My fam can't get enough of this track my 5 year old granddaugter knws the track off hand
@carterpaul26883 жыл бұрын
I heard a team from East London, South Africa do this song in London, England in 2003. Blew my mind !!! God bless
@roelinevanrooyen39352 жыл бұрын
Lyrics : die Here is lief vir my / juig AL wat leef Die Here is lief vir my Hy sterf op golgotha. Die son straal skyn deur my venster. Die Here is lief vir my. Juig al wat leef, juig voor die die Heer. Dien God met blydskap, gee hom eer Kom nader voor Sy aan gesig, en prys Hom met n lof gedig. Die Here is God, erken dat Hy n eie Volk vir Hom berei n Volk om hom hom te Dien in vrees En skape van sy Wei te wees Want goedertieren is die Heer Sy goedheid eindig nimmer Meer Sy trou en waarheid hou hul krag tot in die laaste nageslag. Hallelujah, hallelujah, hallelujah, hallelujah.
@ceanization3 жыл бұрын
I'm telling you the best song for the year. Yoh Ek jeug Soos nooit van te vore met die song. God bless you..
@leroypetersen63633 жыл бұрын
Juig al wat leef. Juig voor die Heer....🙌
@aaliyahmuller8 ай бұрын
One of my all time favorite song ❤❤❤❤🙌🏼
@YamkelaNorine-fg4zz2 ай бұрын
My favourite song, I can't get enough of this song ❤
@andelinebiwa61744 жыл бұрын
For the Bible tells me so!!! Absolutely love this song!
@heathcliffheugh76798 ай бұрын
Hy kom deur op die laaste ......amen die here is lief vir my Heathcliff Conrad Heugh ❤
@NomondeBekkers3 ай бұрын
My favorite song 🎉❤;die song gee my hope.
@arnoldfabrice47834 жыл бұрын
God have to give you a gift only for your voice and your dévotion whit that you save her. I love your son
@marthaloubaki-mpondo55342 жыл бұрын
Die Here is lief vir my Hy sterf op Golgota Die sonstraal skyn deur my venster Die Here is lief vir my
@ceanization3 жыл бұрын
Ek Hou baie opeligte,dus my Eerste song, Amen!
@ginoobrien36592 жыл бұрын
Amen❤️jys lief vir my🙏🙌
@roxannejacobs42432 жыл бұрын
My juig noot.. Dankie Here
@CharlotteWindvogel-cw2jl3 ай бұрын
Amen 🙏🙏🙏🥰🙏🙌🙌❤😊
@princessgolebanye54593 жыл бұрын
mr Benedict Greef may we please have the lyrics of the song....
@jameskullutwe2 жыл бұрын
😇 God bless you all
@ayrtondaniels78393 жыл бұрын
Ek love die wens jy en jessie lottering kan nog afrikaanse koortjies sing
@Sarah-Lee.Hifitikeko2 жыл бұрын
❤!
@jewlinjonkers11812 жыл бұрын
Enige iemand met die lirieke van die verse? Ons kerk sal dit waardeer
@mrbmwg8 ай бұрын
Die Here is lief vir my Hy sterf op golgotha Die son straal skyn deur my venster. Die Here is lief vir my. Juig al wat leef, juig voor die die Heer. Dien God met blydskap, gee hom eer Kom nader voor Sy aan gesig, en prys Hom met n lof gedig. Die Here is God, erken dat Hy n eie Volk vir Hom berei n Volk om hom hom te Dien in vrees En skape van sy Wei te wees Want goedertieren is ie Heer Sy goedheid eindig nimmer Meer Sy trou en waarheid hou hul krag tot in die laaste nageslag Hallelujah, hallelujah, hallelujah, hallelujah.
@keepingthefaith13684 жыл бұрын
Hallelujah 💃
@larnovanwyk68644 жыл бұрын
amen
@luwintobias31143 жыл бұрын
♥️Amen
@derrinemile79194 жыл бұрын
Lyrics please somebody?
@roselinepaulsen20503 жыл бұрын
lyrics pls!!
@LouisePopwas-g5t18 күн бұрын
Die Lied ek huil elke keer as ekit sing dt doen nt iets ek kn hoe voel ma sodra ek die song op sit vgt ek van alles.die lied dra my deur alles,dae as ek so verlang na my ma dn jeug ek mt trane in my oe.
@charmainewalters99433 жыл бұрын
Haleleluja! Glory to God
@theresatheresa76667 ай бұрын
My daily bread
@NebroMoses-x9r8 ай бұрын
Wanneer iemand uit sy hart uit sing
@mrbmwg8 ай бұрын
Die Here is lief vir my Hy sterf op golgotha Die son straal skyn deur my venster. Die Here is lief vir my. Juig al wat leef, juig voor die die Heer. Dien God met blydskap, gee hom eer Kom nader voor Sy aan gesig, en prys Hom met n lof gedig. Die Here is God, erken dat Hy n eie Volk vir Hom berei n Volk om hom hom te Dien in vrees En skape van sy Wei te wees Want goedertieren is ie Heer Sy goedheid eindig nimmer Meer Sy trou en waarheid hou hul krag tot in die laaste nageslag Hallelujah, hallelujah, hallelujah, hallelujah.