Smaak dit my Meyer het helium getrek voor hy die episode begin het.
@bernadettedebeer29923 жыл бұрын
Stunning
@hendrevanderwesthuizen73094 жыл бұрын
Ek is nou nie brannas fan nie maar Sal een saam jul vat want ek hou van lekker meet ;o)
@guywiththepixelatedface12603 жыл бұрын
Ai! Die aandring op suiwer Afrikaans, van mense wat vannne vir name het, gewoonlik met ouers van Pretoria of Stellenbosch, of iets soos daai.... Die vegetarians van taal XDDD
@guywiththepixelatedface12603 жыл бұрын
Jy kry nogsteeds 'n like en sub.... Ag verskoon tog.... Jy key 'n hou-van, of duim-op, en 'n sub