Ernstige WAARSKUWING teen Afvalligheid - Frik Weideman | Menorah Tabernakel.

  Рет қаралды 5,802

Menorah Tabernakel

Menorah Tabernakel

Күн бұрын

Пікірлер: 62
@jenettavanderspuy1505
@jenettavanderspuy1505 8 ай бұрын
Shabbat Shalom vanuit Oudtshoorn! Abba Vader, ons ore is oop om hierdie waarskuwing ter harte te neem! Dankie vir ń nuwe porsie waarmee U Ruach ons wil kom volmaak! Seën vir elkeen wat in verwagting op U wag. Vir goddelike/geestelike inspraak van ons Prediker U Naam ter Eer!
@martiebotes8753
@martiebotes8753 8 ай бұрын
Baie dankie Pastoor Frik. Seèn vir U. Die Boodskap van YaHWeH ons ELOHIM deur U het my hart diep geraak. HalleluYAH.
@janinearries3218
@janinearries3218 8 ай бұрын
Baie baie dankie Pastoor die boodskap het my in trane want Ruach het vandag gepraat eks so dankbaar dat ek genade elke dag ontvang om my liefde aan Elohim hoog te ag die week sal vir my n nuwe seisoen wees as gevolg van die krag in die spesifieke woord
@karienmarais2230
@karienmarais2230 6 ай бұрын
Dankie Frik dat jy die WAARHEID vir ons volk bring .Daar is GEEN Ander wat die Woord so duidelik en passievol vir ons bring SHALOM Broer.
@pamelablankenberg3755
@pamelablankenberg3755 8 ай бұрын
Dankie Pastoor vir die Powerful Word ek is weereens gestig geteach deur die Woord, al die eer kom Elohim toe, geseënde Shabbat vir u en u familie
@philuppusalbertusswanepoel3807
@philuppusalbertusswanepoel3807 2 ай бұрын
Hallelu'yah baie dankie Frik vir die woord
@amandabredenkamp6053
@amandabredenkamp6053 8 ай бұрын
Shalom, dankie vir die waarheid.
@lynettepretorius4571
@lynettepretorius4571 6 ай бұрын
Dankie frik Salom 🙌🏼🙌🏼 Alle seen op julle LEWENS ook AMEN 🕎🙌🏼
@RitaNel-q2i
@RitaNel-q2i 8 ай бұрын
Dankie pastoor die woord was andwoord op gebed. Prys Sy GROOT WONDERLIKE NAAM. Amen
@dirk140
@dirk140 8 ай бұрын
Dankie Frik en Amelia vir ñ WAAR Woord! Shabbath Shalom!
@lindavandermerwe410
@lindavandermerwe410 8 ай бұрын
HALLELUJAH HALLELUJAH 🙌🙌🙌 Goeie naand Pastoor Frik. Luister nou hier uit Thabazimbi.
@johannajacobs2552
@johannajacobs2552 8 ай бұрын
Dankie vir die waarheid Pastoor
@sybelmoses5197
@sybelmoses5197 8 ай бұрын
WONDERLIKE BOODSKAP PASTOOR FRIK, BAIE OPBOUENDE SKRIFTE, MY SIEL VOEL VERJEUG, BAIE DANKIE MEESTER YAH-SHUA...SHALOM
@emmerncialailvaux4309
@emmerncialailvaux4309 8 ай бұрын
Wat 'n wonderlike boodskap, só dankbaar👏🙌
@corrienortje2016
@corrienortje2016 8 ай бұрын
Hallelu'yah Shabbat Shalom
@adrivanzijl4028
@adrivanzijl4028 8 ай бұрын
Dankie vir die wonderlike boodskap. Wees geseend.
@HennieVanNiekerk-t6k
@HennieVanNiekerk-t6k 8 ай бұрын
YAHWEH Dankbaarheid Wandel in geloof Vertrou in God se leiding
@sandrapotgieter7488
