Well, the year did start off slow, but it brought some surprises. #fishing #boatfishing #durbanharbour ,#fish #scad fishing #braidline
Пікірлер: 3
@wagonwheelhomestead10438 күн бұрын
Woweee!!! Wat n bummer jyt daai laaste een verloor! Ek sit hier in spanning om te sien wat dit was 😢 Amazing stingray, kry julle punte vir hom? Bly om te sien jou 2025 op die waters begin goed 👍👏👍
@AEFishing265117 күн бұрын
@@wagonwheelhomestead1043 Ja maximum punte "50 points" maar geen cash money. Die gewig van daai scad was 3,74kg.
@wagonwheelhomestead10437 күн бұрын
@AEFishing26511 Wel dis n great headstart, julle Sal sommer onmidelik 1ste plek wees. Dit gaan dit moeilik maak vir die ander ouens nou om Julie in te haal. Geluk man 👍👍👍👏👏