Hello,Julle gesels was realisties .Hoop die volgende nog n enetjie sal net so lekker wees!
@ep62638 күн бұрын
die woord "nee" word te min gebruik. n paar ander ook......wanneer gaan ons ophou verdedig en die tafel draai.
@CodeNameV8 күн бұрын
Hulle wil eiendom vat, en die wet se duidelik NIL vergoeding. Dit sluit ook ALLE eiendom in, ook IP. Hierdie is Afrika, nie EUR of Amerika nie. Afrikaner se naiwiteit kos ons al jare baie ...maar dis werklik nou skrikwekkend. Die howe is ook beslis nie aan ons kant nie.
@CodeNameV8 күн бұрын
En wie gaan daai regskostes dra, ons is nie almal miljoener afrikaners nie....
@PremiumSAКүн бұрын
#OpBetrokkenheid 🍻
@psylentrage8 күн бұрын
Dis deels hoekom dit my skerm naam is, "kalm woede". Dankie julle. Ek kom altyd hier weg met 'n glimlag, al is dit oor ernsitge dinge
@AIRview28 күн бұрын
Yeay! Julle is terug!
@ludwigchristiankaempffer79328 күн бұрын
Alles goed en wel.... maar hierdie is salami taktieke en dis nie lank en daar is weer ń verandering in die wet ...of almal word geteister to hulle opgee of nie meer die fondse om vir regshulp te betaal nie
@KwazulujabulКүн бұрын
Ons is nou maar net in die proses. Totale grond onteiening le voor in die nabye toekoms. “Die padda in die blik begin nou die hitte ongemaklik vind”
@jacquesduplessis57737 күн бұрын
🍻🥂🍺dankie..tog..Ek soek.plekie..freee🙈🙉🙊🥃
@willemienjansen8748 күн бұрын
Wat my worry is. Cyryl het besluit geneem nadat hy met Swab n onderhoud gehad het. Hy speel in hande vd NUWE WÊRELD ORDE.
@Michael-hm8cs8 күн бұрын
Hy het ons uitverkoop aan hulle...dink nhi, bela en klimaatverandering wet...dit is alles deel van Klaus se plan
@trudiekoelman83568 күн бұрын
Vir wie verdedig jy?
@frederikbrits95598 күн бұрын
Gaan kyk bietjie wie is Pres Trump se aangewese nuwe ambasadeur vir die Droewige land [RSA]