Nuwe Lof, Deon Meiring | En ek wag (Lewendige Opname)

  Рет қаралды 234

Nuwe Lof

Nuwe Lof

Күн бұрын

© 2024 Nuelight Publishing
Geskryf deur Deon Meiring
Opgeneem by Suider-Paarl Gemeente
Videoproduksie deur Next Is
CCLI: 7247542
Lirieke:
Vers 1:
Here, ek praat hier doer van onder af
Ek lê op die grond en ek vermoed my mikrofoon is ook af
Sal U luister of my lewe in ‘n voicenote in pas
En dit terugspeel dat ek kan hoor asof ek buite staan
Ek weet daar’s baie waaroor ek my eintlik sal skaam
Maar U vergewe dis hoekom ek bewend met U praat
Chorus:
Ek vertrou op U my Heer en ek wag totdat U woorde
Soos skilderye in my gange hang en so deel word van my lewe
En so wyd om my span, dat ek voel ek is ‘n noot
In ‘n diep ou gesang
Vers 2:
Nes dit voel asof dit ‘n ewigheid vat
As ek uitsien na laat slaap, op ‘n reënerige dag
Dis nog meer as daai verlang as ek op U wag
Chorus:
Ek vertrou op U my Heer en ek wag totdat U woorde
Soos skilderye in my gange hang en so deel word van my lewe
En so wyd om my span, dat ek voel ek is ‘n noot
In ‘n diep ou gesang
Chorus :
Ek vertrou op U my Heer en ek wag totdat U woorde
Soos skilderye in my gange hang en so deel word van my lewe
En so wyd om my span, dat ek voel ek is ‘n noot
In ‘n diep ou gesang
#nuwelof #afrikaans #aanbidding #lofprys #EnEkWag

Пікірлер
Nuwe Lof, Leza Liversage | Klei (Lewendige Opname)
4:26
Nuwe Lof
Рет қаралды 593
УДИВИЛ ВСЕХ СВОИМ УХОДОМ!😳 #shorts
00:49
How To Choose Mac N Cheese Date Night.. 🧀
00:58
Jojo Sim
Рет қаралды 110 МЛН
Thank you Santa
00:13
Nadir Show
Рет қаралды 51 МЛН
Why no RONALDO?! 🤔⚽️
00:28
Celine Dept
Рет қаралды 98 МЛН
Groot Is U Heer (Live)
4:16
Nuwe Lof - Topic
Рет қаралды 2,4 М.
Herren går foran (Live)
4:21
Mariager Højskole
Рет қаралды 498
Ruhan du Toit - FAK Keurspel (Live at Sun Arena / Afrikaans is Groot 2023)
9:03
Nuwe Lof, Anique Jordaan | Jesaja 60 (Lewendige Opname)
3:49
Nuwe Lof, Jattie de Beer | My Rots (Lewendige Opname)
4:07
УДИВИЛ ВСЕХ СВОИМ УХОДОМ!😳 #shorts
00:49