ELUL / Die ware betekenis van 'TESHUVAH' - Past. Frik Weideman | Menorah Tabernakel

  Рет қаралды 6,406

Menorah Tabernakel

Menorah Tabernakel

Күн бұрын

Пікірлер: 33
@marinapohl1076
@marinapohl1076 Ай бұрын
Baie dankie Pastoor Frik, ek dank Vader Yahweh ons Elohim vir mense soos jy en Amelia wat jul lewe gee om ander mense te help gereed maak vir Meester Yashua se koms ! Ek bid elke dag dat dit gou sal wees !!! Onse Vader wat in die hemel is, laat U Koninkryk kom asb !!!! 🙏🏻🙏🏻🙏🏻🙌🙌🙌🙌 Dankie vir al jul wonderlike boodskappe van waarheid, dit is wat ons MOET hoor !! 🙏🏻🙏🏻🙏🏻🙏🏻🙌🙌🙌🕊️🕊️ Baie seën en liefde vir julle !!
@susansteyn4669
@susansteyn4669 Жыл бұрын
Hallelujah Abba Vader dankie ek neem U ten volle aan en luister
@jeandavids9157
@jeandavids9157 Жыл бұрын
HalleluYAH! Alle Eer en Lof aan Abba Vader vir hierdie Woord van teshuvah om te vergewe, en reg te maak met Abba en my naaste as vredemaker in my verbondsverhouding met Abba Vader in die Naam van Yahshua! Shabbat shalom aan elkeen!!
@edwarddippenaar1615
@edwarddippenaar1615 Жыл бұрын
My Gees Roep uit Hallelujah Shalom 🙌 Geseënde dag vir almal in Jesus Liefde 🙏
@inalegrange240
@inalegrange240 Жыл бұрын
Wonderlike boodskap dankie pastoor Frik
@lindavandermerwe410
@lindavandermerwe410 Жыл бұрын
HALLELUJAH HALLELUJAH. Baie baie dankie Pastoor Frik vir kragtige en treffende Boodskap. Baie vir my beteken. SHALOM 🙌🙌🙌🙌🙌
@sybelmoses5197
@sybelmoses5197 Жыл бұрын
Ek het onmiddelik na die boodskap van vandag om vergifnis gevra vir diegene wat in my teenwoordigheid was, ek voel nou verlig en vry...dit is die regte ding om te doen...om te vergewe//teshuvah... SHALOM
@michelecrouse5284
@michelecrouse5284 Жыл бұрын
ek is so dankbaar ek het Menora gekry. ek spandeer erinstig tyd in die woord ek is dors vir die woord. in n Baie donker tyd in my lewe.......iets wat met my siel praat. Dankie aand julle.
@isabelcronje1351
@isabelcronje1351 Жыл бұрын
Dankie Pastoor Frik blessings ❤
@elizebrown7786
@elizebrown7786 Жыл бұрын
N GESEENDE boodskap.Amen.🙏🙏🙏
@mariannecronje4622
@mariannecronje4622 Жыл бұрын
Powerful teaching, dankie Frik.
@lizelledutoit5846
@lizelledutoit5846 Жыл бұрын
Wonderlike teaching!!!! Dankie oom Frik❤
@gerhardvisser3321
@gerhardvisser3321 Жыл бұрын
Pastoor dankie vir n next level boodskap
@sophiauys2634
@sophiauys2634 Жыл бұрын
SHABBAT SHALOM 🙏 AMEN
@valeriepretoriusmtn6910
@valeriepretoriusmtn6910 Жыл бұрын
Hallelujah. Prys die Here.
@lidaengelbrecht8611
@lidaengelbrecht8611 Жыл бұрын
Dankie Here Dat ek Kan vergewe en vry Kan kom.
@jacosmal1102
@jacosmal1102 Жыл бұрын
Shabbat Shalom.
@roelfmartins1977
@roelfmartins1977 Жыл бұрын
Shalom!!
@jacosmal1102
@jacosmal1102 Жыл бұрын
Halleluja.Leef deur die Woord.
@PieterEngelbrecht-op9no
