Рет қаралды 6,496
Kyk na ons oorsigvideo van Matteus 1-13 wat die letterkundige ontwerp van die boek en die gedagtegang daarvan uiteensit. In Matteus, bring Jesus God se hemelse Koninkryk na die aarde en nooi sy dissipels om deel te hê aan ’n nuwe lewenswyse deur sy dood en opstanding.
Kredietrol:
Plaaslike Afrikaanse Produksiespan: Studio Bolland, Kaapstad, Suid Afrika
Oorspronklike Engelse Inhoud en Produksie: BibleProject, Portland, Oregon, VSA
#BibleProject #bybelvideos #Matteus