Рет қаралды 9,744
In hierdie episode van Pasella gesels ons met die mense agter die nuwe fliek ‘Ballade vir ‘n Enkeling’, ons tuinghoeroe Willie maak ‘n wingerdsambreel, ons dek ‘n Trots Suid-Afrikaanse tafel, en maak tradisiekos met ‘n twist (dink koeksisters, hoenderpastei en appeltert) en natuurlik kyk ons daai lamspot gaar.
Hemelbesem draai ook in sy vorige tuisdorp Worcester - op die rugbyveld en in die lug!
Dit is Pasella, Vrydae 6nm op SABC2!
pasella.com/