‘Net nog enetjie’ | Die Bela-wetgewing ʼn mes teen Afrikaanse skole se keel | Ep. 17

  Рет қаралды 1,676

Maroela Media

Maroela Media

Күн бұрын

In hierdie week se aflewering van Net nog enetjie gesels Connie Mulder, Christel Cornelissen en Nico Strydom oor álles skole. Die tyd raak min vir die regering om met die burgerlike samelewing te gesels oor die Bela-wetgewing. Hoekom hou Solidariteit ook ʼn krisisberaad oor hierdie wetgewing? Want die Bela-wetgewing is ʼn mes teen die keel van Afrikaanse skole - iets waarmee geen taalgemeenskap kan saamleef nie.

Пікірлер: 11
@ThomAnno
@ThomAnno Күн бұрын
Baie dankie vir die kanaal. Ek deel met al my groepe.
@biancawitt6692
@biancawitt6692 Күн бұрын
Groete uit Duitsland❤ Proudly South African
@jacobuslochner2847
@jacobuslochner2847 Күн бұрын
Wat van Burgerlike opstand . Dit is omtrend tyd om ons sê ye sê deur dade.
@willene58
@willene58 Күн бұрын
Dankie,,,julle drie is sterre.. Connie se pittige afrondings is kostelik.... Die agtergrond musiek is oulik. SA is n mengseltjie maar vol spesery .. Ja...nog net enetjie!
@Caroline-s7p8p
@Caroline-s7p8p Күн бұрын
Pasop om nie twee tegelyktydig te praat nie! Gee elkeen ʼn kans om sy/haar mening klaar uit te spreek asb. Dankie vir jul mening. C.M. van J.baai.
@andriesvanderwesthuizen8519
@andriesvanderwesthuizen8519 Күн бұрын
Geen skool is deur hulle gebou nie
Wêreldwys | Gelykop stryd tussen Trump en Harris | Ep. 21
53:54
Maroela Media
Рет қаралды 1 М.
1 сквиш тебе или 2 другому? 😌 #шортс #виола
00:36
«Кім тапқыр?» бағдарламасы
00:16
Balapan TV
Рет қаралды 151 М.
Worst flight ever
00:55
Adam W
Рет қаралды 52 МЛН
De la Enescu la Pirelli. Cu Marius Constantinescu
3:43:29
Vorbitorincii
Рет қаралды 157 М.
Bela | Alles in stryd gewerp om Afrikaanse skole te red
2:16
Maroela Media
Рет қаралды 416
Andrew Azzopardi on RTK103 | 5 ta' Ottubru 2024
2:57:10
Newsbook Malta
Рет қаралды 3,3 М.
Israels Historie 2:10 - Fra år 0 til år 700. Med Ragnar Hatlem.
1:00:38
Henrik Beckheim Podcast
Рет қаралды 1,2 М.
1 сквиш тебе или 2 другому? 😌 #шортс #виола
00:36