Uitstekend werk, Dr.G.! Baie dankie en baie geluk! Hierdie laat my dink aan 'n gesegde oor 'n boer... (In dié geval, 'n baie spesiale een).Kom ons hou aan dink en vertrou.✝
@InaPretorius2 күн бұрын
Halleluja 🙏🏻
@joecruiser2 күн бұрын
Hulle kan gladnie Vertrou word Nie! 'n Kommunis bly 'n Kommunis. Goeie werk Pieter.
@adelevdberg98152 күн бұрын
Moet net nie uit die RNE uittree nie, want dit is presies wat die ANC en Kie wil hê.
@mariekruger393 күн бұрын
Moenie bekommerd wees nie Ons Almagtige God is daar.❤
@hettiebotha89014 күн бұрын
Ja, hierdie dom besluite moet onmiddellik gestuit word.....😩😩😩😩🇿🇦🇿🇦
@claviativdnwijk3 күн бұрын
ONTHOU MAAK NIE SAAK WAT ONS SE NIE JY WEET MOS HULLE MAAK WAT HULLE WIL ONGEAG WETTE! GOD ALLEEN SAL ONS WEER DEURDRA!
@eirevoortrekker77245 күн бұрын
Well I think we all have a firm grasp now.. of the obvious.
@eddiee78705 күн бұрын
So the DA and colleagues is worthless/useless in this GNU ..
@carolb84524 күн бұрын
Always have been. Show me anything constructive that the da has ever done. Talk big no action.
@claviativdnwijk3 күн бұрын
THE DA? WHO.ARE THEY😂 WHAT HAPPPENED TO THEM😮
@carolb84523 күн бұрын
@@claviativdnwijk John retires in 2029 he will not rock the boat. Next 3 plus years the easiest money he will ever earn
@Parsifals4v3 күн бұрын
Oom Pieter gaan nou vir ons veg in die Grondwethof wat deur die ANC beheer word. 🤣🤡🤣
@user-et7rm8fx7u4 күн бұрын
Ja en julle het al die tyd gehad om die snert wat nou gebeur 94 al te stop......
@d7g-i6p3 күн бұрын
Wie is jou "julle" Wees asb meer spesifiek rondom dit. Jy sal dit moet kwalifiseer.
@user-et7rm8fx7u3 күн бұрын
@d7g-i6p die vf plus bestuur en ander kumbaya singende partye wat gedink het hul kan ons boere vertrap, dis wie
@riaandutoit21233 күн бұрын
@@d7g-i6p Ek dink die blanke, en spesifiek Afrikaner kieser en volk, asook politieke partye en rolspelers, word bedoel...
@KerneelsVanderMerwe-r1w3 күн бұрын
Met respek Konstutinele hof begin punt , daarna die wêreld hof ❓❓. Intussen moet die VF Plus dit onmiddelik onder President Trump se daadwerklike aandag bring 👍👍❓. Ons as Christene weet glo en vertrou dag vir dag in Die Almagtige Vader, se genade , maar hy het ons almal verstand gegee ❓. 🙏.
@gerriedoll1544 күн бұрын
Onthou dis nie net vir die grond wat vergeet moet word nie ,alle bates ook.
@theuniscbravo4 күн бұрын
Kader bevoordeling en ploletieke party begunstiging dien openbare kelang te wees in die handleiding van hierdie verdrukkende ANC regering.
@Flash7-z73 күн бұрын
Vat eerste al die wildsplaas se banke in sitkamer en roerende eiendom wat inkomste "bring" van oorsee se "kopers" , weg....banke, grond, roerende eiendom??? Wat het geword van Madiba wat gesê het: "This country belongs to us all!" Wie soek die wildsplaas se bank? Wie soek die plaas? Wie soek die roerende eiendom?
@dirktreurnicht2104 күн бұрын
Ons moet net aanhou vertrou op die Here Hy sal ons beskerim.🙏🙏🙏
@carolb84524 күн бұрын
I agree totally.
@Parsifals4v3 күн бұрын
Oom Pieter = Oom Roelf 2.0
@Helgardt61893 күн бұрын
Hy’s nie so slapgat soos oom Roelf nie !!
@carolb84524 күн бұрын
When can we expect all parties to go to court unified with one voice against this bill. Are there partitions for us to sign and where if so. Will there be a referendum
@rudolfhough62263 күн бұрын
We were supposed to vote twice in 1994, once to change the constitution, and once to accept those changes. The second vote never happened because it would not have passed. So, NO referendum !..... because the Vryheids Front helped to fuck it up.! That is why this law was passed so that,... "you will own nothing and be happy!", as the WEF prommised and why covid happened and they supported it. I suggest you read more about how their paymasters ,namely the WEF ,forsees what your future (and mine ) will look like.
@janvanaardt37733 күн бұрын
Wat gebeur met die verbande op plase, huise ,geboue ens?
@JeanLeRoux-su4lz4 күн бұрын
Bla bla bla.....
@Parsifals4v3 күн бұрын
Oom Pieter maak net geldjies bymekaar vir daardie aftree plasie (wat ook gevat sal word 😢).