Onderwêreld 4: Karakters, karakterisering & buitestanders

  Рет қаралды 53,562

Fanie Viljoen

Fanie Viljoen

Күн бұрын

Fanie Viljoen gesels met matrieks en onderwysers oor karakters, karakterisering en buitestanders, soos van toepassing op Onderwêreld. Hierdie is die vierde van agt video's.
Bestel die studiewerkgids by jou naaste boekwinkel, of bestel die studiewerkgids aanlyn: bit.ly/2JMMPQb
Bestel die boek: bit.ly/3aXedHa

Пікірлер: 66
@kellymorison4603
@kellymorison4603 3 жыл бұрын
Onderwereld is die mees intresantste boek wat ek al ooit gelees het en ek het die boek baie geniet 😃
@FanieViljoenFilms
@FanieViljoenFilms 3 жыл бұрын
Dankie, Kelly!
@abigailfivaz7506
@abigailfivaz7506 5 жыл бұрын
Ek skryf nou rekord eksamen oor Onderwêreld. Ek dink dit is n wonderlike boek!!!!
@FanieViljoenFilms
@FanieViljoenFilms 3 жыл бұрын
Dankie, Abigail. Ek is bly jy het die boek geniet. Sterkte met vandag se eksamen! Ek hoop jy kry 'n onderskeiding.
@keanvantonder669
@keanvantonder669 2 жыл бұрын
Sterkte met game 35 die tweede
@nazmirahoosen7655
@nazmirahoosen7655 2 жыл бұрын
I'm writing this for exams and I'm glad I found you on KZbin describing die onderwêreld it really helps thank you ❤️
@FanieViljoenFilms
@FanieViljoenFilms 2 жыл бұрын
Thanks, Nazmira! I hope you enjoyed the book.
@Willemkemp1
@Willemkemp1 Ай бұрын
2024 rekord eksamen tyd😅 ek kyk nou te lekker jou videos! Baie lekkee boek
@FanieViljoenFilms
@FanieViljoenFilms Ай бұрын
Dankie, Pieter. Sterkte met die eksamen.
@tasialabuschagne1023
@tasialabuschagne1023 2 жыл бұрын
Ek skryf môre eindeksamen oor Onderwêreld. Die boek is so wonderlik, ek en my registerklas het dit hierdie jaar baie geniet.
@FanieViljoenFilms
@FanieViljoenFilms 2 жыл бұрын
Dankie, Tasia! Ek hoop julle skryf lekker. Sterkte.
@mechanist2055
@mechanist2055 2 жыл бұрын
Heyyy sterkte man
@arries_van1196
@arries_van1196 3 жыл бұрын
dit is so lekker om 10 uur die aand gou jou kop by mekaar te kry met die karakters na n goeie dag se leer, briljante boek ek sien uit na vraestel 2 dankie vir die video!
@drowwwn
@drowwwn 3 жыл бұрын
die toets gan my moer
@FanieViljoenFilms
@FanieViljoenFilms 3 жыл бұрын
Dankie, Arries! Sterkte met die vraestel. Ek hoop jy skryf lekker.
@FanieViljoenFilms
@FanieViljoenFilms 3 жыл бұрын
@@drowwwn Nee man, ontspan. Dis nie so erg nie. Wys die toets wie is baas.
@twakkie
@twakkie Жыл бұрын
Baie dankie oom Oom se vidoes help so biekie om die boek te ken ek skryf die jaar oor die boek
@godeater2096
@godeater2096 3 жыл бұрын
Can we please have this playlists translated to english?
@leigh-annsmit6513
@leigh-annsmit6513 2 жыл бұрын
Ek is so bly ons sluit ons skool loopbaan met hierdie goeie boek af. Dit was ń fees om die boek in diepte te behandel.😱🙌🏻
@FanieViljoenFilms
@FanieViljoenFilms 2 жыл бұрын
Dankie, Leigh-Ann. Ek is bly jy het dit geniet. Gaan lees sommer nog Afrikaanse boeke na skool.
@leigh-annsmit6513
@leigh-annsmit6513 2 жыл бұрын
