Рет қаралды 242
Skink vir jou ʼn koppie boeretroos en kom luister na Juniemaand se nuus in ʼn neutedop saam met Pieter Jordaan. Hier roer ons ‘n paar sake aan wat oor die afgelope maand belangrikste nuusgebeure was vir Solidariteit spesifieke en natuurlik vir al sy lede ook.