Oorwinnig oor Bekommernisse, angs en vrees

  Рет қаралды 546

Loretta Vosloo

Loretta Vosloo

Күн бұрын

Fil.4:6 - Wees oor niks besorg nie, maar laat julle begeertes in alles deur gebed en smeking met danksegging bekend word by God. En die vrede van God, wat alle verstand te bowe gaan, sal julle harte en julle sinne bewaar in Christus Jesus.
Vanoggend het ek gepraat oor vrede wat alle verstand te bowe gaan en vanaand wil ek praat oor die grootste vyand van vrede…vrees en wat angstigheid in ons lewe veroorsaak. Anxiety: Angstigheid, bekommernis, benoudheid, ongerustheid of sorg….pull apart or distracted. As jy jou angsvlakke in omstandighede moet meet aan 1 tot 10 hoe hoog sal jou angstigheid wees in allerdaagse omstandighede wat jy moet hanteer. Hoe gou kan jy jouself opwerk in ‘n senuweetoestand, waar jy alle beheer van jou emosies verloor.
Emosies is ‘n gawe van God wat ‘n groot invloed op ons lewe het, want dit wat ons ervaar emosioneel gee ons uitdrukking aan en dit maak natuurlik ‘n groot deel van ons lewe uit. Ons kan baie liefdevol optree deur vriendelik, bedagsaam, behulpsaam en vreugdevol te lewe en of ons kan rude, bitter, kortaf en in ‘n gees van depressie lewe. As ons nie ons emosies beheer nie sal dit ons beheer en mense wat nie hulle seergemaakte emosies verwerk nie, sal emosieneel buite beheer raad, soos woedebuie, deppressie, angsaanvalle en so meer….luister dus vandag met aandag hoe ons, ons emosies kan beheer veral bekommernis en vrees wat angs insluit.

Пікірлер: 2
@valeriehoring6511
@valeriehoring6511 Жыл бұрын
Amen
@annettevorster8113
@annettevorster8113 Жыл бұрын
Goeie middag, Vanoggend het n dame op RSG n teks gelees ek dink dit was 6.30 . Ek het my radio net op daardie oomblik aangeskakel, dit het geklik of dit oor onenigheid onder familie of vriende is. Asb as U my met die teksverse kan stuur. Geseende dag Annette
Die uitwerking wat keuses op ons lewe het
26:35
Loretta Vosloo
Рет қаралды 231
In die laaste dae moet ons nugter en waaksaam leef
27:14
Loretta Vosloo
Рет қаралды 210
طردت النملة من المنزل😡 ماذا فعل؟🥲
00:25
Cool Tool SHORTS Arabic
Рет қаралды 33 МЛН
Throwing Swords From My Blue Cybertruck
00:32
Mini Katana
Рет қаралды 11 МЛН
He bought this so I can drive too🥹😭 #tiktok #elsarca
00:22
Elsa Arca
Рет қаралды 44 МЛН
Die Waarheid maak ons vry
27:41
Loretta Vosloo
Рет қаралды 220
Vrede vir julle
26:23
Loretta Vosloo
Рет қаралды 186
Psalm 50 AOV - Die Ware Godsdiens
2:42
Dr Jackie Fox
Рет қаралды 101
To honour the Son   Jesus Christ
25:08
Loretta Vosloo
Рет қаралды 43
Wie sal ons skei van die liefde van Christus
5:08
Loretta Vosloo
Рет қаралды 547
If You Wake Up Between 3AM & 5AM, DO THESE 3 THINGS! | C.S Lewis 2024
19:24
C.S. Lewis Legends
Рет қаралды 1,2 МЛН
Life is all about what Jesus did for us on the cross
30:46
Loretta Vosloo
Рет қаралды 36
Vertroue gee God beheer
5:21
Loretta Vosloo
Рет қаралды 333
God is getrou - Hy is betroubaar
5:25
Loretta Vosloo
Рет қаралды 247
Vriendelikheid kos niks
5:17
Loretta Vosloo
Рет қаралды 131
طردت النملة من المنزل😡 ماذا فعل؟🥲
00:25
Cool Tool SHORTS Arabic
Рет қаралды 33 МЛН