 жыл бұрын
Jy gaan dit nog ver bring....pragtig.
@chantelphillipson32372 жыл бұрын
Pragtig !! J het n talent hou vas aan jou gawe ! J gaan nog baie ver kom xxx
@anna-marimeiring6925 Жыл бұрын
Jy mag maat❤❤❤❤🎉🎉🎉🎉🎉
@10djpro2 жыл бұрын
So mooi! ek sien a gr8 future vir jou. Hou so aan. Pragtige vocals
@frank66012 жыл бұрын
I've been following you since you were 11, not in a creepy way ..lol. you sing like an angel I may not understand all the words but you ae still amazing young lady. Keep it up little one i wish there were more in English..
@jacopotgieter72222 жыл бұрын
Not in a creepy way 😂😂
@brendenstrydom38482 жыл бұрын
Jy sing mooier as baie van die volwasse dames!!! Mal oor jou stem en ek dink jy gan gatskoop in dis musiek bedryf 👈🏻👍🏻👍🏻🎉🎉🎉🎉