Mis Suid-Afrika

  Рет қаралды 55,737

PeterwJacobs

PeterwJacobs

Күн бұрын

Vir almal wie Suid-Afrika mis...
Musiek: Jak De Priester - Sally Williams Nougat

Пікірлер: 66
@ronaldoMUFC4eva
@ronaldoMUFC4eva 15 жыл бұрын
I miss home alot i feel so homesick Im Proudly South African Doha Qatar
@Roelf3
@Roelf3 14 жыл бұрын
vreemde soldaat in 'n vreemde land thanx man dit het my lang aand beter gemaak
@rouxlucitt
@rouxlucitt 14 жыл бұрын
Dankie vir die een! Ek is sedert 1997 in Amerika en ek kan jou se.. die gras is belis groen MAAR niks is soos SA nie!
@ErikM1990
@ErikM1990 15 жыл бұрын
I guess I must have been really lucky to stay away from the crime. It's all over the news, it's all over KZbin, the danger in SA. I had the time of my life over there, I fell in love with the country, the people and the Afrikaans language! Greetings from the Netherlands.
@michel367
@michel367 15 жыл бұрын
33 Years back in Holland now and not a day goes by that I din't think of South Africa. I must get back!!!
@sonskcat
@sonskcat 13 жыл бұрын
Ek het trane in my oe. Ek bly nou al 11 jaar in Amerika, getroud met 'n Amerikaaner en het 'n Amerikaanse paspoort. Maar in my hart bly ek 'n Suid-Afrikaaner!
@kevinverwey
@kevinverwey 8 жыл бұрын
ten jaar bly ek al hierso. new Hampshire is great maar here mis ek my geboorte land.
@Generalbok
@Generalbok 14 жыл бұрын
ek heb vr 6 jaar in suid africa en ek mis die biltong,rugby,dstv,numetro,pick'npay,,, da s die mooiste liet die ek ken
@FrumDaHood
@FrumDaHood 16 жыл бұрын
Whoa... dit het my laat huis toe verlang. Dankie vir die persoon wat dit op gesit het, en gemaak het... dis pragtig. Maak nie saak nie waar ons is nie, ons bly trots Suid-Afrikaaners
@Sierranite
@Sierranite 13 жыл бұрын
Wonderlik!! Dankie!! Hierdie woorde sê alles wat daar is te sê...
@Dieds01
@Dieds01 16 жыл бұрын
Dis seker een van die beste videos wat ek in n lang tyd gesien het, goed gedoen! Ons mis baie dinge en meer, miskien is ons eendag weer in die republiek,maar dalk eendag wanneer dit weer goed gaan.
@olin2noel
@olin2noel 13 жыл бұрын
We left South Africa in 1969,and came to england,its ok if the bloody weather,at this time we are bloody snowed under for the last 2 weeks now with no end in sight.I miss the weather most of all and the sandy beaches,I was born in Port Elizabeth,bloody miss it like hell.
@sustersusanna
@sustersusanna 15 жыл бұрын
supernice video. na dertien jaar in noord-amerika is ek oppad terug. FL, USA en voor dit Kanada
@CjAjable
@CjAjable 14 жыл бұрын
My ouma se oom is Gerhard Moerdijk,die man wat die voortrekker monument ontwerp het. Haar tante is Marie du Toit,Totius se vrou.My pa se familie het saam met van Riebbeeck geland uit Holland uit en het vir Zuid Afrika baklei.My familie plaas is afgebrand en my ma se neef is FW de Klerk.My wortels is so diep gegrond is SA dat ek amper skaam is om te erken dat ek ook moes trek. Ek mis my land, my taal, my mense met alles in my en hoop van harte dat ek my kinders kan grootmaak in my hartland.
@MBuckova
@MBuckova 14 жыл бұрын
Well done Peter! Dit was nou 'n lekker verassing en ek's in trane! Kan nie wag om in Januarie in Jhb te land nie! Al is dit net vir 2 maande ;( Baie vervrissend om te sien jy het in jou video ALLES ingesit wat ek op die oomblik mis. (Ook die 'ou' en 'nuwe' vlag en niks haat nie). Ek is in die buiteland en aanvaar die goed en sleg en mis Suid Afrika vir die goed en sleg. Weereens well done!!!
@Bianca.Nceeee
@Bianca.Nceeee 13 жыл бұрын
teerdrops ek is lief veir suid-africa i love south africa ngiyakuthada emzansi there is no place like it we are such a diverse beutifull country trully the worlds only rainbow nation.... glascow is no match i need to go back to the sunshine, the culture, the amazing people BBQ'S watching 7 de laan and generations. the stunning views of cape town our amazing beaches watching cricket matches on satarday night.going to school and learning about jan van riebeeck and mandela. every thing....
