Geheim geopenbaar: Hoe om DEMONE te oorwin - Frik Weideman | Menorah Tabernakel

  Рет қаралды 5,472

Menorah Tabernakel

Menorah Tabernakel

Күн бұрын

Пікірлер: 80
@lynettepretorius4571
@lynettepretorius4571 26 күн бұрын
Waarheid baie dankie frik dankie vir die woord want ons op die regte pad hou en ruglyne in u woord dankie dat u met ons wandel dankie seen en vrede Sabbat Shalom 🕎🤲🏼🙌🏼
@elmarybrits6465
@elmarybrits6465 Ай бұрын
Baie dankie Frik vir hierdie so much needed boodskap. Dit gee my soveel krag vir dit wat voorlê. Dit het my oë oopgemaak wie ek is in Meester Yeshua en WIE HY is!! ❤❤❤
@jacosmal1102
@jacosmal1102 Ай бұрын
Aanbiddingswaardig. Watter mooi erkening aan ons Abba Vader.
@christinepieterse8072
@christinepieterse8072 Ай бұрын
Frik baie dankie vir die baie duidelike en uiters noodsaaklike riglyne van waarheid uit die Woord om ons toe te rus om die vyand te oorwin 🎉❤🎉 Jy het ongelukkig nie die laaste gees se karaktertrekke vir ons gegee nie Die Jebusiete ?
@gerdadeysel8143
@gerdadeysel8143 Ай бұрын
Amen Amen danki baie Shalom Blessings
@salomierathbone2925
@salomierathbone2925 Ай бұрын
Baie dankie vir hierdie Boodskap dit is n eye opener. Geseend is julle in Jesus Christus. Groete!
@GerdaCalitz
@GerdaCalitz Ай бұрын
Dankie vir hierdie boodskap Frik. Ek sien jy het die onderstaande punt net liggies aangeraak. Ek het self 'n indiepte studie gaan doen oor die feit dat SDA glo dat Jesus Michael die aartsengel is. Volgens die Woord van YHVH is dit NIE so nie. Ek is só dankbaar dat Hy my oë geopen het en my uit daardie geloof kom haal het. Mag Hy ons elkeen se geestes oë kom open vir Sy waarheid, en gee dat ons elkeen gereed sal wees vir Sy koms. Shabbat Shalom.
@JohannesLinks-hh4dy
@JohannesLinks-hh4dy Ай бұрын
Jesus 🙌🏽 hier is my lewe my siel maak my n nuwe mens Christus God die Vader
@terranceotto7556
@terranceotto7556 Ай бұрын
Thank you for always ending off with the Aaronic Blessing !! Bless you in YAHSHUA' s Holy name !!
@HennieVanNiekerk-t6k
@HennieVanNiekerk-t6k Ай бұрын
Shabbat Shalom, vanuit Port Shepstone
@christienebotha6363
@christienebotha6363 Ай бұрын
Thank you Pastor Frik for a "Powerful and Empowering word", the key to unlocking the blessings of Elohim 🙏🙌😉. God bless you and your family for 'feeding the hungry' 👏❤️🙏
@jacosmal1102
@jacosmal1102 Ай бұрын
Wat n wonderlike gevoel, hoe Abba Vader ons sal lei.
@jacosmal1102
@jacosmal1102 Ай бұрын
Halleluja.Ons laaste rondte en laaste kans.
@hansvanderlinde4020
@hansvanderlinde4020 Ай бұрын
Hey Frik!! 👂🏼👂🏼👂🏼 Hallelujah!!!
@estelledean6563
@estelledean6563 Ай бұрын
Stem!!!!! Dankie Pastoor 🔥🔥🔥🔥🔥
@jkruger8326
@jkruger8326 Ай бұрын
Staan vas Frik! Die wat nie die kennis het, wil jou kritiseer. Ek glo Hy is só trots op jou!!!
@lindaoosthuizen-ti6ve
@lindaoosthuizen-ti6ve Ай бұрын
Shabbat Shalom - Kosibaai❤
@monicapretorius2817
@monicapretorius2817 Ай бұрын
HALLELU’YAH 🙌🏻🙌🏻
@carelgeldenhuys6214
@carelgeldenhuys6214 Ай бұрын
Dankie vir woord van waarheid
@elsabieackerman6708
@elsabieackerman6708 Ай бұрын
Baie dankie pastoor. Shalom
@francoistheron1913
@francoistheron1913 19 күн бұрын
Lof en eer aan YAHUAH❤
@magdadubruyn4755
@magdadubruyn4755 25 күн бұрын
