Fees van Tabernakels - Past. Frik Weideman | Menorah Tabernakel

  Рет қаралды 2,912

Menorah Tabernakel

Menorah Tabernakel

Күн бұрын

Пікірлер: 47
@JaneEngelbrecht6985
@JaneEngelbrecht6985 Күн бұрын
Past, baie dankie vir die waarheid en die volle waarheid wat jy aan ons verkondig en ons dank Abba Vader die voorreg wat Hy ons gegee het om die volle waarheid te ken en nie meer na die mensgemaakte leuens hoef te luister nie. Dis n groot voorreg wat ons het. Mag Vader mense wat Hom met hul hele hart en siel dien maar nog nie van hierdie waarheid weet nie, moontlik maak om dit te hoor deur preke soos hierdie.
@RobertThomas-i1s
@RobertThomas-i1s 5 күн бұрын
Amen ek Kan al loop ons moet net gloo en reg leewe Amen
@cathydutoit1153
@cathydutoit1153 4 күн бұрын
Hallelujah van uit Somerset Wes,baie dankie vir die verduideliking Pastoor Frik
@hannieoosthuizen9371
@hannieoosthuizen9371 4 күн бұрын
Dankie Frik vir al die besonderse woord wat jy vir ons gee. Shalom
@shireenabasalie2684
@shireenabasalie2684 4 күн бұрын
Dankie pastoor vir die lering
@jacosmal1102
@jacosmal1102 5 күн бұрын
Begeertes, wat Abba Vader vir my sal voorsien.
@elmariemahne6107
@elmariemahne6107 Күн бұрын
Shalom
@christellejooste5799
@christellejooste5799 5 күн бұрын
Dankie vir die awesome boodskap.Shabbat Shalom
@jacosmal1102
@jacosmal1102 5 күн бұрын
Shabbat Shalom.
@HennieVanNiekerk-t6k
@HennieVanNiekerk-t6k 2 күн бұрын
Psalm 119:133 Maak my voetstappe vas in u woord, en laat geen ongeregtigheid oor my heers nie.
@lindaoosthuizen-ti6ve
@lindaoosthuizen-ti6ve 5 күн бұрын
Baie dankie dat jy ons die regte feestye leer wat selfs ons voorouers nie nagekom het nie. Ek self sukkel nog bietjie daarmee omdat ek nie oresies wanneer nie en as ek my oë oopmaak is dit of dié dag of dis verby. Waardeer julle baie. Mag YHWH se seën oor julle en jul plaas reen ❤❤
@jacosmal1102
@jacosmal1102 5 күн бұрын
Ons het dit gemaak.Halleluja.
@HennieVanNiekerk-t6k
@HennieVanNiekerk-t6k 2 күн бұрын
Psalm 119:140 U woord is deur en deur gelouter , en u kneg het dit lief.
@corrienortje2016
@corrienortje2016 5 күн бұрын
Hallelu"YAH. Shabbat Shalom van uit Fochville
@daleneweideman816
@daleneweideman816 5 күн бұрын
Baie dankie vir die wonderlike boodskap
@irenebronkhorst7447
@irenebronkhorst7447 4 күн бұрын
Dankie Frik. Groete uit Heidelberg
@jessicasmit7004
@jessicasmit7004 20 сағат бұрын
Amen !!!🎺🕊
@christienebotha6363
@christienebotha6363 5 күн бұрын
Pastoor Frik, Baie baie dankie vir die pragtige seën gebed wat jý oor ons lewens gebid het asook die mooi verduideliking van Sukkot. 🙌🙏❤️ May the Lord bless and Keep you, May He make His Face to shine upon you and may He bless you with the peace that surpasses all understanding 🙏🙌
@martiebotes8753
@martiebotes8753 5 күн бұрын
HALLELU-YAH.🌿
@TienieLindeque
@TienieLindeque 5 күн бұрын
Dankie vir ‘n fantasiese boodskap en kragtige gebed. Shalom.
@thetraveler5546
@thetraveler5546 5 күн бұрын
Hallelujah!!! Laat ons n n lewende heilige beweeg offer vir Yeshua wees.
