ONS - Lag (Amptelike Musiekvideo)

  Рет қаралды 203,602

ONS Musiek

ONS Musiek

Ай бұрын

Luister 'Lag' hier: ONS.lnk.to/Lag
Volg ONS op sosiale media:
Facebook: profile.php?...
Instagram: onsmusiek?i...
TikTok: www.tiktok.com/@onsmusiek?_t=...
Credits:
Director/DOP: Conrad Theron
Producer: Johan C Venter
Producer: Mareli Theron
Editor: Dawid van Graan
Key Grip: WC Kriel
Grips & Lighting: Rowland Watson
Grips & Lighting: Danie Jansen
First AD: Ulrich Fischer
________________________________
Lirieke:
Kom ek verduidelik
Daars ‘n lysie vol van dinge
Wat hy doen en sê en sing
Dan klop my hart ‘n bietjie vinniger
Ek vra om verskoning as my woorde dalk te min is
Maak ek wysies op en sing dit
Met betekenis daar binne in
Dis nie normaal vir my nie
Ek sukkel met balans
Dink nou nog heeldag aan sy glimlag
en aan gisteraand
Dis nie sy eerste keer nie
Hoekom lyk ek so verbaas
Kop in die wolke
Deurmekaar, baie deurmekaar
Sê vir my hoe
Sê my hoe jy dit doen
Is dit iets wat jy sê
Die manier wat jy soen
En
Sê vir my wanneer jy
Die goed beplan
Kyk te diep in jou oë
Kan dit voel in jou hande
Hoe lank gaan dit jou vat om verlief te raak
Daars ietsie wat hom anders maak
Hierdie outjie laat my la la la la la
la la la la la
la la la la la
Hierdie outjie laat my lag la la la la
la la la la la
la la la la la
Hierdie outjie laat my
Hierdie outjie laat my lag
Kom ek verduidelik
Alles wat ek het is tydelik
Geld en dingetjies verdwyn ook
So wat help dit ek gebruik dit op jou
Ek het my woorde
Hemel weet ek het dit nodig
As jy my moes kies oor hoe ek lyk
Was ek nou in die moeilikheid
Dis nie so moeilik nie ek
Begin eers vrae te vra
Buig nie agteroor nie
Want ek weet sy dink aan gisteraand
‘N sin vir humor is vir nou al wat ek het
So ek hoop dis genoeg vir jou
Hoop dis genoeg vir jou
Sê vir my hoe
Sê my hoe jy dit doen
Is dit iets wat jy sê
Die manier wat jy soen
En
Sê vir my wanneer jy
Die goed beplan
Kyk te diep in jou oë
Kan dit voel in jou hande
Hoe lank gaan dit my vat om verlief te raak
Daars ietsie wat haar anders maak
Hierdie meisie hou van
la la la la la
la la la la la
la la la la la
Hierdie meisie hou van lag
la la la la
la la la la la
la la la la la
Hierdie meisie hou van
En lag is die kortste
Afstand tussen ons twee (oh)
En van al die boksies wat jy nog moet tick
Ag
Merk dit asseblief af
Dat jy saam met my kan
Mmmmmm
Mmmmmm
Mmmmmm
Saam met my kan lag
la la la la
la la la la la
la la la la la
Saam met my kan
la la la la la
la la la la la
la la la la la
Saam met my kan lag
la la la la
la la la la la
la la la la la
Saam met my kan
Saam met my kan lag

