Oom Vellies (Niemand vertel 'n storie soos die Karoo mense nie)

  Рет қаралды 141,078

Different Perspective Media

Different Perspective Media

Күн бұрын

"No one tells a story like the Karoo people"
"Oom Vellies" tells us how he lost his legs after passing out in front of the fire. Watch this video for a close look at "Oom Vellies" telling his story. This might sound crazy but he lost both his legs after passing out / falling asleep in a fire he was sitting in.

Пікірлер: 21
@alexmorton5618
@alexmorton5618 2 жыл бұрын
Someone needs to set up a “Go fund me page” for this fella, after all he’s been through surly we can all contribute to making his last years on earth worthwhile, he is a true fighter and an ambassador for South Africa!
@hmmm4more
@hmmm4more 2 жыл бұрын
did you start the page?
@martinbisschoff988
@martinbisschoff988 2 жыл бұрын
Pragtige area......sout van die aarde mense. Jare gelede het ek onder die boere gewerk met smeermiddels. Tydens 'n baie erge droogte. Ek gesels met 'n bejaarde omie op sy plaas en vra hom toe hoe gaan dit met hom en sy mense? Hy antwoord toe dat hulle altyd baie dankbaar is en huidiglik baie geld spaar aangesien die 'skaap' nou so maer is dat hulle die skape sommer 'deur fax' slagpale toe.
@karabomonwametsi3113
@karabomonwametsi3113 2 жыл бұрын
Please include english or afrikaans subtitles!! I'm learning and my vocab is limited. Tswana and proudly South African.
@carolgillespie7220
@carolgillespie7220 3 ай бұрын
Ekself is ñ Karoo kind! Geniet dit baie❤
@maryperold-wc8vz
@maryperold-wc8vz 7 ай бұрын
Mooi stories.julle is tops😊
@tillymalone5322
@tillymalone5322 2 жыл бұрын
Ag moeder😁😁hy is te oulik en kostelik👍👍😊.
@bernadinesteyn7362
@bernadinesteyn7362 2 жыл бұрын
Ek geniet die karoo mense vreeslik Hulle weet hoe om n storie te vertel en party kan jou laat leeg-le van die lag met die se-goete Self n karoo mens en kan self so nou en dan n storie uitpraat as ek kans kry
@dp_media
@dp_media 2 жыл бұрын
Ja baie interessante klompie mense..
@bernadinesteyn7362
@bernadinesteyn7362 2 жыл бұрын
@@dp_media So was daar toentertyd n oom Smit, hy was van George af maar mense kon die man vir jou lieg vir die waarheid Hy vertel ons toe van n jag wat hy 1 jaar gehad het erens in die Karoo Ek was nog so n jong meisiemens, net uit die skool Hy se hy het voorgesit en vir die werkers gese hy gaan nie stap nie, hulle moet maar die trop springbokke loop aanjaa na sy kant toe Hy se hulle kan maar met n spoed kom, hy weet hoe om te skiet Hy se soos daai trop aankom op volle vaart skiet hy Hy se hy skiet daai dag 18 springbokke se linker voorbene af want hy wil nie die vleis seermaak nie Hy se hy se toe vir die werkers om te loop keelaf sny en af te slag Nou luister ek die storie so, byt op my lippe want ons mag nie lag nie, die oom kon lelik kwaad word Hy sou ons darm nie kon inhol as ons moet wegspring nie maar ons sal moet terugkom en wil maar die geskel van hom vir n apie vat vryspring Ek proe later bloed in my mond van die byt, en asem ophou werk, maar jy moet hom ophou tot jy voel n aar wil bars dan suig jy lig en hou weer in Ek dog toe so by myself, self, die man kan jou nie so kom belieg uit hom uit deur jou ore binne in jou in nie en dit vir die waarheid Tyd vir counter attack Ek dink toe my eie liegstorie uit wat ek nou vir die oom vir die waarheid gaan vertel Ek begin toe so Lank terug was daar n boer buite Calitzdorp Die vrou het vir hom vir kersfees een van daai blink flase