Kosbare lering. Baie baie dankie.
@jacosmal1102
@jacosmal1102 Ай бұрын
Shabbat Shalom.
@PetronellaBarnard
@PetronellaBarnard Ай бұрын
Prys JAHSHUA tot in ewigheid
@MagdalenaBeukes
@MagdalenaBeukes Ай бұрын
PRYS VADER SE HEILIGE NAAM.
@philuppusalbertusswanepoel3807
@philuppusalbertusswanepoel3807 Ай бұрын
Goeiemôre Frik shabbat Shalom
@christellejooste5799
@christellejooste5799 Ай бұрын
Shabbat Shalom
@paulfouche2282
@paulfouche2282 Ай бұрын
Ons bid vir jou en Amelia.
@ChristineHarding-m7h
@ChristineHarding-m7h Ай бұрын
HalleluYah Prys Sy Heilige Naam
@gertjienel1553
@gertjienel1553 Ай бұрын
HALLELUJAH
@MagdalenaBeukes
@MagdalenaBeukes Ай бұрын
GOEIE BOODSKAP DANKIE, FRIK
@jacosmal1102
@jacosmal1102 Ай бұрын
Halleluja.God in vlees.
@JuanitaWyngaard-ug3dg
@JuanitaWyngaard-ug3dg Ай бұрын
Shabbat Shalom.Tree ASB vir my man James Robertson hy is opsoek na werk vir Management Consultant in ERP asb.
@marleneheydenrych4205
@marleneheydenrych4205 Ай бұрын
JOU JY LEER MY BAIE DANKIE hallelu YAH
@mariannasmit726
@mariannasmit726 Ай бұрын
Amen
@jennygates9266
@jennygates9266 Ай бұрын
Môre almal, dit reën heerlik en saggies in Middelburg Mpu
@ernadehaan3350
@ernadehaan3350 Ай бұрын
Puik, dankie Frik
@gerdadeysel8143
@gerdadeysel8143 Ай бұрын
Sjo " Amen Amen
@ChrisDeBeer-ct3mo
@ChrisDeBeer-ct3mo Ай бұрын
Dankie Amen
@HennieVanNiekerk-t6k
@HennieVanNiekerk-t6k Ай бұрын
Openbaring 14:12 Hier kom die lydsaamheid van die heiliges te pas; hier is hulle wat die gebooie van God en die geloof in Jesus bewaar.
@sandrapotgieter7488
@sandrapotgieter7488 Ай бұрын
Halleluyah !!
@jacosmal1102
@jacosmal1102 Ай бұрын
Halleluja.
@jacosmal1102
@jacosmal1102 Ай бұрын
Welkom in ons huis.
@HennieVanNiekerk-t6k
@HennieVanNiekerk-t6k Ай бұрын
Openbaring 22:17 En die Gees en die bruid sê; Kom ! En laat hom wat dors het, kom; en laat hom wat wil, die water van die lewe neem, verniet.
@HennieVanNiekerk-t6k
@HennieVanNiekerk-t6k Ай бұрын
Hunker op twee gedagtes
@HennieVanNiekerk-t6k
@HennieVanNiekerk-t6k Ай бұрын
Openbaring 12:17 En die draak was vertoornd op die vrou, en hy het weggegaan om oorlog te voer teen haar en ander nakomelinge wat die gebooie van God bewaar en die getuienis van Jesus Christus hou.
@HennieVanNiekerk-t6k
@HennieVanNiekerk-t6k Ай бұрын
Openbaring 12:11 En hulle het hom "oorwin" deur "die bloed" van die "Lam" en deur die " woord van hulle getuienis", en hulle het tot die dood toe hulle lewe nie liefgehad nie.
@HennieVanNiekerk-t6k
@HennieVanNiekerk-t6k Ай бұрын
Die AI gemeente is lief vir net liefde
@marietanagel8141
@marietanagel8141 Ай бұрын
Muskiete😂 HALLELU-YAH
@HennieVanNiekerk-t6k
@HennieVanNiekerk-t6k Ай бұрын
Matthéüs 10:34 Moenie dink dat Ek gekom het om vrede op die asrde te bring nie. Ek het nie gekom om vrede te bring nie, maar die swaard.
@WillniqueSwartz
@WillniqueSwartz Ай бұрын
😊
@jacosmal1102
@jacosmal1102 Ай бұрын
Eina.
@HennieVanNiekerk-t6k
@HennieVanNiekerk-t6k Ай бұрын
Matthéüs 22:14 Want baie is geroep, maar min uitverkies.
@pietermaritz148
@pietermaritz148 Ай бұрын
Ai hoekom baklei gelowiges in wie se Naam hulle bid as die Seun die Vader in vlees is dan is albei Name die van een en dieselfde God.
@HennieVanNiekerk-t6k
