Goeie more. Meob baai hier kom ons. Ek wil nou eers die reeks klaar kyk. Moonrock was n groot trekpleister...😄
@michaellockleymotivational80463 жыл бұрын
another fantastic video sand sand everywhere wow!!!
@JorsMalan3 жыл бұрын
And guess what is in the next video? Though we do manage to catch a glimpse of the ocean in the next one.
@andrewvanstaden89223 жыл бұрын
Thanks Jors Fantastic to travel on this amazing trip with you
@JorsMalan3 жыл бұрын
Joining on the next trip? Be carefull with the FJ . It is fast.
@hannesvanniekerk4993 жыл бұрын
Baie interesant en mooi Jors. Dankie.
@JorsMalan3 жыл бұрын
Ek probeer die trip in die video herleef , is nie altyd seker of dit vir ander so deur die video voorkom nie, maar is bly as ander dit goed vind.
@rodswift2853 жыл бұрын
Love it jors namibia desert
@JorsMalan3 жыл бұрын
👍 More to come
@rodswift2853 жыл бұрын
@@JorsMalan that would be lovely to see
@renateswart70383 жыл бұрын
Amazing to wake up between the dunes and the sunrise. Lekker, it feels as if we drive along. It seems not to far more still to the coast side. Keep the videos coming👌
@JorsMalan3 жыл бұрын
The next video is driving through to the coast, the name of the video is something like "the sea must be just beyond that next dune" but then it isnt and that feeling continues for about a 1000 more dunes.
@renateswart70383 жыл бұрын
@@JorsMalan I will believe you...neither is it a 120km/h drive as well. Wonder what is the aveage speed, 20-40km/h? Hope to see the malmokkie of the coast👌
@valeriesilva2104 Жыл бұрын
Love making this trek with you and your dad. Awesome scenery ❤
@JorsMalan Жыл бұрын
Glad you enjoyed it, it was an epic trip.
@samgraham133 жыл бұрын
Another great presentation , I’m so envious . cheers from Ireland .
@JorsMalan3 жыл бұрын
Thanks 👍
@brucebisbey95543 жыл бұрын
Awesome. Loved watching every Kilo. Miss it, lived and worked, 2 years out of Swakopmund. Cheers
@JorsMalan3 жыл бұрын
Did you ever do dune driving while there?
@Pietcoke13 жыл бұрын
Ek moet bieg Jors.....ek is geen fan van die FJ nie, maar daai voertuig van jou laat dit lyk of julle op 'n "Sondag middag drive" is..........hy is totaal in sy element. Ek het nuwe respek vir die FJ gekry.
@JorsMalan3 жыл бұрын
Ek het self nooit eens voorheen die FJ n 2 de kyk gegee nie , nie my idee van n voertuig nie. Toe ek uiteindelik vir die vrou die voertuig kon gee wat sy wou he kon ek toe begin rondsoek vir een vir myself, toe begin hy meer sinmaak, en nou gaan ek hom nie maklik lewendig afstaan nie , hy is gebou met n doel voor oee , om n 4x4 te wees vir enige teriein , en in die Duine is hy defnitief Koning. Sy enigste probleem in die duine is sy spoed , jy moet so versigtig wees met hom om nie los oor n duin te spring nie. Selfs die V6 Amarok met opgegradeerde suspensie en bande hou nie by hom nie.
@JorsMalan3 жыл бұрын
Ek moet byse, daai was n Sondag middag 😀
@Pietcoke13 жыл бұрын
@@JorsMalan heel toevallig neh! :-)
@Pietcoke13 жыл бұрын
@@JorsMalan ek het so sit en dophou in jou video's waar jy die F-trail (dink ek) gebou het en getoets het en in die tweede program van die Meob reeks wat jy nou maak en soos jy tereg sê....hy is koning onder die ander. Man moet maar diep sakke hê om die tank vol te hou ongelukkig....maar ek kan sien hoekom jy geheg geraak het aan hom. Ek sien uit daarna om hom in die volgende video te sien in die groter duine.
@JorsMalan3 жыл бұрын
My verbruik op die oop pad teen 130km/h is 9km/L , so hy is nie so erg swaar solank jy skaflik ry nie.
@mariesnyman7242 жыл бұрын
Baie interessant dankie. Ek was al op n brul duin in die noord Kaap, naby Witsand. Het gewonder hoe word die brul geluid gemaak. Thanks
@JorsMalan2 жыл бұрын
DIe lug vasgevang binne die sand wat uitgeforseer word.