Рет қаралды 3,184
Ryno (30) en Verna Muller (26) Ouers van die sewe maande oue baba, Mienke Muller wat in die Waterfall-City ospitaal behandel word nadat sy glo verstik het aan melk by 'n dagsorgsentrum in Mbombela sê hul is oorweldig deur mense se goedhartigheid teenoor hulle.