It calms me down I as born between 2 nasions having both Irish and Afrikaans grand parents my mother tell me she use to listen to this music while I was still growing inside her
@tulicoetzee25612 жыл бұрын
One of my mom's favourite songs. Sang to us every morning growing up, "goeie more my sonskyn, goeie more my kind..." 🌻
@wynandjacobs2578 Жыл бұрын
Some of. The best music still alive
@teddyfinnFucl7 ай бұрын
Love this song
@user-jr2ue9nu6y Жыл бұрын
Having both English and Afrikaans heritage. This is such a brilliant Ballad
@AmandaWait3 жыл бұрын
Pragtig, ons see, ons berg. Wanneer ek die pragtige lied van Laurika hoor, raak ek vol heimwee oor my Pa Edward wat in 2010 oorlede is. Hy was so lief vir die see, kreef, snoek, bôkkoms, biltong, sult (brawn). Ons het sy as daar tussen die rotse gaan strooi. Ek mis hom baie.😢💖🕊
@Vitatrul14 жыл бұрын
Na dagen zoeken eindelijk dit lied gevonden. had alleen de melodie in mijn hoofd en na het WK bleef dit maar in mijn hoofd zitten. Ik vind het zo'n mooi lied. super. Heel gevoelig en beschrijft de schoonheid van strand en zee. Super
@penechris27663 жыл бұрын
It's poetry....
@brianhyde590010 жыл бұрын
What a fabulous video this is. As an Englishman who spent 11 years in South Africa and was poisoned against Afrikaaners by an English speaking white South African, I was deeply moved by the sheer beauty of the seas that kiss your country and the simple warm message of welcome conveyed by the singer, a Suid Afrikaaner, no less, It made me feel a part of his world which I am now bitterly regretting, I never once shared. Thank you so much for sharing this. Dankie
@hendrickpoopedi19374 жыл бұрын
True I love this video and the message behind it 😊
@ElPaume14 жыл бұрын
Same
@penechris27663 жыл бұрын
We all have been poisoned .We were the easy targets . Our minerals the ultimate target Kill the Boer Kill the farmer..no matter you live in city or town . Still a Boer...genocide happening while world looks on. We discovered South Africa belongs to a corporation...we're not even allowed to be a country....Gods own There are many beautiful countries but none as South Africa awashed with centuries old and new blood of the victims
@ccandicestorm3 жыл бұрын
@@penechris2766 so what must the world do?
@hip2bnienke14 жыл бұрын
My fitness teacher uses this song a lot in the cooling down :-) She comes from South-Africa. It makes me think of my SA friend Belinda!!!
@bethulie1315 жыл бұрын
Uitskitterend!!! Baie baie dankie hier uit die UK. Wat 'n wonderlike liedjie om hier op te hoor...
@aabbccddee8683 жыл бұрын
Mense laat ek vir julle se ek was bevooreg genoeg gewees om met die uitstekende musiek groot te raak ek lief my land ek sal altyd trots wees om n suid afrikaner te wees.
@Football-di2sp3 жыл бұрын
Baie Dankie vie die liedjie
@alzannesings4 жыл бұрын
Danki Kobis vir n baie mooi video..aldi visuals is so gepas....het dit geniet om hierie te luistr.....heimwee uit Australië laat my toe hierie lied kry... ekt dié lied onlangs home record mar ai nét Laurika kan dit sing!
@tinytequila9695 жыл бұрын
13/07/2019 Nogsteeds die mooiste ooit
@azeemhoosen92022 жыл бұрын
Wah kya bhaat
@EKsunny-d3u14 жыл бұрын
Dit is rêrig baie mooi gedoen, die video!
@jaundupreez81522 жыл бұрын
So talentvol, my song as ek op die strand loop ek sing dit in my gedagtes, vervang net 'Blouberg se strand, met La Mercy se strand'
@stephaniepretorius3186 жыл бұрын
Son, see pragtige lied. Mooi woorde en video, dankie
@postban1215 жыл бұрын
supper mooi liedje!!!
@silentknight16862 жыл бұрын
Die goeie ou dae...
@sampielouw3 жыл бұрын
Hectic alarm, then coffee I have a headache already
@derikdewet15 жыл бұрын
Dis goed gedoen! Thanks!
@_Izak_12 жыл бұрын
Wel sit in Australie.. Verlang so bietjie terug huis toe! :)
@TheRatyzuma3 жыл бұрын
8 years ago? Hoe gaan dit nou met jou?
@aabbccddee8683 жыл бұрын
Ek voel jou pyn boet. Dis niks lekker om sulke diep liedjies so ver van huis af te hoor nie maar dit maak ons nogsteeds trots om suid afrikaans te wees ne😉
@evertsmith13336 жыл бұрын
Dis nou mooi musiek
@willem949911 жыл бұрын
Dis soo mooi
@marediesel3 жыл бұрын
Kippevel!!!!!!!!!!
@TheMythan12 жыл бұрын
Goed vir jou Pieter, hoop nie jy sluk jou woorde nie. Ek bid vir jou veiligheid en hoop jy kan jou land weer terug verander na sy vorige glorie. Stuur vir my fotos as jy klaar is!
@KoosPot15 жыл бұрын
Dis cool , dankie vir die comment! Ek's bly ek kan 'n verskil maak aan SA'ers oorsee!!! Ek sal nog 'n paar maak in die toekoms!
@chiliconcarne4274 Жыл бұрын
Still waiting Kobus ✋️ 😪
@bertie17able11 жыл бұрын
Pieter, jy is wat ek wou wees.Ek het nie meer n keuse gehad nie.Of ons vrek van die honger, of ek gaan werk oorsee.Ek was n area bestuurder, maar moes plek maak vir ons donker maatjies wat die maatskappy in 9 maande op gefok het.Ek werk nou net om terug te gaan en weer te help opbou.Sterkte daar in my land my vriend.(As ek jou so mag noem)
@tobyclivegoss91886 жыл бұрын
Sadly true
@gunston9996 жыл бұрын
Who ever took this video didn’t make full use of the beautiful scenery from blounerg.