N Naweek alleen met Jesus in n Berghut

  Рет қаралды 5,307

Patmosstudio

Patmosstudio

Күн бұрын

Twitter: https: / patmos_studio​​
​Instagram: / dailybible
​​​​​​​Facebook: / patmosstudio1​​
​​​​​​​Pinterest: / patmosstudio
Website: www.patmosstud...

Пікірлер: 18
@debbiswanepoel8547
@debbiswanepoel8547 Жыл бұрын
Hoe wonderlik om te weet en te getuig van dit wat Jesus vir ons doen. Saam met jou dankbaar. Dankie, Koning Jesus 👑
@MaranitaKoning-gs4oz
@MaranitaKoning-gs4oz Жыл бұрын
Wow Gisela, ek was besig om te bestuur en skielik hoor ek u stem en hierdie boodskap...ek glo Jesus wou met my praat deur u ...baie baie dankie Alle eer aan onse Abba Vader
@vickeybasson6856
@vickeybasson6856 Жыл бұрын
Dit is n baie mooi getuienis , dit beklemtoon Jesus se woorde dat hy altyd met ons is. Op hierdie stadium sukkel ek geestelik en hierdie laat my net weer besef hy is wie hy se hy is of ek dit so ervaar of nie.
@colleengardiner77
@colleengardiner77 10 ай бұрын
Ag hoe verskriklik kosbaar! Dankie, dankie, dankie Gisela, ek begeer dit ook!
@carinbotha1609
@carinbotha1609 Жыл бұрын
Ek is nou in afsondering en ek kry die. ❤. Lank terug het ek een oggend in die spieël gekyk en myself gekritiseer en die Heilige Gees sê vir my: Maak ek foute? Ek sê toe nee. Hy sê toe vir my: Nou hoekom kritiseer jy My handewerk? Ek het jou gemaak soos Ek jou wil hê.... Dit was die laaste van my kritiek....
@elmarybrits6465
@elmarybrits6465 Жыл бұрын
Wat n wonderlike boodskappie baie baie dankie!!
@hettiebotha8901
@hettiebotha8901 Жыл бұрын
Ek glo jou Gisela...nadat my man oorlede is in 1996, het ek ook in die aande in die gang van my huis gesit met my Bybel, notaboek en bandmasjien vir geestelike musiek. Ekt ook een aand 11 uur vir my n skinkbord gedek met 2 koppies koffie met melk/suiker en gesê Jesus, U is welkom om saam met my koffie te geniet. Dis n ervaring wat mense dalk nie sal glo nie...was absoluut fantasties. Jy praat van jou hare😀 Jesus het een dag vir my gesê: EKT VIR JOU GRYSHARE GEGEE AS N SIERAAD, EN DAN KLEUR JY DIT!! Dit was die laaste kleur van hare vir my... Jesus ons Here is soooo fantasties! Mense wat nie n lewende verhouding met Hom het nie, weet nie wat hulle mis nie.....vrede vir elkeen
@marieerasmus1965
@marieerasmus1965 Жыл бұрын
Dis die 1ste keer wat ek na jou luister en ek sè WOW wat ñ ondervinding...dis 3uur in oggend..ek kan nie slaap nie...maar is wel rustig... Ek gaan nou bid en vir my Here vra hoekom kan ek nie slaap nie... Hy is sò goed vir ons..in ons familie het ons ñ man wat geskiet is tydens ñ inbraak by hul huis in die vroeè oggend ure...hy is al amper 2mnde in hosp..baie siek..dat hulle die familie verlede Dinsdag laat kom het..ek het vir hom ernstig by Jesus se voete neergelè en gepleit vir sy siel sou dit sy tyd wees....en Jesus het my en talle mense se gebed verhoor en hy is nog met ons..daar is beterskap...dit was nie sy tyd nie...ons dien ñ AWESOME God van Genade...so ook my ousus wat baie baie siek was het ook sò herstel dat sy weer kan loop..sy is 76jr... My sussie in Kakamas..ons verskil 3jr ..ek 66jr sy 69jr...ons sè altyd ons moes ñ 2ling gewees