Baie dankie! Dit was baie lekker gewees om dit te kon vang.
@zeemanknives3 жыл бұрын
Mooi video ouens, en prachtige visse. Hoe kry julle toegang tot die onderste dam?
@PGhost56 жыл бұрын
Djo baie mooi manne! Ons is oor n par weke daar vir die eerste keer. sien daarna uit en hierdie vid help niks nie! :)
@ProAngling6 жыл бұрын
Dit is 'n amazing plek om te vang en die visse baklei HARD. Die laaste paar weke kom daar ongelooflike mooi, groot en gesonde visse uit, so ek glo dat jul sal goed doen. Laat weet gerus hoe dit gaan, ek hou duim vas.