Nuwe lewe saam met Jesus - Stephan Joubert, 8 April 2018

  Рет қаралды 21,032

LewenSentrum

LewenSentrum

Күн бұрын

PREDIKER:STEPHAN JOUBERT
TEKS:JOHANNES 20:19-23
TEMA: NUWE LEWE SAAM MET JESUS
__________________________________________________________________
1.DIE EERSTE “AANDDIENS” IN DIE VROEË KERK
Die groepie bang dissipels is bymekaar op die Sondagaand pas nadat Jesus uit die dood opgestaan het. Hulle kruip weg agter geslote deure. Vrees wen. Toe daag Jesus in hulle midde op.
2. JESUS DEEL SY VREDE EN VREUGDE MET BANG DISSIPELS
a.“Vrede!” “Shalom!” -so groet Jesus sy bang volgelinge, waarskynlik met
sy regterhand in die lug uitgestrek as simboliese vredesgroet. Ook wys
Hy sy hande en sy vir hulle. Dit is regtig Jesus wat opgestaan het uit die
dood!
b.Die dissipels se vrees verander dadelik in vreugde: “Ons sien die Here!”
sê hulle.
c.“Vrede vir julle!” sê Jesus weer. So ontmoet Christus sy bang kerk.
Hy kom met vrede na ons toe, nie met kwaai woorde nie.
3. JESUS STUUR SY KERK UIT MET SY GESAG
a.Net soos die Vader Jesus aarde toe gestuur het, stuur Jesus nou sy kerk
uit. Sy eie gesag word dié van sy kerk.
b.Onsself is swak en nietig, maar ons is bemagtig met Jesus se krag en
gesag. Ons is gevolmagtigdes van die Here. Ons leef vanuit Sy
teenwoordigheid.
4. VOL VAN DIE GEES
a.Jesus blaas die Heilige Gees uit oor al sy dissipels.
b.Soos in Genesis, toe God se asem die mens tot 'n lewende wese
verander het, vervul God se hemelse asem nou sy kerk tot nuwe lewe.
Die Gees is die hemelse wind en die krag van die Here in ons lewe.

Пікірлер
Wanneer ons God se Aardse adres word - Stephan Joubert, 27 Mei 2018
23:53
快乐总是短暂的!😂 #搞笑夫妻 #爱美食爱生活 #搞笑达人
00:14
朱大帅and依美姐
Рет қаралды 13 МЛН
Players push long pins through a cardboard box attempting to pop the balloon!
00:31
Accompanying my daughter to practice dance is so annoying #funny #cute#comedy
00:17
Funny daughter's daily life
Рет қаралды 23 МЛН
Paasdiens: Splinters van die kruis - Andries Enslin, 30 Maart 2018
35:42
2019 05 06 Stephan Joubert
42:19
NGTygerpoort
Рет қаралды 7 М.
Encounters: Reis lig - Stephan Joubert
24:36
Mosaïek Kerk
Рет қаралды 9 М.
LEER KEN GOD SE WIL … IN TIEN WOORDE! - 15 SEPTEMBER 2024
29:48
LewenSentrum
Рет қаралды 12 М.
2019: 'N JAAR VAN VREUGDE - Stephan Joubert, 13 Januarie 2019
32:56
Waar is my geliefde wat gesterf het?  -In gesprek met Stephan Joubert -
29:14
Jaco Putter - In 'n neutedop
Рет қаралды 26 М.