Goeie môre. Baie dankie vir die ware en kragtige boodskap. Amen. Hallelujah. Die Here altyd eerste. Dit is die Here wat voorsien elke dag. Geseënde dag vir jou en baie Jesus liefde 🌲🌥️❤️✝️🙌
@daniematthee7 сағат бұрын
Dankie Andrè, ek waardeer jou mooi wense. Vrede vir jou.
@annatjieblignaut2433Күн бұрын
Dankie Here dat U my wil gebruik vir U wêreld, ek is altyd tot U beskikking, Amen 🙏 Dankie Ds Danie vir ons pragtige boodskap mooi dag vir jou
@daniematthee7 сағат бұрын
Dankie Annatjie, dis 'n groot plesier.
@ConnieDaniel-e2jКүн бұрын
More Danie Baie vir die Woord wat so kragtig is Dankie vir elkeoggend se Oggend Boodskap ons Moet nie moedeloos word nie maar Die Here is Getrou U Sal Altyd in ons Bly ek is beskikbaar vir U se my wat Ek Vir U Moet doen VADER 🛐🛐🛐🛐
@daniematthee7 сағат бұрын
Amen. Dankie Connie vir jou mooi opmerking.
@luciabrown8106Күн бұрын
Amen… Here, laat U wil geskied oor my lewe. Versterk my deur U Heilige Gees, wanneer ek U Woord hoor, help my om dit te verstaan… baie dankie Here🙏❤️‼️
@daniematthee7 сағат бұрын
Amen.
@magdacloete883022 сағат бұрын
Dankie Vader dat U ons lief het net soos ons is Vader ek sit my pakkie voor U voete neer ek gee dit vir U ek Kan niks doen sonder U lig nie vergewe my sonde ek loof en prys U Grote Naam alleen, Vader gebruik my waar U my nodig het,kom net ASB Saam met my,waar ek nie weet wat om te se nie,tree die H/Gees vir my in AMEN ABBA Vader Amen 🙌🙏. Dankie Danie vir jou boodskap vandag God seen jou en gesin met Sy opregte Vrede , groete seen en Grootste liefde van Bo vanuit Sy Hemelse Troon 🙏💝🫶 DV tot more 🙌🫶💝 ✋
@daniematthee7 сағат бұрын
Dankie Magda. Seën vir jou.
@HelmusEckleyКүн бұрын
More Ds Danie, Here help my om die woord van U te verkondig. Here dankie vir alles wat U vir my doen. In die liefde van Jesus se naam amen❤❤
@daniematthee7 сағат бұрын
Amen.
@jacquesadams698320 сағат бұрын
Hallelujah Hallelujah
@pamelacornelissen6868Күн бұрын
Amen Thank you Lord for all your goodness and mercy everyday for us ❤🙏🙏
@daniematthee7 сағат бұрын
Amen.
@kerneelscoetzee8615Күн бұрын
Amen 🙌🏽🙏🏽 dankie Here dat U ons roep om n verskil in die wêreld te maak. Gebruik my, maar ek kom en erken dat ek somtyds nie geskik voel nie, nietemin stel ek my beskikbaar.
@daniematthee7 сағат бұрын
Amen.
@jennykoopman3831Күн бұрын
Amen dankbaar aan God
@daniematthee7 сағат бұрын
Amen.
@nickheymans1824Күн бұрын
Amen, dankie Here dat U my wil gebruik, help my om U woord aan ander ook bekend te maak.❤❤
@daniematthee7 сағат бұрын
Amen.
@PieterGrobbelaar-o6nКүн бұрын
AMEN DANKIE HERE
@isabelvanschalkwyk5926Күн бұрын
More Danie. Baie dankie vir hierdie treffende boodskap vanoggend. Geseende dag verder vir jou. 🙏🙏
@daniematthee7 сағат бұрын
Dankie Isabel, mooi dag vir jou ook.
@hennietheart8540Күн бұрын
More Danie, dankie vir die kragtige boodskap vandag. Seeninge.