Рет қаралды 5,343
PasellaTV
Oh Shucks, dis Pasella! Hierdie week word ons eie Pasella-span deur die komediant, Leon Schuster, uitgevang en Viljé doen 'Vuil Wasgoed' saam met Bouwer Bosch en Bennie Fourie.