Nádine - Skildery (AMPTELIKE MUSIEK VIDEO)

  Рет қаралды 1,786,870

NádineNet

NádineNet

9 жыл бұрын

Пікірлер
@Keishatatum
@Keishatatum Жыл бұрын
8 jaar later en ek is steeds obsessed😍😍😍
@egbrown-s3t
@egbrown-s3t Ай бұрын
Sy is een uit n miljoen!!! Pragtig!!!
@johannesgroenewald7874
@johannesgroenewald7874 9 жыл бұрын
pragtige song en fantastiese sangeres--nadine jy so mooi talent COOL
@aliciavandeventer6617
@aliciavandeventer6617 9 жыл бұрын
Dit kan nie net ek wees wat dink Nadine is di mooiste vrou in Suid-Afrika nie... sy maak al ons meisies sommer jaloers... en dan nog met daardie stem wow !!! Ek is MAL oor die liedjie
@mariusduplooy2086
@mariusduplooy2086 5 жыл бұрын
Dit is absoluut 1000% waar. Die pragtige vrou is iets besonders.
@nikitawebb980
@nikitawebb980 5 жыл бұрын
Ek is net so mal pot haar liekie
@margueritemarais7876
@margueritemarais7876 5 жыл бұрын
Dit is waat😇
@chloe8429
@chloe8429 4 жыл бұрын
Ek is n vrou maar sy is die mooiste vrou in die wêreld
@karendiesel3
@karendiesel3 8 жыл бұрын
Puik Nadine & die simboliek van lirieke asook die video... Jy is beslis een van ons top-sangers. Gewonder wat van die kinderster gaan word - en jy is immergroen en absoluut fantasties as volwasse kontemporere kunstenaar vir Afrikaanse "pop-music" 10/10 & *****
@glendodds4926
@glendodds4926 8 жыл бұрын
This is an excellent song and Nadine sings it extremely well. She is a master of her craft. I am English but love listening to Afrikaans music. You have so many good singers and songwriters. In fact, all in all, your music is better than today's British and American pop and rock.
@barendmitchell9409
@barendmitchell9409 2 жыл бұрын
ek luister die song elke dag vir die laaste 3 maande, kan nie op hou nie
@deonsmit2241
@deonsmit2241 4 ай бұрын
Een van die mooiste Afrikaanse liede ooit geskryf en gesing
@angeliquekoekemoer3356
@angeliquekoekemoer3356 7 жыл бұрын
Nadine danki vir jou misiek jy sing baie mooi ek wens ek kon soos jy sing
@user-hd6yw7te7b
@user-hd6yw7te7b 11 ай бұрын
Hoendervel mooi. Wereldklad, dis net jammer sy kry ni di erkenning wat sy verdien ni. WELL DONE Nadine 🎉🎉🎉🎉🎉
@keanuschoeman2688
@keanuschoeman2688 9 жыл бұрын
Ek stem saam met almal jy het die mooiste stem as jy daai hoe note vasvat. en jys n awesome mens jy het groot geword voor my en n uitstekende sanger geword. hou so aan jy maak n mens weer lus vir die dag as jy n mooi song sing. AWESOME!!!!!!!!!!!!!!!
@hendriksmit3208
@hendriksmit3208 9 жыл бұрын
Briljant, diep woorde, gepas by die titel en video. Thumbs up AFRIKAANS!
@philipbam5604
@philipbam5604 9 жыл бұрын
Dit is n AMAZING SONG!!!!! DIT LAAT JOU SOMMER VERLANG NA IEMAND WAT JY NO NIE EERS ONTMOET HET NIE!
@clifftonkilian
@clifftonkilian Жыл бұрын
Die liekie is my ginsteling liekie in die hele wereld
@jasoncothill9445
@jasoncothill9445 9 жыл бұрын
Wow!! Dit was beslis die lang wag werd om weer jou musiek te hoor! Sing voluit Nandine!!!
