No video

Oorlog in die engele-wêreld (Daniël 10)

  Рет қаралды 16,534

Raymond Lombard Ministries

Raymond Lombard Ministries

Күн бұрын

Bybelskool
Daniël 10
Oorlog In Die Engele Wêreld

Пікірлер: 7
@jacobusvdmerwe910
@jacobusvdmerwe910 2 жыл бұрын
Baie dankie..ek luister hierna in Aug 2022. Ek vind soveel baat daarby. Het alreeds na die Openbaring videos gekyk.!!
@ceceliapretorius4782
@ceceliapretorius4782 2 жыл бұрын
Vir my het kennismaking met Pastoor Raymond Lombard met sy gawe van uileg van die Woord, deurgebedsverhoring tydig gekom om die "geheimenisse" wat my vir baie jare ontwyk het, oop te breek. Ek kan nie genoeg leer en begryp nie!BAIE DANKIE U IS N GESTUURDE MAN VAN GOD AAN DIÈ wat brand om te leer.
@claradamons399
@claradamons399 Жыл бұрын
Amen en Amen.
@claradamons399
@claradamons399 Жыл бұрын
Baie dankie Pastoor Lombaard.
@trudievanrooyen4182
@trudievanrooyen4182 3 жыл бұрын
Amen🙌🙌 Danki vir di verduideliking baie intresant geniet dit 🙏
@lorrainescheepers579
@lorrainescheepers579 Жыл бұрын
Baie baie dankie. Ek loof die Here vir n man wat Hy opgewek en gesalf het om met Goddelike wysheid en insig vir ons die Woord oop te breek. Nou verstaan ek ook die boek openbaring asook Danièl en die tye van die nasies.
@mariussteylvanniekerk8064
@mariussteylvanniekerk8064 3 жыл бұрын
Baie dankie past Raymond, hierdie maak dit nou baie duideliker. Ek het verstaan dat daar net 'n eenmalige oorlog in die hemel was, maar verstaan dit nou baie beter. Is dit dan hoekom Jesus met die wegraping vir die kinders van die duisternis gaan kom soos 'n dief in die nag? As dit vir Gabriël 21 dae geneem het om deur te breek na Daniël, hoe 'n geweldige deurbreek gaan Jesus dan nie doen wanneer Hy miljoene bloedgewastes kom wegruk van die aarde nie? Seën en sterkte met 'n wonderlike bediening!!!
Die Boek Daniël - vrae en antwoorde
50:59
Raymond Lombard Ministries
Рет қаралды 10 М.
Die verseëlde woorde (Daniël 12)
57:31
Raymond Lombard Ministries
Рет қаралды 17 М.
The Joker saves Harley Quinn from drowning!#joker  #shorts
00:34
Untitled Joker
Рет қаралды 66 МЛН
Prank vs Prank #shorts
00:28
Mr DegrEE
Рет қаралды 7 МЛН
👨‍🔧📐
00:43
Kan Andrey
Рет қаралды 10 МЛН
Sal ons die Antichris sien?
1:02:00
Raymond Lombard Ministries
Рет қаралды 13 М.
Drie vriende van Daniël in die vuuroond (Daniël 3)
54:09
Raymond Lombard Ministries
Рет қаралды 19 М.
Riversdal Spesiale Diens:  Die wegraping! Die hoop van die kerk....
49:51
Die gevalle engele
1:08:01
Raymond Lombard Ministries
Рет қаралды 25 М.
Fees van koning Bélsasar (Daniël 5)
55:11
Raymond Lombard Ministries
Рет қаралды 15 М.
God maak 'n treffer-storie met jou lewe! [13 Junie 2021]
30:34
Daniel 10:1-9, Spiritual Warfare 101
56:55
Calvary South Denver
Рет қаралды 12 М.
Die doop van die gelowige
1:05:57
Raymond Lombard Ministries
Рет қаралды 22 М.
Lord of Spirits - The Book of Jubilees [Ep. 92]
3:30:31
Ancient Faith
Рет қаралды 23 М.
Gesig van die skaap en die bokram (Daniël 8)
57:50
Raymond Lombard Ministries
Рет қаралды 20 М.