Рет қаралды 52
Hallo julle,
Ek het die idee vir die boek op KZbin gesien en gehou daarvan. Ek geniet dit so om met die mooi papier te speel😉.
Dan moet julle onthou van ons facebook groep:
m.facebook.com...
Ek hoop julle het 'n fantastiese dag.
Sien julle in my volgende video. Onthou om te subscribe en die video te 👍 as jy daarvan hou.
Tanya