@johanpattou8812
@johanpattou8812 5 жыл бұрын
Vind dit een prachtig nummer....zit goed in elkaar zowel wat muziek betreft als de zang... had nog nooit gehoord van deze zangeres" Nadine" zal haar zeker opvolgen ..
@dfwlizzy
@dfwlizzy 5 ай бұрын
Dankie Nadine😭😭
@arthurvanhuffel154
@arthurvanhuffel154 6 жыл бұрын
Als ge terug naar Belgie zou komen en ik kom het te weten zouden we weer gaan ! Prachtige muzikale artieste !
@ljerasmus3158
@ljerasmus3158 8 жыл бұрын
my pa kry nie genoeg van die song nie, Nadine well done ware Afrikaans
@sanettekapp4613
@sanettekapp4613 9 жыл бұрын
Nadine...dit is PRAGTIG! Jy het n verskriklike mooi stem en dit is reg dat jy muur se en nie mier nie. Wens jou nog baie baie sulke pragtige liedjies toe!
@lizellecoetzee2631
@lizellecoetzee2631 9 жыл бұрын
Stunning Nadine jy bly 'n mooi mens! en een van die bestes!
@christocoetzer9457
@christocoetzer9457 9 жыл бұрын
Ek kan na skildery luister 10 keer elkedag en dan voel dit asof hierdie woorde geskryf is spesiaal vir my, elkeen beteken vir my iets! Well done!
@lerique100
@lerique100 7 жыл бұрын
ek moet se..ek love jou musiek al van lank af...hierdie is jou beste ooit...mooiste sterk stem...♡♡
@johanthiart6728
@johanthiart6728 7 жыл бұрын
lerique allers Dankie BAIE vir die mooi komintaar vir Nadine ek is seker sy sal dit waardeer wanneer sy dit sal sien!!😀☺😊🙌iemand wat my dag maak,dankie weereens!!
@EJansenvanRensburg
@EJansenvanRensburg 9 жыл бұрын
STUNNING liedjie, mal daaroor!
@drinusdippenaar347
@drinusdippenaar347 3 ай бұрын
Perfect ❤
@wouterkabouter102
@wouterkabouter102 9 жыл бұрын
Hou baie vd liedjie, jou stem so mooi sterk in hierdie een en ek hou daarvan dat jy jou woorde so duidelik uitspreek. Die meeste ander sangers spreek mure as miere en ure as iere uit. Welgedaan Nadine, doen so voort!
@jelliana234
@jelliana234 6 жыл бұрын
very live
@llewellynduplessis2711
@llewellynduplessis2711 9 жыл бұрын
Ongelooflik mooi!!! So trots op jou!!! x
@colinraath9179
@colinraath9179 Жыл бұрын
Absoluut trots
@cocky.yjogger
@cocky.yjogger 6 жыл бұрын
My gunsteling afrikaanse video! Pragtig Nadine!
@annatjieventer3995
@annatjieventer3995 3 жыл бұрын
Work of art. Fabulous!
@andydezius8841
@andydezius8841 8 жыл бұрын
GROETE van Radio SAM Broadcaster en SAM-South African Music ons staan agter jou .en ons love jou music en stem , keep it up jy is great
@yitzchaktalyah8454
@yitzchaktalyah8454 8 жыл бұрын
Onsettend goed gesing Nadine, elke dag 'n plesier om na jou te luister. Ons woon in Israel en my dogterjie van 8 sing die liedjie stemtoon vir stemtoon saam met jou. Baie dankie vir jou musiek, ons het al jou albums, my kinders het groot geword met krappies en krefies. Weereens baie dankie.
@anikabotha6145
@anikabotha6145 9 жыл бұрын
het so uitgesien hier na. ek love dit
@annacoetzee1867
@annacoetzee1867 8 жыл бұрын
asb Nadine laai Tata...Ek miss jou op ..dis i awsum liedjie..groot asb..
@johanpotgieter5647
@johanpotgieter5647 9 жыл бұрын
Baie mooi cd Nadine! Regtig baie mooi al die liedjies is baie mooi!! Dankie vir nog 'n pragtige cd!!