@sandrapotgieter7488 8 ай бұрын
Halleluyah !! Dankie vir die woord wat jy gebring het...
@HennieVanNiekerk-t6k
@HennieVanNiekerk-t6k 8 ай бұрын
Elke belofte in Sy Woord is mein, elke hoofstuk, elke versie, elke lyn, elke seën in Sy liefde rein.
@melekmatan1408
@melekmatan1408 19 күн бұрын
Thank you for YAHUSHUAH's TRUTH. All esteem to ABA YAHUAH, HalleluYAH!!
@HennieVanNiekerk-t6k
@HennieVanNiekerk-t6k 8 ай бұрын
Hallelujah
@jacosmal1102
@jacosmal1102 8 ай бұрын
So bly, vir julle waarheid, maar lekkerste is as legkaart van waarheid in mekaar pas.Halleluja
@pamelajoubert
@pamelajoubert 8 ай бұрын
Geseende Shabbat vir almal wat nou luister.
@jacosmal1102
@jacosmal1102 8 ай бұрын
Halleluja.
@johnmcdermott4555
@johnmcdermott4555 8 ай бұрын
Amen dit was vir my n boodsksp.
@HennieVanNiekerk-t6k
@HennieVanNiekerk-t6k 8 ай бұрын
YAHWEH, seën Sy Woord, hallelujah.
@HennieVanNiekerk-t6k
@HennieVanNiekerk-t6k 8 ай бұрын
Psalm 119 89 Vir ewig, o HERE, staan U woord vas in die hemele.
@jkruger8326
@jkruger8326 8 ай бұрын
So 'n voorreg om deel te wees van Menorah Tabernakel ...
@christellejooste5799
@christellejooste5799 8 ай бұрын
Dankie vir die geopenbare Woord
@HennieVanNiekerk-t6k
@HennieVanNiekerk-t6k 8 ай бұрын
Kolossence 1:15 Hy is die Beeld van die onsienlike God, die Eersgeborene van die hele skepping.
@jacosmal1102
@jacosmal1102 8 ай бұрын
Shalom.
@hansvanderlinde4020
@hansvanderlinde4020 8 ай бұрын
Dankie Frik
@HennieVanNiekerk-t6k
@HennieVanNiekerk-t6k 8 ай бұрын
Psalm 119:36 Neig my hart tot U getuienisse en nie tot winsbejag nie.
@jacosmal1102
@jacosmal1102 8 ай бұрын
Halleluja.Die Woord.
@HennieVanNiekerk-t6k
@HennieVanNiekerk-t6k 8 ай бұрын
Psalm 119:80 Laat my hart opreg wees in U insettinge, sodat ek nie beskaamd hoef te staan nie.
@HennieVanNiekerk-t6k
@HennieVanNiekerk-t6k 8 ай бұрын
Die woord val in goeie en vrugbare grond.
@HennieVanNiekerk-t6k
@HennieVanNiekerk-t6k 8 ай бұрын
Psalm 119:92 As U wet nie my verlustiging was nie, dan het ek omgekom in my ellende.
@HennieVanNiekerk-t6k
@HennieVanNiekerk-t6k 8 ай бұрын
1 Timótheüs 4:13 Totdat Ek kom, moet jy aanhou met voorlesing, vermaning en lering.
@HennieVanNiekerk-t6k
@HennieVanNiekerk-t6k 8 ай бұрын
Psalm 119:81 My siel smag na U heil ; op U woord wag ek.
@jacosmal1102
@jacosmal1102 8 ай бұрын
Shabbat is Heilig.Dag van Elohim.
@dianabates2149
@dianabates2149 8 ай бұрын
Groete van Spanje.
@HennieVanNiekerk-t6k
@HennieVanNiekerk-t6k 8 ай бұрын
Hebreërs 10:37 Want nog 'n klein tydjie, en Hy wat kom, sal kom en nie versuim nie.
@HennieVanNiekerk-t6k
@HennieVanNiekerk-t6k 8 ай бұрын
Lukas 17:21 En hulle sal nie sê: Kyk hier ! of: Kyk daar nie; want die koninkryk van God is binne-in julle.