Пікірлер: 66
@user-ps6ff4oe9k
@user-ps6ff4oe9k 25 күн бұрын
Ek het die song seker al 15000 keer geluister🎉🎉
@DiePiesangskilleOfficial
@DiePiesangskilleOfficial Ай бұрын
Die is super cool!! Well done julle!!
@ren9723
@ren9723 Ай бұрын
No waysssss !!! Julle is so next level ! Well done ❤
@AdreGenevieveSnyman
@AdreGenevieveSnyman Ай бұрын
Ek love julle musiek🎉😊
@Muse4none
@Muse4none 16 күн бұрын
hierdie liedjie maak my la la la la la, la-g van gelukkigheid
@mariapieterse7555
@mariapieterse7555 20 күн бұрын
I love it ❤
@turimuje605
@turimuje605 Ай бұрын
Hierdie liedtjie is op repeat. Ek love dit 🔥😍❤.
@altinferreira6753
@altinferreira6753 27 күн бұрын
Voel soos n movie😍😍
@user-fg6qs8wx3w
@user-fg6qs8wx3w 24 күн бұрын
Beste liedjie ooit😊
@SkylaAnnBishop
@SkylaAnnBishop 22 күн бұрын
Love this song 💞💞💞💞💞💞💞💞
@almavanwyk7303
@almavanwyk7303 24 күн бұрын
Ah dis so mooi!
@hanlieswanepoel5203
@hanlieswanepoel5203 Ай бұрын
🎉 Weer 'n treffer!!
@dawiemichechante
@dawiemichechante 19 күн бұрын
♥Well done!
@CubicMusic-ec8fm
@CubicMusic-ec8fm 23 күн бұрын
❤i Dont understand but i Loooooove it❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤
@handrevandeventer6849
@handrevandeventer6849 8 күн бұрын
Beste song nog ooit LOVE julle goed
@CobusDerrenberg
@CobusDerrenberg Ай бұрын
Nice.., catchy.., cute..,great song ! LOVE IT 👉👍👌✨ 👏
@Martie-up5se
@Martie-up5se 7 күн бұрын
Die liedjie is die beste hou sou aan ❤️❤️❤️❤️❤️🥰❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️💖💖💖💖
@EBNZ-bf1bh
@EBNZ-bf1bh 23 күн бұрын
Love it 🎉
@xZanrix
@xZanrix 12 күн бұрын
😍😍😍😍😍
@williamniemand2002
@williamniemand2002 15 күн бұрын
Love dit !
@ElizabethVonWielligh
@ElizabethVonWielligh 27 күн бұрын
Love dit❤🎉
@ZiankeCloete
@ZiankeCloete Ай бұрын
So amazing song !! ❤
@pietergrobler283
@pietergrobler283 13 күн бұрын
Love die song❤
@dieregisseur496
@dieregisseur496 29 күн бұрын
My hart wil bars!!!! Julle is sooooooooo cool!!!!!! TALENTVOL !!!!
@leonestofberg
@leonestofberg Ай бұрын
Mal oor die video en song!! 😍
@natashafloss2188
@natashafloss2188 Ай бұрын
Lovit! Love julle 2! Baie geluk! Lekker LAG!
@Lyla-MarieCoetzee
@Lyla-MarieCoetzee 26 күн бұрын
Love die song ❤❤😊
@shamirakotze2085
@shamirakotze2085 13 күн бұрын
" Hoeveel keer het jy al hierdie liedjie geluister? " : "Ja"
@rudolph-johancilliers6415
@rudolph-johancilliers6415 Ай бұрын
Amazing💪🏼💪🏼
@danteburger6853
@danteburger6853 Ай бұрын
Lovve ittt!
@lisaschlechter8315
@lisaschlechter8315 Ай бұрын
LOVE DIT!🎉
@sareldewet445
@sareldewet445 Ай бұрын
Well done Guys. Dis n moooi liedjie😊
@karenalberts5896
@karenalberts5896 Ай бұрын
trefferrrr 🥳😍
@anchanemeiring4104
@anchanemeiring4104 28 күн бұрын
DIS NICEEEE
@sadonker1
@sadonker1 Ай бұрын
Love it oukies❤
@MarthinusvanLoggerenberg-in6er
@MarthinusvanLoggerenberg-in6er Ай бұрын
Nice 🙌👍
@heinrichgrobler5164
@heinrichgrobler5164 24 күн бұрын
Die knaap lyk soos Scottie Scheffler😂 lekker liedjie👍🏻
@WihannDuPlessis
@WihannDuPlessis 18 күн бұрын
My gunsteling song❤
@marelizeviljoen4803
@marelizeviljoen4803 Ай бұрын
Pragtig julle 2!!
@rietteenslin5302
@rietteenslin5302 Ай бұрын