@@FanieViljoenFilms Ek maak so Oom. Ek sal net graag wil weet is dit Eckardt of Greg op die voorblad van die boek want ons klas het ń gesprek daaroor gehad.
@FanieViljoenFilms
@FanieViljoenFilms 2 жыл бұрын
@@leigh-annsmit6513 Ek vermoed dis Eckardt. Hy lyk net vir my 'n klein bietjie jonk.
@leigh-annsmit6513
@leigh-annsmit6513 2 жыл бұрын
@@FanieViljoenFilms Dit is moontlik maar ons het ook iewers in die boek gelees hy het donker oë.🤷🏻‍♀️😁
@FanieViljoenFilms
@FanieViljoenFilms 2 жыл бұрын
@@leigh-annsmit6513 Dis reg ja. Onthou, die uitgewers kry die foto's van fotodatabanke. Baiekeer kry mens nie die perfekte foto nie. Soms kan jy dit manipuleer met Photoshop. Ek dink die ou op Donker Web is nader aan Eckardt se voorkoms. Ons het vreeslik met daardie voorblad gesukkel. :-)
@morneniemand9810
@morneniemand9810 3 жыл бұрын
Dankie oom hierdie video gaan my baie help . 👍👍
@FanieViljoenFilms
@FanieViljoenFilms 3 жыл бұрын
Groot plesier, Morne! Lekker skryf. Ek hou vir jou duim vas.
@ashleylange733
@ashleylange733 3 жыл бұрын
Baie dankie oom vir die video dit help om net n bietjie meer inligting in te kry
@FanieViljoenFilms
@FanieViljoenFilms 3 жыл бұрын
Groot plesier. Lekker skryf vandag!
@ashleylange733
@ashleylange733 3 жыл бұрын
@@FanieViljoenFilms baie dankie oom
@WandileNdlangamandla
@WandileNdlangamandla Жыл бұрын
I'm writing on Wednesday and it would be nice if you explained it with English and Afrikaans but this was helpful, I'm positive and ready for the paper. Thank you
@FanieViljoenFilms
@FanieViljoenFilms Жыл бұрын
Good luck, Wandile!
@fransvantonder-zh2bi
@fransvantonder-zh2bi Жыл бұрын
Ek is,glo dit of nie,besig met adult matriek.Het die boek baie geniet.Baie dankie.
@FanieViljoenFilms
@FanieViljoenFilms Жыл бұрын
Frans, dis fantasties, Baie sterkte met matriek. Wys die jong ouens hoe mens dit doen. Ek is bly jy het die boek geniet.
@Ab-pt2tr
@Ab-pt2tr 2 жыл бұрын
This really helped me writing tomorrow thank you soo much 🥺
@etherealmind00
@etherealmind00 2 жыл бұрын
lmao same
@mechanist2055
@mechanist2055 2 жыл бұрын
Same
@FanieViljoenFilms
@FanieViljoenFilms 2 жыл бұрын
Good luck! I hope it all goes well.
@FanieViljoenFilms
@FanieViljoenFilms 2 жыл бұрын
@@etherealmind00 Enjoy it, Estian!
@FanieViljoenFilms
@FanieViljoenFilms 2 жыл бұрын
@@mechanist2055 Great!
@8up7down
@8up7down 2 жыл бұрын
Skryf vandag eindeksamen oor die boek, goeie boek.. Video's het baie gehelp
@FanieViljoenFilms
@FanieViljoenFilms 2 жыл бұрын
Sterkte, Josh. Ek hoop jy skryf lekker.
@madcat4563
@madcat4563 4 жыл бұрын
Is daai die Nova boek reeks wat op Oom se rak sit? Dit was ñ lekker reeks om te lees.
@FanieViljoenFilms
@FanieViljoenFilms 4 жыл бұрын
Jy het 'n fyn oog! Ek is bly jy het die Nova-reeks geniet.
@madcat4563
@madcat4563 4 жыл бұрын
@@FanieViljoenFilms Die boek se buiteband het dit effens weggegee. Maar ek sien uit daarna om Donkerweb te lees.
@DellaRademan
@DellaRademan Жыл бұрын
