Рет қаралды 8,929
ONTMOET DIE WARE JY!
‘n Fundamentele vraag: Sien jy jouself op die regte manier?
… ten lonely seconds to justify my existence.” - Harold Abrahams
Jesus het in daardie selfde tyd van Nasaret in Galilea af gekom, en Hy is deur Johannes in die Jordaan gedoop. Net toe Hy uit die water kom, het Hy die hemel sien oopskeur en die Gees soos 'n duif na Hom toe sien neerdaal. Daar was ook 'n stem uit die hemel: “Jy is my geliefde Seun. Oor Jou verheug Ek My.” Markus 1:9-11 (NAV)
“Becky, I believe that God made me for a purpose. He also made me fast. And when I run, I feel His pleasure!“ - Eric Liddell
DINGE OM AAN TE DINK
• Spandeer dinktyd aan die woorde: “Jy is my geliefde…”; “… oor jou verheug ek my.”
• Hou op om jou identiteit in besigwees te vind.
• Doen soms niks, bloot ter wille van niksdoen.
• Moenie jou momentele vreugde in die hoeveelheid likes of Facebook vind nie.
• Hou op om jouself te vergelyk.