het..want ons dink dieselfde..sy en haar dogter en kleindogter woon alleen daar...hulle het ñ kleinkoekies besigheid..Sonneblom Tuisgebak...en dit gaan finansieèl moeilik...en ek dra hulle op aan ons Here Jesus Christus..so het sy haar bakkie gevat en ñ boom gaan uitsoek waar sy koekies kan verkoop so uit die bakkie..sy het haar banner opgesit en koekies mooi op ñ plank agter op bakkie die koekies uitgestal...dit was Vrydag die 15de Sept en Sat 16 Sept...groot was my vreugde toe sy vir my sè sy het bykans R4 000 ingekry in diè 2dae....my hart is sò vol dankbaarheid dat my Here my gebede verhoor het...Dankie Jesus... AL DIE LOF EN AL DIE EER KOM ONS HERE JESUS TOE.... EK het die boodskap vir my sus en haar dogter en my dogter gestuur... Baie dankie🎉
@user-zy7nx3zy6k
@user-zy7nx3zy6k Жыл бұрын
Wow, dankie Gisela. So inspirerend. Dankie, ek geniet jou getuienisse - dit stig my.
@devilliershelga
@devilliershelga Жыл бұрын
Dankie Gisela vir jou kragtige boodskappe, so God geinspireerd!🙌🙌
@marieerasmus1965
@marieerasmus1965 Жыл бұрын
Ek wil net byvoeg..dat mense daar by haar gekom het wat haar ken en vir haar gebid het....dis sò baie om voor dankbaar te wees... Nou gaan ek regtig moet slaap..3.30 vm...goeie nag...wees rustig..ons God is in Beheer en Alomteenwoordig...
@talithaminnaar77777
@talithaminnaar77777 Жыл бұрын
Ag Gisela, ek is tog so lief vir jou. Jy laat my lag en jy laat my huil in hierdie video . . .
@sophiavorster9406
@sophiavorster9406 Жыл бұрын
Wow Gisela, wat 'n wonderlike getuienis! Baie dankie.
@hettiebotha8901
@hettiebotha8901 Жыл бұрын
Dankie Gisela,....🤗🤗🤗
@renevandenberg2243
@renevandenberg2243 Жыл бұрын
Amen 🙌🙌🙌
@idastoop7219
@idastoop7219 Жыл бұрын
So so kosbaar.
@hildchenhiestermann448
@hildchenhiestermann448 Жыл бұрын
Jy vind die Here in Sy Woord
@dulindiapril1669
@dulindiapril1669 Жыл бұрын
👏👏👏👏👏👏👏❤️❤️❤️❤️🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🙏🏻🙏🏻🙏🏻🙏🏻🙏🏻
Valse profete | Nevil Norden
21:49
Patmosstudio
Рет қаралды 3,4 М.
AG HERE MAAK SY OË OOP |  Dr Johan Carstens
22:00
Patmosstudio
Рет қаралды 1,2 М.
Throwing Swords From My Blue Cybertruck
00:32
Mini Katana
Рет қаралды 11 МЛН
这三姐弟太会藏了!#小丑#天使#路飞#家庭#搞笑
00:24
家庭搞笑日记
Рет қаралды 121 МЛН
He bought this so I can drive too🥹😭 #tiktok #elsarca
00:22
Elsa Arca
Рет қаралды 47 МЛН
Narsisme - ken jy so iemand?
41:39
Wie is ek?
Рет қаралды 4,2 М.
VitaAmp Inspirasie | Jou lewe is jou preek
2:53
VitaAmp
Рет қаралды 2,9 М.
Retief Burger's road through Depression - 1 of 2
21:24
Matters of the Soul _ Sake van die Siel
Рет қаралды 10 М.
Getuienis - Freddie van Niekerk (Oktober 2022)
6:36
TabernaDei
Рет қаралды 6 М.
TERUG UIT DIE DOOD - WAT NOU Dr Johan Carstens
19:11
Patmosstudio
Рет қаралды 1,5 М.
KSM Erediens I 11 Des. I God skryf ' n trefferverhaal met my lewe!
24:08
Manlike  menopouse | GLGG
19:27
Patmosstudio
Рет қаралды 489
VitaAmp Inspirasie | Wat God oor jou sê
2:44
VitaAmp
Рет қаралды 4,8 М.
Hart van klip | Nevil Norden
14:46
Patmosstudio
Рет қаралды 1,9 М.
VitaAmp Inspirasie | Was voete
3:06
VitaAmp
Рет қаралды 1,7 М.
Throwing Swords From My Blue Cybertruck
00:32
Mini Katana
Рет қаралды 11 МЛН