Jy het my lewe gered met n intersante boek leer vir rekord ek het dit geniet en doen baie goed sommer
@FanieViljoenFilms
@FanieViljoenFilms Жыл бұрын
Dankie, dis wonderlike nuus! Sterkte met die eksamen.
@robertprice2319
@robertprice2319 2 жыл бұрын
Ons soek n fliek😂😂😂✋so graag
@FanieViljoenFilms
@FanieViljoenFilms 2 жыл бұрын
Ek ook! Daar is 'n loodsepisode geskryf in Engels.
@robertprice2319
@robertprice2319 2 жыл бұрын
@@FanieViljoenFilms wow ek gaan dit sommer nou lees
@kenangrant2255
@kenangrant2255 3 жыл бұрын
Please make a movie on it😭🙏🏼
@FanieViljoenFilms
@FanieViljoenFilms 3 жыл бұрын
Hi Kenan, we've got an English pilot script for a series ...
@kenangrant2255
@kenangrant2255 3 жыл бұрын
@@FanieViljoenFilms thanks so much
@anenel4548
@anenel4548 3 жыл бұрын
Ek love love love onderwêreld, ek het donkerweb ook klaar gelees😁
@FanieViljoenFilms
@FanieViljoenFilms 3 жыл бұрын
Dankie, Ané!
@roninnaude9767
@roninnaude9767 2 жыл бұрын
Hierdie help baie. Ek weet sommer baie van my vriende kyk nou ook hierdie videos 😂✍
@FanieViljoenFilms
@FanieViljoenFilms 2 жыл бұрын
Dankie, Ronin en Ronin se vriende!
@OGsquad25
@OGsquad25 Жыл бұрын
Ek skryf dinsdag rekord oor die verstaan audio baie beter
@FanieViljoenFilms
@FanieViljoenFilms Жыл бұрын
Baie sterkte! Ek is seker dit sal goed gaan.
@rianarobinson8019
@rianarobinson8019 4 жыл бұрын
awe
@kylenaude5301
@kylenaude5301 5 жыл бұрын
Lekke bois, draf op
@pink9161
@pink9161 4 жыл бұрын
👀
@twakkie
@twakkie Жыл бұрын
Is daar eenige raad wat oom my kan gee om die boek baie beter te ken wat ek na kan luister nie want ek hou nie van lees en leer beter om videos te kyk
@FanieViljoenFilms
@FanieViljoenFilms Жыл бұрын
Daar is 'n video wat die hele boek in 10 minute opsom. En op Amazon is 'n boek waarna jy kan luister. Sterkte! amzn.to/3QRmPqy
@twakkie
@twakkie Жыл бұрын
@@FanieViljoenFilms baie dankie oom
Onderwêreld 5: Temas, subtemas, boodskap & motiewe
13:15
Fanie Viljoen
Рет қаралды 33 М.
Opstelle is aaklig
24:34
Fanie Viljoen
Рет қаралды 16 М.
She's very CREATIVE💡💦 #camping #survival #bushcraft #outdoors #lifehack
00:26
pumpkins #shorts
00:39
Mr DegrEE
Рет қаралды 100 МЛН
когда не обедаешь в школе // EVA mash
00:51
EVA mash
Рет қаралды 4,3 МЛН
Smart Sigma Kid #funny #sigma
00:14
CRAZY GREAPA
Рет қаралды 2,1 МЛН
Onderwêreld Vrae | Greg Owen
3:17
Bad Teacher
Рет қаралды 2,5 М.
Onderwêreld hersiening
9:38
Fanie Viljoen
Рет қаралды 63 М.
Mis Karakters: Meisie
5:42
Anike van der Merwe
Рет қаралды 22 М.
Onderwêreld 2: Pre-lees
9:28
Fanie Viljoen
Рет қаралды 30 М.
Onderwêreld 7: Mitologie & legendes
7:13
Fanie Viljoen
Рет қаралды 14 М.
Onderwêreld 3: Struktuur
7:19
Fanie Viljoen
Рет қаралды 25 М.
Onderwêreld 8: Oor kuberkrakers, geheime & ander vrae
12:56
Fanie Viljoen
Рет қаралды 13 М.
Onderwêreld 6: Intrige en konflik
6:57
Fanie Viljoen
Рет қаралды 18 М.
MIDDELBREEDTESIKLOON STADIUMS
6:41
Glenn Samaai
Рет қаралды 22 М.
She's very CREATIVE💡💦 #camping #survival #bushcraft #outdoors #lifehack
00:26