Witrivier: Die gesigte agter 'n militêre opleidingsbasis? Maandag 29 Julie 2024

  Рет қаралды 10,308

Nuuspod

Nuuspod

Күн бұрын

Nuuspod se daaglikse kommentaar op koerantnuus en ander aanlyn nuus.

Пікірлер: 40
@dorothylabuschagne3726
@dorothylabuschagne3726 Ай бұрын
Ag ek het so bitter lekker gelag vir julle, ons het somtyds net so lekker kuier en lag nodig. Jy kan so lekker lag en dit maak nie saak waaroor jy praat nie geniet ek jou stem en lekker lag. Baie dankie. Groete altyd 😀
@tambotikewererasmus3257
@tambotikewererasmus3257 Ай бұрын
My seun was 1 maand by Milites, hul doen baie goeie ding, kan hul aanbeveel. Die kamp in die nuus is nie by hulle nie.
@anthoniewentzel
@anthoniewentzel Ай бұрын
Ai Izsk ai
@danielvanrooyen5301
@danielvanrooyen5301 Ай бұрын
Ek het 6 maande gedoen by MDA wow ja wow..dit was puik Die beste besluit ooit.. Tipes Afrikaner hardloop met n storie..sonder om te weet..
@susanbotha967
@susanbotha967 Ай бұрын
Hi daar ,gaan kyk bietjie onder Wynandt du Toit se kommentaar oor Witrivier.Heelwat meer inligting.
@riaansmit3370
@riaansmit3370 Ай бұрын
Welkom trug Arnaldo.het jou gemis
@susanbotha967
@susanbotha967 Ай бұрын
ivm wat jy vanoggend geplaas het.
@breunissensanta393
@breunissensanta393 Ай бұрын
Hi Izak. Dit is darem lekker om so 'n oulike buurman te he. Julle kan so lekker kuier en saam lag. Dis aansteeklik. Geseend is jy dat julle bure is.
@apretorius8231
@apretorius8231 Ай бұрын
More Izak lekker dag
@janpotgieter1505
@janpotgieter1505 Ай бұрын
More Izax en almal wat sroom op kyk. Geseende week he Amen ❤
@riaswart7482
@riaswart7482 Ай бұрын
Hoekom kom Barney en Amarisa dan nie nou na vore en werk saam met nuwe Minister van Polisie nie? Daars baie vrae? Libièrs van alle mense.... Izak dankie vir al jou moeite en inligting.
@tokkielegrange3533
@tokkielegrange3533 Ай бұрын
Lekker sopstorie dié van Witrivier.... slang ini gras!!!!
@adeledewet1127
@adeledewet1127 Ай бұрын
Jasmyn Opperman
@user-bn2lb7ld1j
@user-bn2lb7ld1j Ай бұрын
Sjoe, Isak, wat hulle gedoen het was Godslasterlik. Hulle kan dan maar eerder kaal loop as wat hulle met Jesus spot....Dit het my regtig geskok.
@pietiegrobbelaar3989
@pietiegrobbelaar3989 Ай бұрын
Dunvellig? Dit was Godslasterlik!!!
@zander-up1vc
@zander-up1vc Ай бұрын
IS DIT DIE 1 STE GROEP LIBIERS??!!
@cgpettit9791
@cgpettit9791 Ай бұрын
Opleiding is wettig Maar dit hang af vir wie jy opleiding gee en of hulle wettig in die land is
@carolanngelderbloem3209
@carolanngelderbloem3209 Ай бұрын
Izak volg op...vliegtuig moet crash landing doen by PE lughawe, hidroliese stelsel faal om oop te maak..nou
@trudiekoelman8356
@trudiekoelman8356 Ай бұрын
dit is naby aan jou Izak
@philipmorkel-brink7587
@philipmorkel-brink7587 Ай бұрын
Waar kom die Boko Haram storie vandaan??
@johannesvanvandermerwe6887
@johannesvanvandermerwe6887 Ай бұрын
Hulle blyk bona fide opleidings-sentrum te wees, openlike met alle nodige akkreditasies. Staat sal hulle wil toemaak, soos mey Kommandos in verlede.
@anne-marieharmse8610
@anne-marieharmse8610 Ай бұрын
Kan vrouens ook meeding met die stoute gedagtes vir n baard? 😂🙈🤷‍♀️
@zander-up1vc
@zander-up1vc Ай бұрын
JA, JULLE KAN... NET ONDER DIE NAELTJIE@!😂
@zander-up1vc
@zander-up1vc Ай бұрын
WIE HET DIE LIBIERS SE SALARISSE BETAAL!😮
@AnnCathvR
@AnnCathvR Ай бұрын
Kom nou asb net oor die Olimpiese spele opening! Hoe dunvellig is almal nie.
@madeleenbarnard777
@madeleenbarnard777 Ай бұрын
Dunvellig? Jy sal nie my God laster nie, en jy sal nie my Christenskap goedkoop maak nie.
@maureend6515
@maureend6515 Ай бұрын
God laat Hom nie bespot nie. Die olimpiese spele moet geboikot word. Geen wonder die hele Parys was in duistermis gedompel. Net die kerk het lig gehad. Laat mens dink né. Mense is nie dunvellig nie, hierdie is ‘n bespotting van God die Vader!
@apretorius8231
@apretorius8231 Ай бұрын
Izak gaan kyk Wynand se storie op utube
Shaleen se swaarkry - Kwêla | Kyknet
9:53
kyknettv
Рет қаралды 249 М.
Onderhoud met André de Ruyter vanuit VSA
41:13
NUUSPOD
Рет қаралды 54 М.
小丑和白天使的比试。#天使 #小丑 #超人不会飞
00:51
超人不会飞
Рет қаралды 34 МЛН
When you discover a family secret
00:59
im_siowei
Рет қаралды 33 МЛН
Whoa
01:00
Justin Flom
Рет қаралды 55 МЛН
Twee seuns op plot geskiet - Met Amanda
14:52
Patmosstudio
Рет қаралды 30 М.
Aan huis met Hans - Kwêla | Kyknet
12:49
kyknettv
Рет қаралды 142 М.
Polities Inkorrek: Episode 1 - Wapenwet met Mike Bolhuis
30:13
Susan Cilliers - "Huis van Gruwels" Boek - 3 Oktober 2019
20:05
Die GROOT Ontbyt
Рет қаралды 16 М.
Schreiber: Modernise Home Affairs services
25:18
Newzroom Afrika
Рет қаралды 151 М.
KN Verslag in gesprek: Onderhoud - Andile Mngxitama
11:05
kyknettv
Рет қаралды 93 М.
THE HACKING OF THE AMERICAN MIND with Dr. Robert Lustig
32:43
University of California Television (UCTV)
Рет қаралды 1,1 МЛН
Steve Hofmeyr en sy politieke siening
6:20
Group Editors
Рет қаралды 40 М.
Afrikaanse vertaal grappie
6:45
Fish
Рет қаралды 556 М.
小丑和白天使的比试。#天使 #小丑 #超人不会飞
00:51
超人不会飞
Рет қаралды 34 МЛН