@klarissaroets8119
@klarissaroets8119 9 жыл бұрын
Well done .....Love this song
@drmichielheynspreng
@drmichielheynspreng 9 жыл бұрын
Dit is pragtig. Baie mooi.
@jozuapotgieter3306
@jozuapotgieter3306 8 ай бұрын
So so mooi😢
@waltermarshall7257
@waltermarshall7257 4 жыл бұрын
Gorgeous everything!!!!! Toetaal opvreetbaar!!!!
@anneliejansevanrensburg1890
@anneliejansevanrensburg1890 8 жыл бұрын
Het die cd gaan koop-luister dit OP!! STUNNING...
@MarietaLuyke
@MarietaLuyke 9 жыл бұрын
Fantasties! Afrikaans sal altyd bo bly. Hier uit NZ
@michelledebeer4973
@michelledebeer4973 8 жыл бұрын
ek is lief vir nadien se liedjie
@jasonthekiller7215
@jasonthekiller7215 7 жыл бұрын
jy is amazing nadine love jou voice
@AnneMarieNagel
@AnneMarieNagel 9 жыл бұрын
Pragtige musiekvideo nadine! Trots suid afrikaans!
@johannesolivier1337
@johannesolivier1337 9 жыл бұрын
Hehe wow ek was elke dag op youtube en fb om te kyk of hy uit is. Baie goeie werk deur die hele span. Was baie pret gewees. Herleef sommer die hele dag. Pragtige video. Hou baie daarvan.
@pieterjones1721
@pieterjones1721 5 жыл бұрын
My vrou is mal oor di song sy sing altyd sam as hy speel my vrou sing hom mooi
@JackieMans
@JackieMans 20 күн бұрын
Ongelooflik❤
@ameliapretorius7546
@ameliapretorius7546 9 жыл бұрын
Great song Nadine. Video is ook baie mooi.
@ThePatriotization
@ThePatriotization 5 жыл бұрын
lieflik . Defnitief een van Nadine se bestes
@carolbooysen4002
@carolbooysen4002 9 жыл бұрын
Nadine, dit is pragtig!
@petrimatthee1461
@petrimatthee1461 9 жыл бұрын
ek is mal oor skildery en jou album love yoe mwa
@JohnnNaude
@JohnnNaude 9 жыл бұрын
Baie Baie Mooi!
@freddydemeersman6046
@freddydemeersman6046 9 жыл бұрын
SUPER !!!!!!!!!!!!!!
@10djpro
@10djpro 9 жыл бұрын
Sowaar a meesterstuk!! Puik stem en uitstekende video. A lekker Afrikaanse tune
@maraaic37
@maraaic37 9 жыл бұрын
Wil dit net oor en oor luister, dis awesome en mooi en als..........
@wynandgreyling1028
@wynandgreyling1028 9 жыл бұрын
WOW!
@jefffogel2686
@jefffogel2686 9 жыл бұрын
Pragtig stem.
@anzeldasteyn883
@anzeldasteyn883 8 жыл бұрын
Eerste keer wat ek hoor. sjoe dis flippen amazing
@jpdebeer8867
@jpdebeer8867 6 жыл бұрын
Jy ls die beste singer vir my mamma
@datrepairservices1747
@datrepairservices1747 9 жыл бұрын
AWESOME VERBY!!!
@markobotes9602
@markobotes9602 5 жыл бұрын
Stunning song Nadine! Nou wil ek ook sommer verf!!! :-p
@cb8486
@cb8486 4 жыл бұрын
Why isn't this song on Spotify? I want to listen to it so bad
@Visvinger182
@Visvinger182 9 жыл бұрын
Wow!!!! Dit is al wat ek kan se
@andrieslottering9349
@andrieslottering9349 9 жыл бұрын
Dit is pragtig..... Is mal oor die song
@mariusvandyk846
@mariusvandyk846 7 жыл бұрын
Andries Lottering ll
@belindagoosen5663
@belindagoosen5663 9 жыл бұрын
Beautiful verby....
