Goeie môre. Dankie vir die ware en kragtige boodskap. Amen. Meer van God altyd en minder van die wereld. Vas en gebed is die beste. Geseënde dag vir jou en baie Jesus liefde 🌲🌥️❤️✝️🙌
@daniemattheeКүн бұрын
Amen. Dankie Andrè. 'n Geseënde dag vir jou ook.
@maatjegerstner327022 сағат бұрын
Amen🙏..... Dankie My Jesus Vir Hierdie PRAGTIGE Boodskap ... U, MY HEER KEN MY OMSTANDIGHEDE..... U VERSTAAN.... EN U SAL SORG... IN U EIE WIL, U EIE TYD EN HEILIGE NAAM ALLEEN BID EK...... Amen🙏✝️🙏
@daniematthee8 сағат бұрын
Amen. Sterkte Maatje, ek bid dat die Here vir jou sal voorsien en vir jou sal sorg.
@maatjegerstner32702 сағат бұрын
@daniematthee ❤️🙏
@annatjieblignaut2433Күн бұрын
Help my Here om Nader aan U te kom, neem my hand en loop die pad saam met Mt, Amen 🙏 Dankie Ds Danie vir ons pragtige boodskap, mooi dag vir jou
@daniemattheeКүн бұрын
Dankie vir jou mooi wense en gebed Annatjie. Mooi dag vir jou.
@pamelacornelissen6868Күн бұрын
Amen Thank you Lord for all your goodness and mercy everyday for us ❤❤🙏
@daniemattheeКүн бұрын
Amen.
@danievandermerwe7410Күн бұрын
Goeie môre dominee ,dankie vir mooi boodskap en gebed 🙏🏼AMEN🙏🏼
@daniemattheeКүн бұрын
Dankie Danie, dis 'n groot plesier.
@ConnieDaniel-e2jКүн бұрын
More Danie Baie Dankie Vir MOOI Boodskap Dankie v Oggend Here wees Met my sodat Ek in stilte Met U Kan deurbring baie Dankie vir die Eer Om v Oggend weer wakker te word nog n DAG Vir ons gegee Hoe Groot is My GOD 🛐🙏🏻🙏🏻🙏🏻
@daniemattheeКүн бұрын
Amen. Dankie vir jou mooi opmerking Connie. Seën vir jou.
@BetsSteynКүн бұрын
goeie more Baie dankie Vir mooi stukkie voedsel Vir my siel dankie Liewe HEER dat U my ware Perel is in my boksie AMEN ❤❤❤❤❤❤❤❤❤
@daniemattheeКүн бұрын
Hallo bets, baie dankie. Mooi dag vir jou.
@NicolienMartinsКүн бұрын
Baie dankie vir pragtige boodskappie. Dankie Vader dat ons altyd kan opkyk na U en U vertrou met alles in ons lewe.
@daniematthee8 сағат бұрын
Amen. Dankie Nicolien.
@nickheymans1824Күн бұрын
Amen, dankie danie vir mooi boodskap, ja ons moet ons alles gee vir Jesus.❤❤
@daniemattheeКүн бұрын
Amen. Dankie Nick.
@magdacloete883019 сағат бұрын
Dankie Vader dat U my hart ken ek wil net eer aan U bring,ek wil U beter leer ken watter voorreg het ons om U as ons Enigste Vader te he,ek loof en prys U Grote Naam,as ek op kyk na die sterre en Berge fan Kan ek net juig my Redder en my God hoe Groot is U dankie Vader Amen 🙏 ABBA Vader.Dankie Danie vir jou boodskap God van God wat jy vir ons vandag gebring het,God seen jou en gesin met Sy opregte Vrede Amen groete seen en Grootste Genade van uit Sy Liefde volle Hart ❤🙏🫶🙋🙇👋 DV tot more 🙌🙏
@daniematthee8 сағат бұрын
Dankie vir die mooi opmerking Magda. Ek waardeer dit. Seën vir jou.
@kerneelscoetzee8615Күн бұрын
Amen 🙌🏽🙏🏽 help my om te groei in my verhouding met U.
@daniematthee8 сағат бұрын
Amen.
@Jacqeulene-mb7yk22 сағат бұрын
Baie dankie vir die woord Amen 🙏
@daniematthee8 сағат бұрын
Dis 'n groot plesier, dankie Jacqeulene.
@isabelvanschalkwyk5926Күн бұрын
More Danie. Baie dankie vir jou mooi boodskap vanoggend. Geseende dag verder. 🙏🙏
@daniemattheeКүн бұрын
Dankie Isabel. Mooi dag vir jou ook.
@arthurrundleКүн бұрын
Dankie Danie Vir die mooi boodskap, ja die Here is goed Amen
@daniemattheeКүн бұрын
Dankie Arthur, vir jou mooi opmerking. Seën vir jou dag.
@luciabrown8106Күн бұрын
Amen🙏❤️
@inyathihandforgedblades7848Күн бұрын
Amen🙏🏻🙏🏻🙏🏻
@johannesboois4048Күн бұрын
Amen
@PieterGrobbelaar-o6nКүн бұрын
AMEN HERE ❤
@hennietheart8540Күн бұрын
More Danie, dankie vir die boodskap. Seeninge.
@daniemattheeКүн бұрын
Dankie Hennie, seën vir jou.
@gerhardvanzyl4821Күн бұрын
Wow Amen!
@jennykoopman3831Күн бұрын
More danki vir bdskp
@daniemattheeКүн бұрын
Dankie Jenny, dis 'n groot plesier.
@marthafourie6692Күн бұрын
Amen Halleluja my Here U is my Heer en Redder
@daniemattheeКүн бұрын
Amen.
@booysenmaria6484Күн бұрын
Amen! GOD seën u
@daniemattheeКүн бұрын
Dankie maria. Seën vir jou ook.
@LukasBreedtКүн бұрын
Dankie Ds.
@daniemattheeКүн бұрын
Dis 'n groot plesier Lukas.
@HelmusEckleyКүн бұрын
More Ds Danie ek wil graag vas maar ek het suikersiekte en spuit my self en drink pille vir my suiker. Wat moet ek maak.
@daniemattheeКүн бұрын
Helmus, dit is baie belangrik dat jy eers met jou dokter moet praat en hoor of dit vir jou veilig is om te vas. Indien jy nie van kos kan vas nie, kan jy dit biddend oorweeg om van iets anders soos byvoorbeeld TV te vas.
@dawnderks-alzheimerstalksКүн бұрын
Goeie more. Ek gebruik Diabetic medikasie en en hart medikasie. Kan ek fas .
@daniemattheeКүн бұрын
Dawn dit is belangrik dat jy met jou dokter moet praat en hoor of dit vir jou veilig is om te vas. Onthou altyd vas is nie 'n wettiese ding nie. Ons vas omdat ons God se se teenwoordigheid soek. Indien jy nie van kos kan vas nie, kan jy dit biddend oorweeg om van iets anders soos byvoorbeeld TV te vas.