Ontdek Die Krag Van Psalm 71:14-24 - Bybelbrokkies: 27 Junie. (DAGSTUKKIES VIR STILTETYD)

  Рет қаралды 2,160

Danie Matthee

Danie Matthee

Ай бұрын

Die Skriflesing vir vandag se Bybelbrokkies kom uit Psalm 71:14-24. Gebruik gerus hierdie dagstukkie in jou stiltetyd en ontdek die krag van God se Woord. My gebed is dat hierdie kort Bybelbrokkies jou sal help om jou dag met God te begin, maar nie net dat jy daarna sal luister nie, maar ook self jou Bybel sal lees en sal neerskryf wat jy by God hoor.
Ondersteun asseblief my bediening. Ek is volledig van donasies afhanklik vir my werk.
www.obed.co.za/About-Us/
Of stuur vir my 'n "Super Thanks."
Indien jy 'n gebedsversoek het, laat dit asseblief vir my in die opmerkings hieronder.
Ek hoop hierdie video beteken vir jou iets en dat God jou daardeur sal seën. SUBSCRIBE gerus tot my kanaal en SHARE asseblief ook die video met jou vriende en familie.
My missie is om deur middel van drama die Evangelie soos 'n aangename geur te versprei, en so God se roeping op my lewe om stories te vertel wat Hom laat glimlag, uit te leef.