@heinvdwalt3618
@heinvdwalt3618 9 жыл бұрын
Stunning stunning stunning!!!!!!!!
@ritabarnard8695
@ritabarnard8695 9 жыл бұрын
luister elke dag xxxxx
@annelinefourie969
@annelinefourie969 9 жыл бұрын
Nadine, absoluut Stunning verby. Ek gaan vandag jou nuwe Cd koop vir myself vir Kersfees en ook vir my Ma. Baie sterkte met jou verkope. XXX Love Love Love Skildery XXX
@franscoisjordaan3292
@franscoisjordaan3292 6 жыл бұрын
Stunning song.
@PhilipKotzefs
@PhilipKotzefs 6 жыл бұрын
Hou baie van die lied jou ongelooflik mooi stem ....
@sellysnyman294
@sellysnyman294 6 ай бұрын
Ðie bly my gunsteling lied van jou ❤❤❤
@saffasaffa5084
@saffasaffa5084 5 жыл бұрын
Wat n aantreklike man. Pragtige liedjie
@juriabrand4585
@juriabrand4585 9 жыл бұрын
dis regtig awesome nadine luv dit
@antoinetteswanepoel9760
@antoinetteswanepoel9760 8 жыл бұрын
Such a awesome song
@charlbezuidenhout3937
@charlbezuidenhout3937 7 жыл бұрын
Antoinette Swanepoel
@sakkie3259
@sakkie3259 7 жыл бұрын
Pragtig ounooi...
@danettemagor5145
@danettemagor5145 8 жыл бұрын
stunning
@user-hd6yw7te7b
@user-hd6yw7te7b 11 ай бұрын
❤❤❤
@zuaneholtzhausen8256
@zuaneholtzhausen8256 7 жыл бұрын
ek laaik die liedjie dit is mooi
@severinobondade
@severinobondade 9 жыл бұрын
de +++ linda musica !!!!!!!!!
@user-vn2zl2wv7b
@user-vn2zl2wv7b 2 жыл бұрын
Bon!
@baroqliquor921
@baroqliquor921 7 жыл бұрын
Nogsteeds WOW!
@saloomkilian9507
@saloomkilian9507 2 жыл бұрын
Beautiful
@baroqliquor921
@baroqliquor921 5 жыл бұрын
Wow!!!!!
@kandiimations8170
@kandiimations8170 7 жыл бұрын
WOW
@SuperWillem1975
@SuperWillem1975 9 жыл бұрын
baie nice
@OlaqSA
@OlaqSA 9 жыл бұрын
Wow! Wereld klas!
@christinepretorius3908
@christinepretorius3908 3 жыл бұрын
I love you
@mikebrits7115
@mikebrits7115 9 жыл бұрын
Baie mooi en die kleur is swart wat eerste op jou geverf is. jy magh ma sing en liaak jou musiek wens ek kan die dvd Skildery kry of wen van jou.
@motorcop505
@motorcop505 8 жыл бұрын
Great job!
@ChrisKruger-vi8mz
@ChrisKruger-vi8mz 5 ай бұрын
❤Laeaeny
@elizmabrink8721
@elizmabrink8721 9 жыл бұрын
Well done julle :) love die nuwe musiek :)
@romarthenning3772
@romarthenning3772 6 жыл бұрын
wow tannie se stem is soo mooi
@braamfourie4247
@braamfourie4247 9 жыл бұрын
Lekker!!!
@shanicediergaardt6200
@shanicediergaardt6200 5 жыл бұрын
Eks mal oor dié liedjie.. 😙
@collinnel8473
@collinnel8473 9 жыл бұрын
Hoendervlies Mooi Vriendin.............Jy het nie oordryf toe jy my vertel het van die album nie. Sien uit na 'n koffietjie by ons koffie plek! Kolonade het nie die album nie, wou hom die naweek koop "but no luck" :-(
@SabushwarriorAssociation
@SabushwarriorAssociation 9 жыл бұрын
Awesome. Well done. Groete Mpumalanga Animal Crime Watch ....