gekoop by die kooperasie wat goed so lank kan warm hou Die flase het toe net uitgekom en was n nuwe ding So pak die vrou toe die oom se sakketjie die dag met toebroodjies en koffie in die nuwe flaas want die boer ploeg Die boer sit hier laat oggend so in die ry oppie trekker die flaas op die modderskerm van die groot wiel neer om by die toebroodjies in die sakketjie uit te kom Dit was nogals n fansie trekker Sommet so in die ry doen hy die want die son trek en die land is groot Ek se net daai oomblik daar hak die ploeg n groot klip uit en die flaas val af en ploeg bo-oor hom Die boer soek toe daar in die grond maar kry bokggerol Drie jaar daarna ploeg die boer weer die einste land en wragtig, daar ploeg hy die flaas uit Ek se oom Smit, weet jy hoe goed is daai flase, toe die boer die flaas oopmaak toe is daai koffie nog brandwarm
@clasijuls1
@clasijuls1 2 жыл бұрын
😍
@dp_media
@dp_media 2 жыл бұрын
Hi daar julle. Het jul enige idee hoe die algoritmes dit reggekry het vir hierdie video om 21000 views te kry? Dis awesome! Sal graag wil weet hoe dit gebeur het...
@neelsmuller3716
@neelsmuller3716 2 жыл бұрын
Dit is omdat die meisie wat die aanbiediedings werk doen so SUIWER Afrikaans praat. Mens hoor dit nie meer Baie nie, nog net in Namakwaland hoor jy nog goeie Afrikaans. Dewald, kyk maar na jou eie kommentaar ………….ek bedoel nie om lelik te wees nie maar dit is n feit dat Afrikaners ( veral die jonger geslag) al hul trots verloor het, hulle kan nie , of wil nie meer hul Taal ordentlik en suiwer praat nie.
@dp_media
@dp_media 2 жыл бұрын
@@neelsmuller3716 dankie daarvoor, sal moet kyk om meer sulke videos te doen.
@DieStorie
@DieStorie 2 жыл бұрын
Briljante video/storie!
@dp_media
@dp_media 2 жыл бұрын
Van jou videos ook na gekyk, uitstekend! Hou so voort...
@personalhygiene3735
@personalhygiene3735 2 жыл бұрын
Die oom kan darm a story vertel 🙂
@missjackson781
@missjackson781 2 жыл бұрын
Dankie Dewald🇿🇦💯
@dp_media
@dp_media 2 жыл бұрын
Een groot plesier!
@jacquer3771
@jacquer3771 2 жыл бұрын
Dankie vir die storie maar waar gaa ons nog vis. Die klink na n ou spiritsdrinker storie.
@DN-kz7xl
@DN-kz7xl 2 жыл бұрын
Moontlik epileptiese aanval gehad. Sogenaamde vallende siekte. Baie sulke gevalle kom voor waar mense in vuur of water val met 'n aanval.
Van Wyksdorp, Little/Klein Karoo South Africa
13:40
African Travel Crew
Рет қаралды 89 М.
CEDERBERGE
40:00
Die Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans
Рет қаралды 51 М.
Поветкин заставил себя уважать!
01:00
МИНУС БАЛЛ
Рет қаралды 7 МЛН
The joker favorite#joker  #shorts
00:15
Untitled Joker
Рет қаралды 30 МЛН
Karoo Kitaar Blues | Tokas Lodewyk | Rocky Road (Live Performance)
5:05
Gayton Mackenzie attacks Julius Malema & EFF MPs: Heated Exchange in Parliament
22:01
NAMPO VIRTUAL Dag 1 - PREMIERE: Terug Plaas toe met Nataniël
28:40
Gary's message to his ex-wife
19:47
BAHARIA WALK CHANNEL
Рет қаралды 56 М.
Pretoria: Living in the Land of Apartheid
26:02
Best Documentary
Рет қаралды 436 М.
“Wat is fout met my - Hoekom doen jy dit?” - Francis Sullivan
17:31
Pranks That Leon Schuster Got Slapped & Close One's Compilation
24:27
Fast And Curious In RSA
Рет қаралды 722 М.
The Lost Carts of the Karoo (2019) Full documentary
19:47
gabflyMedia
Рет қаралды 49 М.
MELKHOUTFONTEIN STORIES
48:24
Die Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans
Рет қаралды 17 М.
David Kramer - Hak Hom Blokkies (Live Performance) 1984
5:29
David Kramer
Рет қаралды 40 М.