N-Kaap se Jongboer van die Jaar

  Рет қаралды 20,260

LandbouTV

LandbouTV

Күн бұрын

'n Besproeiingsboer van Douglas wat die afgelope ses jaar sy besproeiingsbedrywighede tot 950 ha uitgebrei het, is aangewys as die Noord-Kaap se Jongboer van die Jaar. Hy is mnr. Vickie Bruwer (28) van die plase De Bad, Sanddrift en Olierivier. Sy produksie behels hoofsaaklik mielies, koring lusern en grondbone en afwisselend aartappels saam met sy broers, Hannes en Gerhard Bruwer.

Пікірлер: 3
@siegfriedwurth5928
@siegfriedwurth5928 6 жыл бұрын
Hoekom is daar nie veligheids hekke & diefwering voor sy huis se vensters en deure!!! Onthou asseblief boere julle is in die gevaarlikste werk ter wêreld!
@bikesqaud.com450
@bikesqaud.com450 2 жыл бұрын
Es family en sy huis is vol kameras
Nasionale Beesboer van die Jaar: Hier is die finaliste
10:13
LandbouTV
Рет қаралды 13 М.
Nataniël | Afrikaans in Styl | 23 Augustus 2023
10:07
Die GROOT Ontbyt
Рет қаралды 10 М.
НАШЛА ДЕНЬГИ🙀@VERONIKAborsch
00:38
МишАня
Рет қаралды 3,1 МЛН
啊?就这么水灵灵的穿上了?
00:18
一航1
Рет қаралды 93 МЛН
Elza love to eat chiken🍗⚡ #dog #pets
00:17
ElzaDog
Рет қаралды 10 МЛН
Ontdek - Jaco Strauss (Jong Boer van die Jaar)
17:28
Ontdek SA
Рет қаралды 9 М.
Hydroponic Fodder - Is This The Future Of Sustainable Farming?
6:39
Fodder Group Inc
Рет қаралды 6 МЛН
Stunning Agricultural Jewel in the Eastern Kalahari
3:31
Kassel van den Berg
Рет қаралды 7 М.
PRONTUIT: BEWARINGSLANDBOU: 26 FEB 2018 SEG 1
11:11
kyknettv
Рет қаралды 1,2 М.
Pasella | Travel South Africa | Garies
10:52
PasellaTV
Рет қаралды 27 М.
BOER AMERIKA EP1-PLANT SEISOEN
28:05
Wihan Le Hanie
Рет қаралды 56 М.
nisBOERE 6 | Episode 10  | Gemmer & Kwagga Smith
23:02
Laeveld Agrochem
Рет қаралды 4,4 М.