@HennieVanNiekerk-t6k Ай бұрын
Exodus 15:3 Die HERE is 'n krygsman; HERE is sy naam.
@jacosmal1102
@jacosmal1102 Ай бұрын
Kan nie glo dat mense dit nie kan verstaan nie.
@phlipcornelissen4932
@phlipcornelissen4932 Ай бұрын
Frik, het ek dit mis of het jy die Jebusiete aan die einde oorgeslaan? Watter gees stel hulle voor?
@jacosmal1102
@jacosmal1102 Ай бұрын
Openbaring 19:14.
@jacosmal1102
@jacosmal1102 Ай бұрын
Deut.9:3.
@jacosmal1102
@jacosmal1102 Ай бұрын
Matt11:12.
@jacosmal1102
@jacosmal1102 Ай бұрын
Exodus 23.
@jeancampbell1471
@jeancampbell1471 Ай бұрын
Yahshua het op die 7de dag opgestaan, nie die 8ste dag nie.
@HennieVanNiekerk-t6k
@HennieVanNiekerk-t6k Ай бұрын
Vyand vestig 'n sterk vesting in jou verstand
@marietanagel8141
@marietanagel8141 Ай бұрын
HalleluYAH ook ni daai💉 gagga gvat ni was n groot geveg ,maar het vas gestaan -----HEILIG HEILIG HEILIG IS YAHWEH ELOHIM DIE ALMAGTIGE, wat was en wat is en wat kom!------openb 4:8
@jacosmal1102
@jacosmal1102 Ай бұрын
Kan nie glo ek was voorheen so dom nie, maar vat nou tyd om my Bybel voluit te lees.
@corneelssnyman4330
@corneelssnyman4330 Ай бұрын
Ek wil net seker maak... is YHWH wat ek uitspreek as YahWeh nou eintlik "Yote Wafeh" of so iets??
@HennieVanNiekerk-t6k
@HennieVanNiekerk-t6k Ай бұрын
Daar is mense wat AI hulle Alfa en Omega maak, hulle vra vir google is daar so skrif in die Bybel, google bid tot vir hulle as hulle te lui is om te bid.
@HennieVanNiekerk-t6k
@HennieVanNiekerk-t6k Ай бұрын
Krygsmanne
@jacosmal1102
@jacosmal1102 Ай бұрын
Daniel 7.
@jacosmal1102
@jacosmal1102 Ай бұрын
Baie van ons wil dit nie gebruik nie.Outoriteit vat nie.
@marietanagel8141
@marietanagel8141 Ай бұрын
Eks mal oor di boek openbaring
@HennieVanNiekerk-t6k
@HennieVanNiekerk-t6k Ай бұрын
Dubbel hartiges
@jacosmal1102
@jacosmal1102 Ай бұрын
Uit die put van hel.
@terranceotto7556
@terranceotto7556 Ай бұрын
100% Frik !! Revelation 12:5 [5] And she gave birth to a Son, a male Child, who is destined to rule (shepherd) all the nations with a rod of iron; and her Child was caught up to YAHAWAH and to His throne.
@jacosmal1102
@jacosmal1102 Ай бұрын
Halleluja.
@jacosmal1102
@jacosmal1102 Ай бұрын
Halleluja.
@jacosmal1102
@jacosmal1102 Ай бұрын
Halleluja.
СИНИЙ ИНЕЙ УЖЕ ВЫШЕЛ!❄️
01:01
DO$HIK
Рет қаралды 3,3 МЛН
My scorpion was taken away from me 😢
00:55
TyphoonFast 5
Рет қаралды 2,7 МЛН
Мен атып көрмегенмін ! | Qalam | 5 серия
25:41
The Power of Mashiach Ben Yosef and the Upcoming Inauguration
1:34:27
Torah Thinking
Рет қаралды 21 М.
Finale Tydslyn - Frik Weideman | Menorah Tabernakel
57:25
Menorah Tabernakel
Рет қаралды 4,5 М.
Jaarafsluiting saam met Piet Smit
1:14:17
Woord Sonder Grense Mannebediening
Рет қаралды 8 М.
7 Vlakke van die Geesmens  // Deel 1 - Amelia Weideman | Menorah Tabernakel
23:51
Demone - bose en onrein geeste (Deel 2)
56:26
Raymond Lombard Ministries
Рет қаралды 25 М.
Die Woord: Wat Mense Nie Weet Nie - Frik Weideman | Menorah Tabernakel
1:10:09
5. Shekinah heerlikheid van God in profesie!
29:03
Raymond Lombard Ministries
Рет қаралды 4,2 М.
Die baas se Baas | Vita Dei 621
24:52
Riekert Botha
Рет қаралды 6 М.
СИНИЙ ИНЕЙ УЖЕ ВЫШЕЛ!❄️
01:01
DO$HIK
Рет қаралды 3,3 МЛН