@liancaford9107
@liancaford9107 3 жыл бұрын
Wow tannie is so mooi en sing ook so mooi❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️🥰🥰😉😉🤩🤩😍🤩😍😌😌😌
@lerique100
@lerique100 7 жыл бұрын
jy is opreg geseen ...
@kabousventer5852
@kabousventer5852 9 жыл бұрын
Hi Nadine..Kabous hier hoop dit gaan nog goed? Dis n baie goeie liedjie wat geskryf is en dit laat mens dink oor als van ons bestaan
@antonvongruning2745
@antonvongruning2745 5 жыл бұрын
Body painting sou ongelooflik mooi gewees het van jou. Oh jy bly maar pragtige vrou.
@MrCorrie5
@MrCorrie5 9 жыл бұрын
Baie mooi gedoen WOE.
@ansieroeloffze5066
@ansieroeloffze5066 11 ай бұрын
Pragtig coke tog
@etiennenel9509
@etiennenel9509 9 жыл бұрын
U is die Suid Afrikaanse Celine Dion, baie mooi.
@NadineNet
@NadineNet 8 жыл бұрын
+Etienne Nel of net SA se Nádine!
@seungebhardt7412
@seungebhardt7412 8 жыл бұрын
+NádineNet hi
@johanthiart6728
@johanthiart6728 7 жыл бұрын
NádineNet Is dit tannie wat hier sing?
Nádine - Eindeloos (AMPTELIKE MUSIEK VIDEO)
3:52
NádineNet
Рет қаралды 552 М.
Nádine - Tyd (AMPTELIKE MUSIEK VIDEO)
3:57
NádineNet
Рет қаралды 831 М.
Fake watermelon by Secret Vlog
00:16
Secret Vlog
Рет қаралды 10 МЛН
Now it’s my turn ! 😂🥹 @danilisboom  #tiktok #elsarca
00:20
Elsa Arca
Рет қаралды 12 МЛН
Oh No! My Doll Fell In The Dirt🤧💩
00:17
ToolTastic
Рет қаралды 13 МЛН
escape in roblox in real life
00:13
Kan Andrey
Рет қаралды 14 МЛН
Mal Oor Jou
3:57
Abbotsford Records
Рет қаралды 793 М.
Toe Die Engel Aan Die Water Raak (Ft. Nádine)
3:58
Dozi
Рет қаралды 603 М.
Mwah! - "Sandra Prinsloo" ft. Elvis Se Seun
3:47
MwahGirls
Рет қаралды 7 МЛН
Leah - Met Jou Klere Aan
3:07
LEAH
Рет қаралды 6 МЛН
Nádine - Ek Haal Weer Asem (AMPTELIKE MUSIEK VIDEO)
3:32
NádineNet
Рет қаралды 218 М.
Pedro begelei Nadine vir 'n asemrowende akoestiese weergawe van 'Skildery'
3:49
Juan Boucher - Ons Word Een
4:29
REAL MUSIC - VONK MUSIEK
Рет қаралды 6 МЛН
Nádine - Gesels oor haar 2014 album - Skildery
5:47
NádineNet
Рет қаралды 6 М.
Andriëtte - Sewe Oseane
3:39
Andriëtte
Рет қаралды 10 МЛН
Nádine & Gerhard Steyn - Rooi Roos (AMPTELIKE MUSIEK VIDEO) HD
3:47
Bones & Eddy Baker - LooseScrew (DIEEZ REMIX)
7:10
DIEEZ
Рет қаралды 2,4 МЛН
Shiza , Bakr - TER (Official Video)
3:44
SHIZA
Рет қаралды 368 М.
Gadilbek Zhanay & Sadraddin - Жылап ал (Official audio)
2:41
Gadilbek Zhanay
Рет қаралды 150 М.
6ELLUCCI - BOLEKSIN | ПРЕМЬЕРА
3:15
6ELLUCCI
Рет қаралды 29 М.
MEOVV - ‘MEOW’ M/V
2:55
THEBLACKLABEL
Рет қаралды 12 МЛН