That fight was won already, more than once. Maar ons sal julle weer wys😂
@gavinlocke800Ай бұрын
@@Fish-Addict ahahahahahahahaaaaa nice
@johanlabuschagne6634Ай бұрын
Dit klink soos n plan eks in!!
@cookingwithchefluc7173Ай бұрын
Oh yesss, ons manne sal hulle hard bliksem
@jonathandupisanie2095Ай бұрын
This show is too much, cant get enough - baie dankie!!
@seamus9750Ай бұрын
As an Irish man living my best life in SA it would be lekker to have subtitles...it would surely increase the viewers. Fantastic concept 😊
@chrisbatherton2 ай бұрын
as a English guy i'm enjoying this🤜🤜
@MoernBoerАй бұрын
Thank you♥️💙
@hansdons_1Ай бұрын
@@MoernBoer Kan julle subtitles op die videos sit groot asb? Ek werk in Amerika en die klomp hier wil dit ook graag kyk.
@UITGEWISAI2 ай бұрын
Ons kan nie wag dat hierdie moet eindig nie, want ons weet daar kom nog 'n seisoen... Daar moet net !!!🥊🤩👌🚜👨🌾
@jacquesLouwrens-u2oАй бұрын
ek geniet dit, elke episode maak my opgewonde vir fight night.. Moer n boer boys
@henkvandermerwe71112 ай бұрын
Super kwool...
@MoernBoerАй бұрын
🙏🙏🙏
@gavinlocke800Ай бұрын
damn the man.......MSP you have really done a show of shows.....so excited for the live matches
@arnocarstens12 ай бұрын
Lekker manne... lekker... 💪💪💪
@renierrobbertse41892 ай бұрын
Volgende seisoen moet uur episodes he😂
@MoernBoerАй бұрын
Ons sal vir VIA se!😂
@TheWildWondersSAАй бұрын
Lekker manne, ek geniet die storie sommer baie.
@tiaandupreez2 ай бұрын
Wie Is Baas ???? Hierdie Boere is!!! Hulle moet onthou om `Wie Is Baas` van Uitgewis kliphard te gaan luister 🔥🔥🔥🥊😎😎🎵🎵
@UITGEWISAI2 ай бұрын
Jy ken van goeie musiek🔥😆
@RonnieStrydom11 күн бұрын
Nou net af gekom op moer n boer. ❤ Like die komentaar. So jaloers op die leefsteil van die manne. Ja dit is harde werk maar ek like dit. Trots om Africaans te wees
@jeanrosseau6870Ай бұрын
My kaartjie is gebook!
@MoernBoerАй бұрын
Yes!
@alexwilson5926Ай бұрын
Sal ons die fight kan stream iewers wat die 14de gebeur?
@oldbro1979Ай бұрын
Hi Alex! Ja, dit gaan gestroom word regstreeks hier op Moer n Boer se KZbin kanaal!
@barendjvosloo90592 ай бұрын
Sterkte vir die Blou span en ons staan bankvas agter julle.💪💪
@MoernBoerАй бұрын
💙
@pleaseandthankyou4161Ай бұрын
Dawid lyk vir my soos die fikste ou. As hy die tegniek reg kry gaan hy goed doen. Hy is ons local. Ons support hom.
@janlojansenvanvuuren8482Ай бұрын
Julle moet maar die volgende seisoen se geveg datum later hê sodat die H2A ouens ook kan kom kyk , ek sal die nou baie geniet maar ongelukkig is die datum bietjie vroeg👀
@williebrits62722 ай бұрын
Wanneer fight die ouens? Freaking BORING
@elkejansevanrensburg46922 ай бұрын
Nee wat.... Glad nie. Ek voel nou weer dis 'n uitstekende produksie met puik episodes. Trots SA en eg Afrikaans.
@williebrits62722 ай бұрын
@@elkejansevanrensburg4692 Hulle moet dit liewer "Sing kumbajaa met n boer" genoem Het.
@MoernBoerАй бұрын
Jy klink soos die tipe ou wat 3de base toe sal spring sonder om jouself voor te stel. Rugtig oom dis oppad
@williebrits6272Ай бұрын
@@MoernBoer Ja whatever, EK skip maar net deur die boring dele, sal kyk wanneer hulle begin fight. No worries
@SoulLexiolАй бұрын
@@MoernBoer Ignore hom. Hy nog nooit episodes gemaak nie en weet nie wat als darin gaan nie. Ek geniet die episodes. Dit is baie nice and Suid Afrikaans. Meeste ander mense geniet dit ook.