Рет қаралды 403
Die Musgrave model 21 is beskikbaar. Kom kyk na hierdie nuwe geweer by Wildman of lees wat Pierre v/d Walt, ons geweer-man, in die Februarie 2024 uitgawe van WILDLAND oor hom sê. Nou digitaal beskikbaar vir slegs R25.00 by www.wildlandmag.co.za