Пікірлер: 39
@priscillabuys8007
@priscillabuys8007 Ай бұрын
Groot is U trou O Heer, ek Eer U Naam want dit is d Naam bo elke ander Naam, U Alleen is Almagtig! U is ons Verlosser, ons Loof en Prys U , net U is waardig om geprys te word. Mag alkes wat asem.haal U Loof en Prys. I never lost my hope i never lost my faith i never lost my joy.... but most of All i never lost my Praise........... I love You Lord. Thank you for Healing me! Amen and Amen!
@daniematthee
@daniematthee Ай бұрын
Amen. Baie dankie Priscilla vir jou mooi gebed en pragtige getuienis. God is groot.
@andreolivier8724
@andreolivier8724 Ай бұрын
Goeie môre. Dankie vir die mooi boodskap vanoggend van die Here. Amen. Baie waar. Ons kan nie stil bly oor die Here. Geseënde dag vir jou en baie Jesus liefde 🌲🌥️✝️✝️❤️❤️🔥🔥🙌🙌
@daniematthee
@daniematthee Ай бұрын
Dankie Andrè, mag ons nooi stilbly oor God se goedheid nie. Seën vir jou.
@pamelacornelissen6868
@pamelacornelissen6868 Ай бұрын
Amen Thank you Lord for everything you have done for all of us ❤🙏🙏
@daniematthee
@daniematthee Ай бұрын
Amen.
@abeloctober4481
@abeloctober4481 Ай бұрын
Goeie more Ds Danie en dankbaaf vir die kosbare Woord en dat ons U altyd sal loof en prys al stel ons U somtyds teleur, maar U is atyd daar vir ons en U is die Almagtige Skepper van die Aarde .Groot is U goedheid en daarom moet ons U prys .Amen .🙏🤲☝️❤️
@user-zm1dn2kj8e
@user-zm1dn2kj8e Ай бұрын
Goeie more dankie Vir die mooi boodskap Ek sal bly indie geloof die here het my Al uit die duister gehaal en Ek is Meer as n oorwinnaar amen in Jesus naam
@daniematthee
@daniematthee Ай бұрын
Dankie vir jou mooi opmerking Abel. Sulke waar woorde. Groete en seën.
@daniematthee
@daniematthee Ай бұрын
Amen. Dis 'n groot plesier om die boodskap te kon doen.
@sharoncloete2378
@sharoncloete2378 Ай бұрын
Dankie Here vir U grootheid en Almag. Help my om nooit stil te bly oor U grootheid en Almag. Ek Prys en loof U met my hele hart en siel Amen❤
@daniematthee
@daniematthee Ай бұрын
Amen. Dankie Sharon vir jou mooi opmerking.
@magdacloete8830
@magdacloete8830 Ай бұрын
VADER ek loof en prys U Naam,as ek opkyk na die Hemel ruim,U werke uit U hand dan kan ek net juig my Redder en my God Amen ABBA Vader Amen 🙏✌️ Dankie Danie vir hierdie boodskap vandag dit was aan die hart vat boodskap, God seen jou en gesin met Sy wonderlike Genade van Bo uit Sy woning, Groete seen en Genade van Bo uit Sy Hemelse Woning Amen 🙏✌️❤DV tot more ✌️🙌🙇🙋
@daniematthee
@daniematthee Ай бұрын
Dankie vir jou mooi woorde Magda, ek waardeer dit. Seën vir jou.
@luciabrown8106
@luciabrown8106 Ай бұрын
Here, my hart jubel en juig elke dag, wanneer ek na U woord luister. In Jesus Heilige naam. Dankie Here my hart is vol… Amen🙌🏼❤️
@daniematthee
@daniematthee Ай бұрын
Amen. dankie vir jou mooi opmerking Lucia.
@booysenmaria6484
@booysenmaria6484 Ай бұрын
Amen! Dankie JESUS! GOD seën u
@daniematthee
@daniematthee Ай бұрын
Dankie Maria, en vir jou.
@ivoneda5872
@ivoneda5872 Ай бұрын
Amen Amen 🙏🙏🙏
@user-kc3cc3sh7r
@user-kc3cc3sh7r Ай бұрын
More Danie dankie vir MOOI Boodskap My GOD is so Groot en so sterk daar is niks wat My GOD Nie Kan doen Vader U is die Skepper God wat als GEMAAK het U Het net gepraat en was daar Dankie Vir Kos dankie Vir n dak oor my KOP Ek is so dankbaar Vir als wat U doen Dankie dankie Grote God 🛐✝️🤗
@daniematthee
@daniematthee Ай бұрын
Amen. Dankie Here vir al ons seëninge.
@user-yl6hi9uy7d
@user-yl6hi9uy7d Ай бұрын
Amen
@gerhardvanzyl4821
@gerhardvanzyl4821 Ай бұрын
Halleluja Amen!
@kenneththeunissen2946
@kenneththeunissen2946 Ай бұрын
Amen 🙌
@user-kr4tn6cp1w
@user-kr4tn6cp1w Ай бұрын
Amen ❤
@renepotgieter-yl6ui
@renepotgieter-yl6ui Ай бұрын
Middag ds Danie baie dankie vir die Wonderlike boodskap vanoggend. My Here en my God is so Groot en Almagtige. Hoe wonderlik is dit nie dat U my Skepper en Redder is en dat ek U altyd sal aanbid en U lief hê. Here neem U my hart oor. Geseënde dag vir u ds. Groete Rène ❤
@daniematthee
@daniematthee Ай бұрын
Dankie Rène, ek waardeer jou pragtige woorde.
@annatjieblignaut2433
@annatjieblignaut2433 Ай бұрын
Here is U Groot en Almagtig....en my hart behoort aan U, Amen 🙏 More Danie, dankie vir die pragtige boodskap...mooi dag vir jou
@daniematthee
@daniematthee Ай бұрын
Dankie Annatjie, dis my plesier. Seën vir jou.
@danievandermerwe7410
@danievandermerwe7410 Ай бұрын
Goeie môre,Amen🙏🙏
@InaLouw-cv8dc
@InaLouw-cv8dc Ай бұрын
Grote God aan U die eer!🎶Heerlik is waar U regeer!🎼Baie dankie Danie🙏
@daniematthee
@daniematthee Ай бұрын
Dankie Ina. Amen op jou woorde.
@user-xo8rc5pj2h
@user-xo8rc5pj2h Ай бұрын
Amen. Here ek loof en prys aanbid U U is Groot en Wonderlik aan U kom toe die Heerlikhetd 🙏. Dankie vir die woord vandag Seën groete
@daniematthee
@daniematthee Ай бұрын
Dankie vir die mooi lofprysing. Groete en seën.
@nickheymans1824
@nickheymans1824 Ай бұрын
Amen, loof die Here, Hy is Almagtig.❤
@daniematthee
@daniematthee Ай бұрын
Amen.
@RobertKalisch-xk7rp
@RobertKalisch-xk7rp Ай бұрын
A M E N
@emmiematthee2555
@emmiematthee2555 Ай бұрын
Amen dankie Jesus 🙌 🙏 Mooi geseëndedag ♥️
@daniematthee
@daniematthee Ай бұрын
Dankie emmie, seën vir jou ook.
Bybelskool | Psalm 1 [16 April 2021]
27:40
Ekerk
Рет қаралды 10 М.
A little girl was shy at her first ballet lesson #shorts
00:35
Fabiosa Animated
Рет қаралды 14 МЛН
Llegó al techo 😱
00:37
Juan De Dios Pantoja
Рет қаралды 57 МЛН
DAD LEFT HIS OLD SOCKS ON THE COUCH…😱😂
00:24
JULI_PROETO
Рет қаралды 16 МЛН
Roep Sy Naam
4:54
Remalia Esau - Topic
Рет қаралды 3,2 МЛН
Bly waar God jou wil hê
5:07
Johan Brits
Рет қаралды 5 М.
Pastoor se dogter lyk soos 'n duiwel
23:21
Die Getuienis
Рет қаралды 26 М.
I don't know if this is my mental illness or spiritual warfare
10:11
Create Compassion Christian Collective
Рет қаралды 652
Ontvang Die Heilige Gees | Vita Dei 574
46:17
Riekert Botha
Рет қаралды 5 М.
Sydnie Christmas is The WINNER Britain's Got Talent 2024 | ALL Performances
18:39
Choices for your loved ones❤️
0:15
ISSEI / いっせい
Рет қаралды 18 МЛН
Neden yüzünü saklıyor
0:19
H. DANIŞIK
Рет қаралды 6 МЛН
A young mother couldn't calm down her baby at the lesson #shorts
0:32
Fabiosa Best Lifehacks
Рет қаралды 16 МЛН
НРАВИТСЯ ЭТОТ ФОРМАТ??
0:37
МЯТНАЯ ФАНТА
Рет қаралды 8 МЛН
Мыла наелся
0:21
Pavlov_family_
Рет қаралды 4,5 МЛН