Eks in Springbok gebore...ht saam my ouers in Okiep, Nababeep en Tangsrun daar buite Nababeep gebly, daarvan daan doerie tyd se Suid-wes(Namibia) toe Tsumeb, Grootfontein, Otavi, Kombat gaan bly. Terug gekom en hier in suid afrika in die vrystaat, toe Noordwes en nou in Gauteng (Die beton Oerwoud) kom bly...nie omdat ek Wou nie, maar vir Werk. My Hart breek in stiukkies as ek Namakwaland so sien op KZbin 😥. Ek word 60 volgende jaar en ek Weet my spore sal nooit weer In my Geboorteplek loop nie. Ek wens ek kon weer daar gaan bly...maar Dit sal nie gebeur nie, wnt Omstandighede laat dit nie Toe nie. Ek kon aanvoel hoe emosineel jy was toe jy in daai laaste huis gestaan het. Mag ons Skepper en Verlosser Julle Seen.
@jessicamakosso58352 жыл бұрын
Miss SA 😭🇫🇷
@hazelhendriks30273 жыл бұрын
Wanne gaan julle laat die ding kom ruk in Mplain?
@gisellemahoney11743 жыл бұрын
Jor leka
@g-force16993 жыл бұрын
❤️❤️❤️
@missyblingy24243 жыл бұрын
Lekke julle... travel lekke sonder my #cryingface #namaks🥺😅🤭 ENJOY😁💃🏼✨