@ronellevanzyl4232
@ronellevanzyl4232 4 күн бұрын
Baie dankie
@RitaNel-q2i
@RitaNel-q2i 5 күн бұрын
Prys Sy GROOT WONDERLIKE NAAM.
@jacosmal1102
@jacosmal1102 5 күн бұрын
Halleluja.
@jacosmal1102
@jacosmal1102 5 күн бұрын
Stabiliteit in jou , voorsien in jou huis, periode van vrede, sterk sal staan in jou posisie.
@jacosmal1102
@jacosmal1102 5 күн бұрын
More se pastoor
@sandrapotgieter7488
@sandrapotgieter7488 5 күн бұрын
Halleluyah!!
@philuppusalbertusswanepoel3807
@philuppusalbertusswanepoel3807 5 күн бұрын
Goeiemôre Frik Sharlom
@philuppusalbertusswanepoel3807
@philuppusalbertusswanepoel3807 5 күн бұрын
Dankie Vir n baie geseënde boodskap
@tehillahstudiesentrum
@tehillahstudiesentrum 5 күн бұрын
Prys ABBA! 🌿🌴🙌🏼🍋
@sybelmoses5197
@sybelmoses5197 5 күн бұрын
BAIE DANKIE PASTOOR FRIK, HIERDIE BOODSKAP HET MY SIEL VERRYK. MY MAN IS VANDAG 12 JAAR OORLEDE EN MY HART IS STUKKEND, MAAR BAIE DANKIE DAT HIERDIE BOODSKAP MY GEES OPGELIG HET. SHABBAT SHALOM. 🌿🍃🌴🍋
@johanburger6546
@johanburger6546 5 күн бұрын
🤗
@HennieVanNiekerk-t6k
@HennieVanNiekerk-t6k 2 күн бұрын
Hoséa 8:1
@HennieVanNiekerk-t6k
@HennieVanNiekerk-t6k 2 күн бұрын
Sefánja 3:4
@jacosmal1102
@jacosmal1102 5 күн бұрын
Fees van Succot.
@HennieVanNiekerk-t6k
@HennieVanNiekerk-t6k 2 күн бұрын
Maleági 3:16
@HennieVanNiekerk-t6k
@HennieVanNiekerk-t6k 2 күн бұрын
Haggai 2:9
@HennieVanNiekerk-t6k
@HennieVanNiekerk-t6k 2 күн бұрын
Brood op die water en na vele dae sal dit na jou toe terug kom.
@daviddejager-mg4tv
@daviddejager-mg4tv 5 күн бұрын
Suka hut
@jacosmal1102
@jacosmal1102 5 күн бұрын
Halleluja.
@jacosmal1102
@jacosmal1102 5 күн бұрын
Shabbat Shalom.
@HennieVanNiekerk-t6k
@HennieVanNiekerk-t6k 2 күн бұрын
Sefánja 3:8
@HennieVanNiekerk-t6k
@HennieVanNiekerk-t6k 2 күн бұрын
Amos 5 :21
@jacosmal1102
@jacosmal1102 5 күн бұрын
Halleluja.
@jacosmal1102
@jacosmal1102 5 күн бұрын
Halleluja.
@jacosmal1102
@jacosmal1102 5 күн бұрын
Halleluja.
@HennieVanNiekerk-t6k
@HennieVanNiekerk-t6k 2 күн бұрын
Maleági 3:14
Hoekom werk my planne nie uit nie? - Past. Frik Weideman | Menorah Tabernakel
30:40
the balloon deflated while it was flying #tiktok
00:19
Анастасия Тарасова
Рет қаралды 18 МЛН
Osman Kalyoncu Sonu Üzücü Saddest Videos Dream Engine 275 #shorts
00:29
Ontsmet jou Gees - Past. Frik Weideman | Menorah Tabernacle
33:20
Menorah Tabernakel
Рет қаралды 16 М.
Ek het VRYHEID nodig - Past. Frik Weideman | Menorah Tabernakel
43:35
Menorah Tabernakel
Рет қаралды 6 М.
Antoinette Pienaar op Theefontein video 1
5:21
Bruis - Afrikaanse tydskrif
Рет қаралды 3,5 М.
NAMPO VIRTUAL Dag 1 - PREMIERE: Terug Plaas toe met Nataniël
28:40
Geloof: Wat Mense Nie Verstaan Nie - Frik Weideman | Menorah Tabernakel
1:18:31
Dag van Versoening (Yom Kippur) - Past. Frik Weideman | Menorah Tabernakel
1:02:28
Antoinette Pienaar op Theefontein video 4
3:42
Bruis - Afrikaanse tydskrif
Рет қаралды 4,6 М.
the balloon deflated while it was flying #tiktok
00:19
Анастасия Тарасова
Рет қаралды 18 МЛН