No video

'n Bybelse ontdekkingstog na God se wil en planne (Episode 1)

  Рет қаралды 8,360

Moreleta Stroom

Moreleta Stroom

Күн бұрын

Stephan Joubert

Пікірлер: 11
@heilagreyling3055
@heilagreyling3055 4 жыл бұрын
Baie dankie vir hierdie 1ste Episode rakende di Wil van God. Hoe maklik is dit tog ni om my eie mening te wil verkondig ni en ek besef vanaand hoe min ek, ten spyte van my 80jaar op hierdie aarde, werklik di Woord van God reg gelees het. Ek bely hoe afhanklik ek is van Hom, die Almagtige, en my liefde vir Hom en geloof in Hom. Dankie weer Stephan en ek sien uit daarna om verder te luister en te leer. Jesus liefde. Rustige nag🙏🏻🙌
@lidaerwee7746
@lidaerwee7746 4 жыл бұрын
Altyd opreg en leersaam. Baie dankie
@amandaeysvogel5194
@amandaeysvogel5194 3 жыл бұрын
Dankie, klank sag
@annamariewilke303
@annamariewilke303 3 жыл бұрын
Stephan, watter navorsingsboeke is goed om saam met die bybel te lees?
@theunsswartz7934
@theunsswartz7934 4 жыл бұрын
Shalom dankie vir die mooi uitleg
@lessingtom
@lessingtom 4 жыл бұрын
Joubert verwys na God se strawwe as sou dit net historiese en spesifieke situasies wees. As Joubert die Bybel deurlees, soos hy beweer, sou hy tog sekerlik die volgende Nuwe Testamentiese beginsel raakgeloop het. Want ek wil nie hê, broeders, dat julle nie sou weet nie dat ons vaders almal onder die wolk was en almal deur die see deurgegaan het, en almal in Moses gedoop is in die wolk en in die see, en almal dieselfde geestelike spys geëet het, en almal dieselfde geestelike drank gedrink het, want hulle het gedrink uit ‘n geestelike rots wat gevolg het, en die rots was Christus. Maar God het in die meeste van hulle geen welgevalle gehad nie, want hulle is neergeslaan in die woestyn. En hierdie dinge was voorbeelde vir ons, dat ons nie begerig moet wees na slegte dinge soos hulle begerig was nie. En wees ook nie afgodedienaars soos sommige van hulle was nie, soos geskrywe is: Die volk het gaan sit om te eet en te drink en het opgestaan om te speel. En laat ons nie hoereer soos sommige van hulle gehoereer het nie, en daar het op een dag drie en twintig duisend geval. En laat ons Christus nie versoek soos ook sommige van hulle gedoen het nie, en hulle het deur die slange omgekom. En moenie murmureer soos ook sommige van hulle gemurmureer het nie, en hulle het deur die verderwer omgekom. Maar al hierdie dinge het hulle oorgekom as voorbeelde en is opgeskrywe as ‘n waarskuwing aan ons op wie die eindes van die eeue gekom het. Daarom, wie meen dat hy staan, moet oppas dat hy nie val nie. (1 Korintiërs 10:1-12). Dit kom daarop neer dat enigeen wat Israel se sondes (historiese gebeure) doen, dieselfde straf sal ondergaan as hulle hul nie bekeer nie.
@lessingtom
@lessingtom 4 жыл бұрын
Ek sou graag wou weet wat dink Stephan Joubert van die volgende teksgedeeltes uit Jesaja. Met my siel begeer ek u in die nag; ook met my gees in my binneste soek ek U; want as u oordele op die aarde is, leer die inwoners van die wêreld geregtigheid. Word aan die goddelose genade bewys, dan leer hy geen geregtigheid nie; wat onreg is, doen hy in ‘n land van reg, en hy sien die hoogheid van die HERE nie. HERE, is u hand opgehef, hulle sien dit nie; maar hulle sal dit sien en beskaamd staan; die ywer vir die volk, ook die vuur teen u teëstanders sal hulle verteer. (Jesaja 26:9-11). Jesaja sê juis dat wanneer God sy hand ophef om mense na Hom te trek, hulle dit nie sien nie. Hulle ontkenning dat God se toelatende hand (ook in hierdie tyd van die Korona Virus) daar agter is, is juis hulle ondergang. Die Bybel is prop vol voorbeelde van hoe God sy oordele gebruik het om mense se oë oop te maak en hulle tot Hom te bekeer. Juistement, ons moet die Bybel deurlees in die regte konteks waarin dit geskryf is. Nogtans is daar baie verse wat nie nodig is om 'n hele hoofstuk deur te lees om dit te verstaan nie. Dit is so eenvoudig geskryf dat dit as alleenstaande waarheid selfs deur ''n kind verstaan kan word, soos byvoorbeeld, "Want so lief het God die wêreld gehad, dat Hy sy eniggebore Seun gegee het, sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore mag gaan nie, maar die ewige lewe kan hê." (Johannes 3:16). So tussen hakies, ek wag nog steeds vir Joubert om te bewys dat sy uitleg van Openbaring 6:2 praat van ''n boog en pyle. Watter een van die drie voorwaardes vir korrekte Skrifuitleg gebruik hy om pyle en nie net 'n boog in Openbaring 6:2 te kan sien?
@dearossouw4918
@dearossouw4918 4 жыл бұрын
Wat is die volgende episode se naam?
'n Bybelse ontdekkingstog na God se wil en planne (Episode 2)
33:27
Moreleta Stroom
Рет қаралды 6 М.
God nooi jou uit na 'n ete
30:49
Moreleta Stroom
Рет қаралды 8 М.
Zombie Boy Saved My Life 💚
00:29
Alan Chikin Chow
Рет қаралды 8 МЛН
Little brothers couldn't stay calm when they noticed a bin lorry #shorts
00:32
Fabiosa Best Lifehacks
Рет қаралды 18 МЛН
How I Did The SELF BENDING Spoon 😱🥄 #shorts
00:19
Wian
Рет қаралды 36 МЛН
21 Julie '24 | As Die Fondamente Verkrummel | Chris van Wyk
1:20:50
Moreleta Stroom
Рет қаралды 1,3 М.
Afl. 11 Bijbellessen - Zie, Ik kom spoedig
40:43
Bijbelkanaal
Рет қаралды 49
Handelinge Episode 1
38:53
Moreleta Stroom
Рет қаралды 7 М.
Gesprek met prof Stephan Joubert Wegraping en Wederkoms 19 Julie 2020
45:34
Goedehoop Gemeente Secunda
Рет қаралды 70 М.
'n Bybelse ontdekkingstog na God se wil en planne (Episode 6)
29:56
Moreleta Stroom
Рет қаралды 3,7 М.
Hoe Om God Se Wil Te Bid
7:29
Nader In Eenvoud
Рет қаралды 11 М.
'n Bybelse ontdekkingstog na God se wil en planne (Episode 3)
32:33
Moreleta Stroom
Рет қаралды 4,7 М.
Zombie Boy Saved My Life 💚
00:29
Alan Chikin Chow
Рет қаралды 8 МЛН