Рет қаралды 1,799
Hierdie week op Pasella. Viljé draf uit saam met die Springbok-en Leeus-rugbyspeler, Jaco Kriel. Rudi Smit het die wêreld aan sy voete met sy dans talent en die man met die rooi vellies, David Kramer, bly 'n legende in die musiekbedryf.
Pasella | SABC2 | Wed/Wo 19:30
www.pasella.com
Facebook: Pasella
Twitter: @PasellaTV
Instagram: @pasellatv