Pragtig julle 2tjies❤
@Juliette.Kohler
@Juliette.Kohler Ай бұрын
wow!!
@diebevok
@diebevok Ай бұрын
Great song julle🔥🔥🤘
@randomvideos4300
@randomvideos4300 Ай бұрын
jis, well done julle 2 en julle is so freaking oulik🎉🎉🔥🔥🔥
@georiclomas4192
@georiclomas4192 Ай бұрын
Só goed!
@aimeewreyford5236
@aimeewreyford5236 Ай бұрын
😍😍😍😍😍😍
@deleneswart1581
@deleneswart1581 Ай бұрын
Pragtig
@michellenolte9533
@michellenolte9533 Ай бұрын
👏🏼👏🏼👏🏼
@user-qq1eg4jb5b
@user-qq1eg4jb5b 17 күн бұрын
Ek is verlief op dit
@rynodutoit4
@rynodutoit4 27 күн бұрын
Nie geweet die tiktok ou kan sing nie
@TraicyMartincich-hg1le
@TraicyMartincich-hg1le 19 күн бұрын
Bra hoe out is jy ??❤❤❤❤😊😊😊😊 want jy regtig hot as jy mooi kyk
@janiebaymusic
@janiebaymusic Ай бұрын
Julle is 🔥
@Jean-LouisVanRensburg
@Jean-LouisVanRensburg Ай бұрын
Lovvit
@brandonludik4660
@brandonludik4660 Ай бұрын
Bevange!!!
@Ruan-tg2wi
@Ruan-tg2wi 17 күн бұрын
Llllllllllag
@jz-gb5od
@jz-gb5od Ай бұрын
mense wow
@tiffanyvan9304
@tiffanyvan9304 2 күн бұрын
Waar kry ek die lireike? 😩❤️
@johancventer2327
@johancventer2327 10 сағат бұрын
Op streaming platforms is die lyrics gelaai. Daar is ook ‘n lyric video
@businessinpractice
@businessinpractice 26 күн бұрын
Hoe maak ek kontak - wil julle book vir 'n fees?
@ONSmusiek
@ONSmusiek 20 күн бұрын
Kontak ons agent! Ons sal dit looooove om vir julle te sing! tanya.smith@coleskeartists.co.za
@EduarddeLange
@EduarddeLange Ай бұрын
50sek
@thenekriel2183
@thenekriel2183 Ай бұрын
Hiii
@karlidewet1273
@karlidewet1273 Ай бұрын
Nuwe gunsteling!
@TraicyMartincich-hg1le
@TraicyMartincich-hg1le 19 күн бұрын
Julle te oulik gesing😂😂😂😂😂
@SalomeBotha-hd2zz
@SalomeBotha-hd2zz 22 күн бұрын
Lag lag lag motherdommie 😂😂😂😂😂😂😂😂
@juandredebeer3289
@juandredebeer3289 25 күн бұрын
hierdie song is honde kak
@user-vt9bh7we2l
@user-vt9bh7we2l 22 күн бұрын
So ook jou opinie
Chris Steyn - Helemal (Amptelike Musiekvideo)
3:49
Chris Steyn
Рет қаралды 2,9 МЛН
ONS - Daai Liedjie (Lirieke Video)
2:55
ONS Musiek
Рет қаралды 96 М.
Incredible magic 🤯✨
00:53
America's Got Talent
Рет қаралды 50 МЛН
ОСКАР vs БАДАБУМЧИК БОЙ!  УВЕЗЛИ на СКОРОЙ!
13:45
Бадабумчик
Рет қаралды 3,7 МЛН
Nutella bro sis family Challenge 😋
00:31
Mr. Clabik
Рет қаралды 11 МЛН
Robbie Wessels Die Coach Se Speech (Snorre)
3:22
ByronDavis182
Рет қаралды 3,5 МЛН
Schwabie & Henru - Goeie Ou (Official Lyric Video)
3:14
Schwabie
Рет қаралды 284 М.
Die Dansvloer Raas (Afrikaans AI Musiek) [Bass House]
2:25
Afrikaanse AI Musiek
Рет қаралды 7 М.
Appel - Heito Potato (Amptelike Musiekvideo)
3:35
Appel
Рет қаралды 1,4 МЛН
Franja du Plessis - Lisensie (Official Music Video)
3:23
Franja du Plessis Official Channel
Рет қаралды 338 М.
Chris Steyn - Plaas Dorp Toe (Amptelike Musiekvideo)
3:19
Chris Steyn
Рет қаралды 269 М.
Hey Sonneblom - Droomsindroom (Official Music Video)
3:41
Droomsindroom
Рет қаралды 2,2 МЛН
Riaan Benadé - Stoom (Amptelike Musiekvideo)
3:07
Riaan Benadé
Рет қаралды 958 М.
Henru & Schwabie - Rooi Wit & Blou (Official Video)
2:50
Incredible magic 🤯✨
00:53
America's Got Talent
Рет қаралды 50 МЛН