Mooi! Daar's 'n skreef van die son wat jou vang op die bed Miljoene verlore opinies op die internet Die gordyn word 'n muur wat die wêreld verwyt Maar die kamer is donker en koel So baie mense sukkel om te sê hoe hulle voel Weg wêreld, weg wêreld My wêreld waak by my Weg wêreld, weg wêreld My wêreld lê langs my 'N Hart om te wen, 'n liggaam om te verken Amerika begeer wat China nou beheer Weg wêreld Weg wêreld Weg wêreld Gewetes om te sus Wie vergeef en wie vergif? Wie vertref en wie vertrap? Die mensdom bly 'n grap Jy's die mooiste as jy lag Ek besef weer elke dag Om 'n oomblik vas te vang Is waaroor alles gaan Weg wêreld, weg wêreld My wêreld waak by my Weg wêreld, ou slegte wêreld My wêreld lê langs my kzbin.info/www/bejne/h2SUfYyfhbarhcU
@reinettevandermerwe21177 жыл бұрын
Dis asof hierdie song vir my geskryf is, so appropriate is dit in my lewe op die oomblik. Die boodskap daaragter laat my ook dink aan Laurika Rauch se Huisie by die see - partykeer woed daar storms daar buite en mens het net nie die kapasiteit om nog daaroor te worry ook nie. Jy kan nie gee aan die wêreld wat jy nie eerstens self het om weg te gee by die huis nie. Dankie Karen, jou musiek maak 'n moerse verskil!
@skertips7 жыл бұрын
hierdie album is die beste ding wat in 2017 gebeur het.
@rdm38055 жыл бұрын
Dankie Karen AWESOMEZOID. Jou diep en super kreatiewe/ strategiese songs en lirieke tref waarlik.my siel op diep plekke...en dan praat ek nie eers van joi unieke wonderlike talent nie!
@ingridbism7 жыл бұрын
wow karen. jou deel een cd gekoop teen 99r. kan nie in woorde beskryf...jy is n poet, praat na my hart, van engel in 2001...maar hierdie cd...vind resonance by my en hoe ek, en dan jy, en ander, oor die lewe voel en ek kan nou net salute. goeie werk, ek geniet op die "oomblik baie"! kom asb upington toe!!
@jacoparkin14717 жыл бұрын
Favourite song van die Album! 🎸♩
@Ami_GBS_Warrior7 жыл бұрын
Jy bessef nie hoe baie mense jy raak met jou musiek nie!
@michellemichy49816 жыл бұрын
Karen jy praat met my deur my siel
@irwinherridge32305 жыл бұрын
Ditto
@adelisnyman7 жыл бұрын
Sooo mooi!
@marindamollentze93587 жыл бұрын
stunning song and video!!!! Well done Karen Zoid!!!
@theodorerossouw96967 жыл бұрын
Hierdie is 'n ongoddelike mooi liedjie!!
@anke-agoodlife72237 жыл бұрын
Love die song! Love die video
@lisselebotha1266 жыл бұрын
Amazing....
@elizeventer5885 жыл бұрын
2:04 Hoendervleis.
@RuanSwart7 жыл бұрын
Pragtig Karen, soos gewoonlik welgedaan!
@hendrik.fminnaar73117 жыл бұрын
did regtig n mooi song Karenq
@mariaangreeff93557 жыл бұрын
10 uit 10!
@marcbuter7 жыл бұрын
........wonderlik
@tillieherbst8567 жыл бұрын
AMAZING!!!
@shaunchadsmit6 жыл бұрын
Ek kan nie ophou na die song luister nie...
@AnnelisedeWet7 жыл бұрын
Dankie !
@OM.Life1117 жыл бұрын
beautiful
@kobusg74605 жыл бұрын
Weg Wereld (literally “Away World”) in this song is probably best translated as "Own World" There is a ray of sunshine that catches you on the bed Million lost opinions on the internet The curtain becomes a wall that screens out the world (?) But the room is dark and cool So many people struggle to say how they feel Own World, My World guards over me Own World lies next to me A heart goes walking as to discover America desires, but China can’t (?) Own world Conscience seeks forgiveness (?), but who forgets and who forgives? Who leaves and who tramples? Humankind remains a joke. You are prettiest when you laugh. I realise again every day, to capture a moment That’s what everything is about Own World, My World guards over me Own World lies next to me
@kobusg74605 жыл бұрын
Weg Wereld (“Away World”) in this song is probably best translated as "Own World ". There is a ray of sun that catches you on the bed Million lost opinions on the internet The curtain becomes a wall that screens out the world (?) But the room is dark and cool So many people struggle to say how they feel Own World, My World guards over me Own World lies next to me A heart goes walking as to discover America desires, but China can’t (?) Own world Conscience seeks forgiveness (?), but who forgets and who forgives? Who leaves and who tramples? Humankind remains a joke. You are prettiest when you laugh. I realise again every day, to capture a moment That’s what everything is about Own World, My World guards over me Own World lies next to me