Рет қаралды 74
Dawie Roodt het op Saterdag 27 Julie met Pieter du Toit in nuusSAKE gesels oor 'n positiewe windjie wat in die land waai...
Dit lyk of President Cyril Ramahphosa beslis meer standpunt begin inneem in sy toesprake en openbare verskynings, maar dis nog vroeg om te bepaal of die Regering van Nasionale Eenheid hulle woord gestand sal doen en verandering in die regering te weeg gaan bring.
Soos altyd 'n baie interessante gesprek tussen Dawie en Pieter... kyk gerus hier na die volle onderhoud.