@elri1987
@elri1987 16 жыл бұрын
Dit is erg om te verlang! Dankie vir die nice video. is al 7 jaar uit en kan nie wag om tergug the gaan nie
@Craftylizette
@Craftylizette 14 жыл бұрын
Ons mis baie dinge in SA, maar ons mis nie die geweld en diefstal in SA nie! Hoop dinge word eendag weer beter sodat ons kan terug gaan na ons geboorte land. Veilig in UAE.
@brunocalico
@brunocalico 14 жыл бұрын
Ja, ek mis a lekker braai, ek mis Suid-Afrika. Groet uit Portugal
@SRLvlogs
@SRLvlogs 4 жыл бұрын
En hier sit ek In New Zealand🇳🇿 en miss my land 🇿🇦😥
@TravelingSAfrican
@TravelingSAfrican 14 жыл бұрын
Dankie Peter. Great vid. Ek mis Braai... Ek mis Castle Lager... Ek mis my 'Tjommies'.. but most of all... ek mis my biltong!!
@aapstert7
@aapstert7 16 жыл бұрын
baie baie goed!Ons kan trots wees om suid afrkaners te wees!En daar is darm ook maar net een suid afrika-geen ander plek is mooier nie!
@trina252
@trina252 15 жыл бұрын
I feel like I'm dying inside...i need you SA...Ek mis jou sooo baie....
@BarenSmit
@BarenSmit 16 жыл бұрын
Peter!! Jy het nou my dag gemaak jong. 10/10 vir jou. Kan net nie wag om trug te gaan nie. Wees trots man. ;)
@dongeorgeo
@dongeorgeo 16 жыл бұрын
2009 ek gaan terug! ek mis SA baie veel. ek kan nie leef nie in andere land nie. wy moet allemaal terug kom. is ook ons land!
@holllandr
@holllandr 16 жыл бұрын
Baie nice video,ek vin dit mooi gesing dankie voor dees video
@Hansvgulik
@Hansvgulik 16 жыл бұрын
Heel gek, maar ik moet elke week wel een keer deze video kijke......gewoon....lekke om te kyk! Dankie peter
@Sierranite
@Sierranite 13 жыл бұрын
Wonderlik!! Baie dankie!! Die woorde is pragtag en sê alles wat daar is om te sê....
@Hansvgulik
@Hansvgulik 17 жыл бұрын
Ek gaan probeer dit vids op dvd te kry, en laat anner mense sien hoe skon dai land is! Thanx again! Hans
@TheBoertjie
@TheBoertjie 15 жыл бұрын
iesh!ek wil nou terug Suid Afrika toe gaan!!!
@bakagajin
@bakagajin 15 жыл бұрын
Ik ben er nog nooit geweest en zelfs ik mis Suid-Afrika! HAHA
@Lienqvr
@Lienqvr 14 жыл бұрын
Ai, jy raak 'n sagte plekkie hoor. Nou so 8maande in Oz en mis SA deesdae baie baie!
@daanlewis
@daanlewis 15 жыл бұрын
Jy't al lekker baie trane ge collect met hierdie een... ek het myself belowe ek sallie huil nie, maar ek het... dankie hoor, ek is sommer nou moerig. Jissie SA bly maar in jou bloed he...
@Tamilyn44
@Tamilyn44 16 жыл бұрын
Net a lekker ding
@sprokiejd
@sprokiejd 15 жыл бұрын
"Op U almag vas vertrouend het ons Vadere gebou. Skenk ook ons die krag, o Here! Om te handhaaf en te hou!!
@9j9e9n9
@9j9e9n9 15 жыл бұрын
Ek bly nou in Australia vir 2 jaar en ek mis S.A. bja mar ek sal nooit terug gaan ni...ek's te happy...
@MBuckova
@MBuckova 14 жыл бұрын
@neworleans ALL the memories of the first 24 years of my life were made in South Africa. I fell in love with and married a Czech, we decided to live in the Czech Republic for various reasons. (Not political). I'm happily married and absolutely love it here, but I wouldn't be human if I don't get nostalgic and 'homesick' every once in a while. Please don't be so rude...
@laestreallasolitaria
@laestreallasolitaria 14 жыл бұрын
Ek mis my land SO baie. Is nou al drie jaar in Amerika. Niks kan Suid Afrika vervang nie!!
@hnorky
@hnorky 15 жыл бұрын
Magic video! Thanks. 25 years now and I can't go a week without getting homesick. Maybe it's just nostalgia. Expats be warned: DO NOT order Cadbury Chomp bars from the UK; there's no biscuit in them! I was cross after buying a ton of them off the 'net! Sies! What's a Chomp without the chomp? New Orleans, LA USA
@Johanna89
@Johanna89 15 жыл бұрын
mis dit soooooo baie!!
@ronaldoMUFC4eva
