Lost my grandma recently ... and allthough I am no longer a Christian when I listen to this it feels like a warm hug coming from her. Rest in peace ouma
@cornekotze2379 Жыл бұрын
Absolute wonderfully sang!!
@patrik4212 жыл бұрын
Lekker liedjie. Baie dankie Nianell.
@veronicamay728512 жыл бұрын
i'm blown away by her beautiful voice.....(listening with tears in my eyes)
@anselzhang81023 жыл бұрын
Hoed my as ek my gaan neerlê, grote God, wat altyd waak. O, beskerm my deur u Almag as die kwade my genaak. O, vergeef my al my sondes, dan lê ek my hofie neer. Dood of hel sal ek nie vrees nie want U is my Rotssteen, Heer. Neem my ouers en my vriende in bewaring hierdie nag. Môre dank ons U vir goedheid, gawe van 'n nuwe dag.
@chrisschoonwinkel399713 күн бұрын
❤
@hermansauer8558 Жыл бұрын
My favourite song... Fantastiese stem
@fransbotha46418 ай бұрын
Het n baie goeie stem. Fantasties.
@cpbvschalkwyk4256 жыл бұрын
Hemels-mooi...!!! Wow! Briljant!
@Spokie7512 жыл бұрын
Dit is, was en sal seker altyd vir my een van die mooiste liedere bly... en hoe gepas is jou musiekvideo nie! Absoluut pragtig! xx
@vreklekir5 жыл бұрын
NIA jy het seersekerlik die mooiste stem. Dut is so lekker om te sien hoe jy daatmee speel en juubinstrument geniet. Dankie dat jy dit met ons deel.
@Loreman7212 жыл бұрын
Dang, this is good! Irish-style singing in Afrikaans, WOW! Sterkte, maatjie!
@ancoisnaude40872 жыл бұрын
Pragtig Nianel, ek hou baie v jou songs, jy is n vriendin vir altyd💞🙏🏻🎶
@Elliekipellie8 жыл бұрын
what a beautiful song!!
@MrBuffeln10 жыл бұрын
Fantastic! I'm shivering :)
@marthiemeyer81224 жыл бұрын
So so mooi trots op jou🤗🤗🤗🤗
@esterdelang8191 Жыл бұрын
Pragtig, Nianell
@sandradewet-vandenberg33968 жыл бұрын
Die beste vertolking ooit.
@ian.marais12023 жыл бұрын
Pragtig, Pragtig, pragtig.
@rethablaauw912811 жыл бұрын
ek het die voorreg gehad om haar die lied te hoor sing by die Voortrekkermonument se Amfiteater met die son wat so onder gaan..... Hoendervleis mooi!!!
@PrivateHandle.149 жыл бұрын
just brilliant!
@pietbotha617210 жыл бұрын
Pragtig - dankie Nianell !!!
@engelarandall6394 жыл бұрын
Stem van n engel. Nianel, jy is SA se wonderstem
@Chrisvan5910 жыл бұрын
Wat 'n ongelooflike klank. 'n Gebed uit die hart. Vrou, jy mag maar. Jy is 'n aanwins vir Afrikaanse musiek. Doen so voort...
@Pie_t10 жыл бұрын
'n Aanwins vir enige musiek.
@Riana.dS.8 жыл бұрын
Indien mens nie bekend is met die lied nie, is die lirieke ongelukkig nie duidelik nie.
@daniesmit585711 жыл бұрын
My gunstelling. Mooi verby.
@Lavonnedevine5 жыл бұрын
Mooi
@sakespakman74777 жыл бұрын
Dis 'n pragtige lied. Ek het dit baie met die kinders gesing
@slave2live7 жыл бұрын
Ek sit in Ierland. Die trane loop nou...
@desiataylor65406 жыл бұрын
Andries van Tonder sit ook hier in dublin trane rol
@lenajonker10 жыл бұрын
Dit gryp mense in jou siel aan. So gevoelvol vertolk. Waar kry mens Nianell se lirieke van die Magaliesburge aandlied? Dit was blybaar eers n Hollandse gebed: Leg my om te slapen neder Goede God die altijd waak Wil my in u guns bewaren Als het kwade my genaak. Ag vergjeef my al my sonde Dan leg ek my hoof hier neer, Dan deet die dood nog hel my vresen Want gy zyt my heil o Heer. Neemt my ouers en my vrinde En bewaar hen desen nacht Opdat morgen bij die ontwaken U die lof zyn toegebracht
@driescoetzee35056 жыл бұрын
Hoed my as ek my gaan neerlê, grote God, wat altyd waak. O, beskerm my deur u Almag as die kwade my genaak. O, vergeef my al my sondes, dan lê ek my hofie neer. Dood of hel sal ek nie vrees nie want U is my Rotssteen, Heer. Neem my ouers en my vriende in bewaring hierdie nag. Môre dank ons U vir goedheid, gawe van 'n nuwe dag. Melodie soos opgeteken deur G.G. CILLIÉ in 1950 in die huis van oom Frans Fouché, Doornhoek, P.K. Maanhaarrand, Magaliesburg.
@SoniaJbrt5 жыл бұрын
Ek sing dit baie vir my kinders met bed tyd. Dis rerig 'n seën oor hulle uitgespreek. So pragtig. Môre dank ons U vir goedheid Gawe van 'n nuwe dag...
@hesterbreed80136 ай бұрын
Pragtig dit bring n kalmte oor my want Hy is my Rotsteen op wie ek kan vertrou
@tiaanmaree82097 жыл бұрын
Ongelooflik mooi!
@romanastrasheim48956 жыл бұрын
Lieflik! ❤
@matthewedwardriley2 жыл бұрын
choir piece just there
@henksinderdinck10 жыл бұрын
Hoendervleis het ek gekry toe ek dit lied gehoor het.
@stephenlouwbiokineticist41272 жыл бұрын
Does anyone know what the second song is in this mashup?
@davidmarianoatahualpa1875 жыл бұрын
sorry guys what lenguage is it? so beautiful songs, thanks!
@koosbos11145 жыл бұрын
David Mariano Huaman afrikaans,south africa
@SoniaJbrt5 жыл бұрын
Its a prayer. Keep Your hands outstreched over me Almighty God, who always watches over me Let me rest in Your protection When the darkness comes Keep my friends and family In protection through the night Tomorrow we thank You for Your goodness Blessing of a new day Lord forgive me all my sins Make my heart pure and holy I will fear no evil When the night covers me Loosely translated from the version I know in Afrikaans. I hope you have been blessed.
@Poppievn4 жыл бұрын
👍
@yvonneellisrossouw364510 жыл бұрын
So ongelooflik mooi dit is net soos Nianell ook is.
@helenavaneden16843 жыл бұрын
Mag onse Christus Jesus julle ONÉÉÉÉÉÉÉÉÉÉÉÉÉÉÉÉÉÉÉÉÉÉÉÉÉÉÉÍNDIG BÁÁÁÁÁÁÁÁÁÁÁÁÁÁÁÁÁÁÁÁÁÁÁÁÁÁÁÁÍE SEËN….ÉVERYONE…. I LÓVE YOU ÁLL with ÁLL my heart and our GRÉÁT GOD CHRIST JESUS LÓVES ÉÁCH ÓNE OF YOU AS IF YOU’re the ÓNLY ONE…. Song of songs 8 NLT Rev12:11 TPT Ephesians 6
@MasterVerloc11 ай бұрын
Jy sing nog altyd absoluut pragtig dame, maar hierdie sonh het jy opgefok. Dis nir n opera virtuoso nie dis n gebed. Sing dit so