Wow amen prys die Here dit gee my moed om aan te hou bid vir my kinders.
@AletLocke7 ай бұрын
Amen wat n Godelikke getuienis prys Die Here
@deliahniemandkadoshbride74403 жыл бұрын
Wat n groot Genadige God, Liefdevolle Vader dien ons nie!! Ek staan verstom oor wat Hy vir die mens doen in siekte, skaamte en sonde!!! Hy is alleen Wonderbaar en Bonatuurlik!!! Hy genees, vergewe en maak nuut!!! Hoe kan ons twyfel as ons hierna luister? Hy doen dit vir elke mens wat na Hom toe kom met n opregte hart... Mag die Here jou in oorvoed, ryklik seën vir hierdie kragtige getuienis!!! Baie dankie... SHALOM!!
@sienafortuin9982 жыл бұрын
Amen prys die naam dnkie here 🙌 👏 🙏 😢
@priscilladrake37753 жыл бұрын
Dis hartseer dat nie net kinders mens spot of sleg sê nie, maar dat groot mense so laag daal. 😢😭😞 Dankie vir jou getuienis 🤗😉😘
@Grace-vk3jd3 жыл бұрын
O ons is so GROOT. LOOF HOM PRYS SY NAAM. DANKIE JOANNE. Sandra Snyman ( as Grace
@Shirley-annLaas6 ай бұрын
Amen
@toekiels52123 жыл бұрын
God seen jou. Shalom
@Aletta-ThisMoment3 жыл бұрын
Dankie Juanita, dit was pragtig, dankie Juanne, n mooi getuienis.
@Aletta-ThisMoment3 жыл бұрын
En Juanita ek moet sê, jy het stunning gelyk met die pragtige pakkie en jou haarstyl💐
@dorisbriedenhann8139 Жыл бұрын
Amen so mooi getuienis
@elsiesteyn82533 жыл бұрын
Joane
@MarleneIsaacs-e5o7 ай бұрын
U is 'n sterk vrou en pragtig sterkte met ales Joane