Рет қаралды 6,258
#Graad6wiskunde #KABV
Hierdie video is gepas vir beide graad 6 en 7 leerders en handel oor hoe om berekeninge te doen met breuke wanneer die noemers verkil.
________________________________________________________________________________________
Hierdie video is opgeneem deur Suid-Afrikanse Wiskunde Onderwyser, Lizette Booys, om ondersteuning te bied aan leerders en ouers tyds die Corona Virus Pandemie van 2020. Alle lesse is in lyn met die Kurrikulum and asseseringsbeleidverklaring (KABV). Lizette behou n honeursgraad in die opvoedkunde van wiskunde.
Bly in kontak! Vang Wiskunde Juffie op die volgende Sosiale Media Platforms:
Facebook : / wiskunde-juffie-288761...
Instagram: www.instagram....
Twitter: / wiskundejuffie