Past. Willie Saunderson - Getuienis

  Рет қаралды 21,696

Kruiskyk

Kruiskyk

Күн бұрын

Пікірлер: 17
@SarieDuToit
@SarieDuToit 2 ай бұрын
Hoe groot is U ons Skepper en Koning,ek jubel in U grote Naam die Naam bo alle name Amen en Amen.❤❤
@annatjiepeschel5228
@annatjiepeschel5228 11 ай бұрын
Wat 'n groot en kragtige getuienis, ons dien 'n Groot God, dankie Jesus 👏👏👏👏👏
@altavanantwerpen9277
@altavanantwerpen9277 13 күн бұрын
Dankie pastoor dit was so treffend prys die Here
@beryljacobs6716
@beryljacobs6716 6 жыл бұрын
N ware getuie red siele. Ek was n kind en my ouma het hierdie preek aangesit om te luister. Ek prys Sy duurbare naam. Baie dankie Pastoor, hou aan die goeie werk doen.
@madelanefourie3452
@madelanefourie3452 6 жыл бұрын
HY IS NOG DIESELFDE JESUS..DIE WONDERBARE JESUS..!!!Ons prys SY NAAM vir die Wonderwerk in u lewe....DANKIE PASTOOR VIR DIE PRAGTIGE GETUIENIS...
@magrietmyburgh2874
@magrietmyburgh2874 4 жыл бұрын
C c hmm
@SarieDuToit
@SarieDuToit Ай бұрын
HalleluJAH Amen.
@user-tz3lb8hg7j
@user-tz3lb8hg7j 11 ай бұрын
Baie dankie nou weet ek , Vader stuur altyd iemand op jou weg,dankie Petro.
@christinafortuin9241
@christinafortuin9241 Жыл бұрын
Amen🙌❤️
@anne-martengelke6217
@anne-martengelke6217 4 жыл бұрын
Hou op skree
@jcbotha2137
@jcbotha2137 4 жыл бұрын
Ek voel jammer vir jou Anne Mart mag jy ook genade kry by Jesus,Jesus hey jou ook lief
@anne-martengelke6217
@anne-martengelke6217 4 жыл бұрын
@@jcbotha2137 luister Paul Washer
@jcbotha2137
@jcbotha2137 4 жыл бұрын
@@anne-martengelke6217 more ek luister graag na Paul baie goeie spreker. Ek lees die woord vanoggend Gal,5-15 Maar as julle mekaar byt en opeet, pas op dat julle nie die een deur die Ander verteer word nie. Die woord se verder in Gal,5,19-21hier se dit vir ons. En die werke van die vlees onderander tweedrag,partyskap ,dat die wat sulkedinge doen, die koninkryk van God nie sal beerwe nie. Dan vanaf Gal,5,22-25 die vrug van die Gees. Lekker dag
@beulahvanrooyen1833
@beulahvanrooyen1833 2 жыл бұрын
Is jy fine ons moet die Here dien in gees en in waarheid
@beulahvanrooyen1833
@beulahvanrooyen1833 2 жыл бұрын
Praat van jou 💞 kom ons dien die Here
@SarieDuToit
@SarieDuToit 2 ай бұрын
HalleluJAH Amen.
Pastoor Willie Saunderson - Is jy bereid om jou Isak te offer
45:13
Past. Willie Saunderson - Die woestyn bring die oorwinning
48:02
Happy birthday to you by Tsuriki Show
00:12
Tsuriki Show
Рет қаралды 11 МЛН
Please Help Barry Choose His Real Son
00:23
Garri Creative
Рет қаралды 22 МЛН
ОБЯЗАТЕЛЬНО СОВЕРШАЙТЕ ДОБРО!❤❤❤
00:45
Die Storms In Jou Lewe   Rooies Strauss
35:13
House of Bread South Africa
Рет қаралды 7 М.
Past.Willie Saunderson. Brandende fakkel.2.
14:39
LEDE IN CHISTUS KERK
Рет қаралды 1,7 М.
Past Brendon Jaftha
48:55
Brendon Jaftha
Рет қаралды 3,7 М.
Past. James Davids - Later
28:13
Kruiskyk
Рет қаралды 93 М.
Towery Verwoes | Rooies Strauss
25:01
sofTUBE
Рет қаралды 11 М.
Getuienis - As jy jou vrou verloor
1:03:30
Hosea46Video
Рет қаралды 14 М.
MOTHERS DAY SERVICE with Apostle James Davids
1:25:20
River of Life Media
Рет қаралды 61 М.
Clemens Mans - Wees stil en weet
37:08
Kruiskyk
Рет қаралды 10 М.
Past Shaun Schwartz - Die tafel wat die Here voorberei het
1:02:40
Бантик или Мурсдей?! 🎀💀 #симбочка #симба #мурсдей
0:39
Симбочка Пимпочка
Рет қаралды 1,1 МЛН
Брат в беде не бросит✊🏻
0:39
Просто Даня
Рет қаралды 4,9 МЛН
Бантик или Мурсдей?! 🎀💀 #симбочка #симба #мурсдей
0:39
Симбочка Пимпочка
Рет қаралды 1,1 МЛН
Mom can't calm cute babies 💕🍉🍭👶🏻❤️👧🏻🤩🤣
0:13
David Show #shorts
Рет қаралды 12 МЛН
Открываем двери без ключа 😁
0:22
Рамина Алмас
Рет қаралды 1,8 МЛН