@PieterEngelbrecht-op9no Жыл бұрын
Shabbat Shalom vanuit Koffiefontein.
@jacosmal1102
@jacosmal1102 Жыл бұрын
Shalom.
@anitaagenbag4375
@anitaagenbag4375 Жыл бұрын
Absoluut, vandag tydens Shabbat het ek WEEREENS Ps 27 gelees, wat tradisioneel tydens Elul gedoen word, en Vers 5 het my aangegryp... 📜Want Hy steek my weg in sy hut in die dag van onheil; Hy verberg my in die skuilplek van sy tent; Hy verhef my op 'n ROTS. PSALMS 27:5 ...en hier begin my Bybelstudie rondom daardie Woordjie... 🕎In Hebreeus is daar 5 verskillende woorde😮as jy die betekenis daarvan in Hebreeus naslaan en jy lees elke Vers met daardie Betekenis ingedagte...❣️is Yeshua Verteenwooedig in elkeen van hulle💃en toe moet ek WEEREENS Teshuvah. My hart was so gebreek met 📜Job 28 en ek sien hoe waar dit is van vandag SE herders/evangeliste en SY LOVING-COMMITMENT tot op die einde🙇🙋 Dankie Vir jou getroue weergawe van Die Waarheid HalleluYah en Shalom 🙌🕊️
@barrynel
@barrynel Жыл бұрын
Dankie oom
@jacosmal1102
@jacosmal1102 Жыл бұрын
Sewevoudig.
@jacosmal1102
@jacosmal1102 Жыл бұрын
Baie waar.
@12ben21y
@12ben21y Жыл бұрын
Ja Jesus is die Woord
@jacosmal1102
@jacosmal1102 Жыл бұрын
Eina.Baie waar.
@rikagiani4700
@rikagiani4700 Жыл бұрын
Shabby shalom Alberton
@rikagiani4700
@rikagiani4700 Жыл бұрын
Shabbat Salom
@jacosmal1102
@jacosmal1102 Жыл бұрын
Return to God.
@PebbleBeachLife
@PebbleBeachLife Жыл бұрын
Verseker moet ons vergewe en transformeer. Maar in sommige gevalle maak die Here jou vry van n narsis. Paulus waarsku dat ons niks met hulle te doen moet he nie. Vergifnis beteken nie altyd rekonsiliasie nie. Vra altyd vir onderskeiding. 'n Narsis kan nie verander nie.
@janvermeulenvermeulen5364
@janvermeulenvermeulen5364 Жыл бұрын
En Hy sê Vir hulle: Die Shabbat is gemaak vir die mens, nie die mens vir die Shabbat nie. Daarom is die Seun van die mens YAHSHUA ook van die Shabbat. Markus 2 vers 27/28
@maggiecornelissen7280
@maggiecornelissen7280 Жыл бұрын
Springbok
YAH'shua geopenbaar in SUKKOT - Past. Frik Weideman | Menorah Tabernakel
1:18:02
ELUL / Die krag van ooreenkoms - Past. Frik Weideman | Menorah Tabernakel
47:58
버블티로 부자 구별하는법4
00:11
진영민yeongmin
Рет қаралды 27 МЛН
НАШЛА ДЕНЬГИ🙀@VERONIKAborsch
00:38
МишАня
Рет қаралды 3,1 МЛН
LADUNNI: Islam's MOST DANGEROUS SECRET!
10:23
Religious Story TV
Рет қаралды 11 М.
Israel Prepare to Attack Iran: What Comes Next? | Alastair Crooke Interview
1:12:16
Antoinette Pienaar op Theefontein video 1
5:21
Bruis - Afrikaanse tydskrif
Рет қаралды 3,6 М.
THE LOST TRIBES OF ISRAEL FINALLY FOUND? Shocking truth revealed
15:51
Inspirational Heart-Touching message
Рет қаралды 61
Kom UIT! - Past. Frik Weideman | Menorah Tabernakel
51:10
Menorah Tabernakel
Рет қаралды 8 М.