@HennieVanNiekerk-t6k
@HennieVanNiekerk-t6k 8 ай бұрын
Johannes 1 :14 En die Woord het vlees geword en het onder ons gewoon - en ons het Sy heerlikheid aanskou.
@HennieVanNiekerk-t6k
@HennieVanNiekerk-t6k 8 ай бұрын
2 Timótheüs 3:12 En almal wat ook godvrugtig wil lewe in Christus Jesus, sal vervolg word.
@jacosmal1102
@jacosmal1102 8 ай бұрын
More se pastoor.
@jacosmal1102
@jacosmal1102 8 ай бұрын
Hand.20:25.
@HennieVanNiekerk-t6k
@HennieVanNiekerk-t6k 8 ай бұрын
Psalm 119:148 My oë is die nagwake voor om U woord te oordink.
@HennieVanNiekerk-t6k
@HennieVanNiekerk-t6k 8 ай бұрын
God is lig. Hy wat in die lig nie wandel nie, het geen gemeenskap met Hom nie.
@HennieVanNiekerk-t6k
@HennieVanNiekerk-t6k 8 ай бұрын
1 Petrus 1:25 maar die woord van die HERE bly tot in ewigheid. En dit is die woord wat aan julle verkondig is.
@jacosmal1102
@jacosmal1102 8 ай бұрын
Johan17:5.
@HennieVanNiekerk-t6k
@HennieVanNiekerk-t6k 8 ай бұрын
Johannes 1:2 Hy was in die begin by God.
@HennieVanNiekerk-t6k
@HennieVanNiekerk-t6k 8 ай бұрын
Johannes 1:1 In die begin was die Woord, en die Woord was by God, en die Woord was God.
@HennieVanNiekerk-t6k
@HennieVanNiekerk-t6k 8 ай бұрын
2 Timótheüs 4:5 Maar wees jy nugter ; ly verdrukking; doen die werk van 'n evangelis; vervul jou bediening.
@jacosmal1102
@jacosmal1102 8 ай бұрын
Hebreers 4:6
@daleneweideman816
@daleneweideman816 8 ай бұрын
As die Dowes tog net ook die boodskap kan kry.
@jacosmal1102
@jacosmal1102 8 ай бұрын
Hebreers 2:1
@HennieVanNiekerk-t6k
@HennieVanNiekerk-t6k 8 ай бұрын
Gees gedrewe
@jacosmal1102
@jacosmal1102 8 ай бұрын
Halleluja.
Die Woord: Wat Mense Nie Weet Nie - Frik Weideman | Menorah Tabernakel
1:10:09
黑天使被操控了#short #angel #clown
00:40
Super Beauty team
Рет қаралды 61 МЛН
When you have a very capricious child 😂😘👍
00:16
Like Asiya
Рет қаралды 18 МЛН
Каха и дочка
00:28
К-Media
Рет қаралды 3,4 МЛН
Die heerlikheid van ons verlossing in Christus! (Efe 1:3-14)
42:29
Raymond Lombard Ministries
Рет қаралды 12 М.
Is jy ñ volger van Meester YAH'shua - Frik Weideman | Menorah Tabernakel
8:53
14/1/25 Tema: Ons seen ons Onderwysers en leerders.. Deut 28
10:05
Eindtye Boodskap - Hoe Berei Ek My Voor Vir Die Wederkoms
1:12:44
Volle Evangelie Kerk - Krugersdorp-Wes
Рет қаралды 31 М.
Jy is nie ver van die koninkryk van God nie!!
44:40
Raymond Lombard Ministries
Рет қаралды 14 М.
Geloof: Wat Mense Nie Verstaan Nie - Frik Weideman | Menorah Tabernakel
1:18:31
5. Shekinah heerlikheid van God in profesie!
29:03
Raymond Lombard Ministries
Рет қаралды 4,3 М.
Kom Vry Van Hierdie "Trap" - Past. Frik Weideman | Menorah Tabernakel
1:02:35