@ronaldoMUFC4eva 15 жыл бұрын
i wanna go home!! :'( i miss home so much.. living overseas can nearly kill a person!! EK MISS JOU
@TheoGoddefroy
@TheoGoddefroy 17 жыл бұрын
Baie goed. Doen so voort
@mjribes
@mjribes 14 жыл бұрын
Ek mis die Hatfield Square!!!
@coolhiplake
@coolhiplake 13 жыл бұрын
Ek mis jou altyd SA, hier met n seer hart al die pad van Amerika af.
@WGMDelko
@WGMDelko 15 жыл бұрын
Im a saffa in london.Going back is easy but 2 start a new life there where you get a job based on the colour of your skin, not of what you learnt.Its hard 2 go back 2 a country where 66% of the people(black) vote 4 a presedent who is black.They dont vote 4 the policies that his campaign will give to them.They vote on the basis of the colour of his skin. Im not being Rasist. I grew up in SA after Appartheit.Its long gone but is still used as an excuse if the government wants to change something.
@Generalbok
@Generalbok 14 жыл бұрын
in fourways ,jo'burg ,gauteng
@Tintalasia
@Tintalasia 14 жыл бұрын
@principesalina Daar's nie werk vir ons nie.... dit is net een rede, maar die verlange is daar.
@SteamRebornWatch
@SteamRebornWatch 10 жыл бұрын
Ek wens ek kan drie jaar terug gaan
@beanie74za
@beanie74za 16 жыл бұрын
met hierdie vid nou net verby, het ek 'n ander lied in die agterkop... "take me home, country road... to the place, I belong..."
@renostertjie
@renostertjie 15 жыл бұрын
Ek is 'n man maar wil tjank soos 'n meisie as ek die sien! Kan nie glo ons het dit laat gaan nie... kan ons almal nie maar terug SA toe gaan en SAAM staan nie?
@vaalpenspiet
@vaalpenspiet 15 жыл бұрын
Mooi so, maat!. Ek vermis SA ook!
@parodyl0ver
@parodyl0ver 12 жыл бұрын
I like pie.
@MBuckova
@MBuckova 14 жыл бұрын
@principesalina ek is getroud met 'n Tjeg en ons wil hier in die Tjeggiese Republiek bly en dan later terug gaan sodat ons kind altwee kulture ken en tale praat. Dis nie altyd omdat ons vlug of vir politieke redes nie.
@robertchutney
@robertchutney 16 жыл бұрын
Why was this compilation made with the "new" South African flag?It is more colorful,than traditional Czech Eastern Eggs!The "new" flag is something,which I am not missing at all...The rest,shown here,I can buy in local Inter SPAR!I miss THAT South Africa,in which was law and order!:-'(
@Laedi72
@Laedi72 17 жыл бұрын
:( ek laaaaaaaaang nou huis toe
@mindispower1
@mindispower1 10 жыл бұрын
Agh nou ja . . .
@ringo3013
@ringo3013 9 жыл бұрын
Soooo sad.....
@idsdubois8780
@idsdubois8780 9 жыл бұрын
Ringo SS sooooo gay
@dieselturbo1145
@dieselturbo1145 12 жыл бұрын
luister jack porrow >i miss< julle sal somer trug trek na SA
@AnotherSceptic
@AnotherSceptic 15 жыл бұрын
Nee hel, ek mis SA nou te veel
@ermeloer
@ermeloer 17 жыл бұрын
ja tog ek kan mar so suid afrika son mis want di blerie koue weer
Jak de Priester performs “Reënboog oor Suid-Afrika”
4:44
Expresso Show
Рет қаралды 11 М.
Ons mis suid afrika
3:19
Ossewiel
Рет қаралды 2,7 М.
1ОШБ Да Вінчі навчання
00:14
AIRSOFT BALAN
Рет қаралды 6 МЛН
Brawl Stars Edit😈📕
00:15
Kan Andrey
Рет қаралды 43 МЛН
Как подписать? 😂 #shorts
00:10
Денис Кукояка
Рет қаралды 3,6 МЛН
Jimmy Roasts a Goth Girl! | Jimmy Carr Vs Hecklers | Jimmy Carr
20:52
BREAKING: DIDDY TAKEN INTO CUSTODY... FACING LIFE IN PRISON?
King Akademiks
Рет қаралды 26 М.
Bosklets Episode 2 // Jou Eerste Roer? Kompetisie of Boer.
25:00
AKRA Precision Optics
Рет қаралды 1,2 М.
EFF accuses Gordhan of selling SA
11:58
Newzroom Afrika
Рет қаралды 50 М.
Who speaks Afrikaans?
1:54
Full Circle History
Рет қаралды 13 М.
Oranje, blanje blou
4:03
Ben van den Heever
Рет қаралды 95 М.
Lullaby vir Suid Afrika  - Jak de Priester
3:43
Saldanhabaai Nuus
Рет қаралды 26 М.
Why Celtic Football Club Supports Palestine
17:38
uncivilized
Рет қаралды 297 М.
Deputy President Paul Mashatile collapses on stage in Tzaneen
6:34