Piet Smit roudiens

  Рет қаралды 14,278

Ds. Frik Heymans

Ds. Frik Heymans

Күн бұрын

Пікірлер: 25
@MargaretNtuli-fg2vb
@MargaretNtuli-fg2vb 8 күн бұрын
Dankie Here vir die deep spore wat Piet I'n my lewe lewe as n ande kleur diep spore gelos met Sy musiek sy liedjies het my gehelp om my hart vir Jesus te gee MAG Hy in Sag rus en sy famielie vrede vind😢Die Here seen❤
@frederikheymans
@frederikheymans 8 күн бұрын
Hallo Margaret. Ek is bly dat ek goeie nuus vir jou het: hierdie Piet Smit is NIE DIE SANGER PIET SMIT NIE. Kyk asb. direk onderkant die video - op KZbin - klik dan op "more" en jy kom by ons beskrywing van die video, waar ons dit IN HOOFLETTERS VERKLAAR - dat die afgestorwene nie die sanger is nie. 'n Baie geseënde 2025 vir jou en joune.
@betsiejansevanrensburg538
@betsiejansevanrensburg538 Ай бұрын
Dankie Liefde Volle Vader dat ek hierdie wonderlike boodskap van Piet smit n man van God wat vir my n voorbeed van Jesus was kon hoor.en deel kon wees Amen
@frederikheymans
@frederikheymans Ай бұрын
Hallo Betsie. Baie dankie vir jou waardering van die boodskap. Ek moet egter daarop wys dat hierdie Piet Smit NIE die welbekende sanger is nie. Dit is so duidelik gespesifiseer in die beskrywingsarea van die video: dit is direk onder die video geplaas. Seengroete.
@annehartup2797
@annehartup2797 Ай бұрын
Piet I enjoyed your music 🎵🎵😢RIP
@frederikheymans
@frederikheymans Ай бұрын
Hallo Anne. Well, I have good news: this person was NOT Piet Smit, the well-known gospel singer. We specified that in the video details, right below the video). Have a blessed day.
@JanineRoos-ps7ri
@JanineRoos-ps7ri Ай бұрын
Daar was nêrens n berig van sy afsterwe nie😮
@frederikheymans
@frederikheymans Ай бұрын
Hallo Janine. Omrede die verwarring het ek n' nota ingesluit in die video se besonderhede> :ees asb. dit - dis direk onder die video geplaas. Dankie.
@SophieDeKock
@SophieDeKock Ай бұрын
❤😢
@frederikheymans
@frederikheymans Ай бұрын
Hallo Sophie. Omrede die verwarring het ek 'n nota ingesluit in die video se besonderhedeveld: lees asb. dit is direk onder die video geplaas. Dankie.
@christinaventer4901
@christinaventer4901 Ай бұрын
ek wil ook asb weet is dit Piet Smit die sanger
@frederikheymans
@frederikheymans Ай бұрын
Ons het in die beskrywingsveld van die video aangetoon dat dit NIE Piet Smit die sanger is nie.
@JanineRoos-ps7ri
@JanineRoos-ps7ri Ай бұрын
Ek dink ook nie so nie....beslis n ander persoon met dieselfde naam... 😮
@frederikheymans
@frederikheymans Ай бұрын
Hallo Janine. Elke KZbinvideo het 'n klein "beskrywingsveld" area onder die video (voordat jy dit oopmaak). Daar verskaf die plaser meer besonderhede oor die video. Lees asb. ons besonderhede aldaar. Dankie. Mooi dag.
@meisiebuys5744
@meisiebuys5744 Ай бұрын
VOLGENS GOOGLE IS DIT NIE DIE SANGER NIE
@frederikheymans
@frederikheymans Ай бұрын
Ons het in die beskrywingsveld van die video aangetoon dat dit NIE Piet Smit die sanger is nie.
@benfourie5904
@benfourie5904 Ай бұрын
Die sanger is nog met ons.
@benfourie5904
@benfourie5904 Ай бұрын
Nog steeds 'n misleidend voorstel.
@frederikheymans
@frederikheymans Ай бұрын
Dit kan net misleidend wees as die instansie wat dit plaas nie spesifiseer om misleiding te probeer voorkom nie. Daarom het ons na die plasing van die video - in die besonderhedeveld (net onderkant die video - duidelik gespesifiseer dat die persoon NIE die sanger, Piet Smit, is nie. Is ons nou skuldig as die kyker nie die moeite doen om die inligting wat ons - saam met die video- verskaf het eers te lees nie?
@gerhard-jx4rn
@gerhard-jx4rn 25 күн бұрын
Piet Smit Sanger ????
@frederikheymans
@frederikheymans 24 күн бұрын
Let asb. op die video se besonderhede: dit is reg onderkant die video (op KZbin) (al 25 reaksies op die video was oor kykers wat nie die video se besonderhede gelees het nie). Baie dankie.
@benfourie5904
@benfourie5904 Ай бұрын
Dis nie Piet Smith die sanger nie, dis n ander Piet. Ek voel die is 'n misleidend onderwerp vir die video.
@frederikheymans
@frederikheymans Ай бұрын
Goeiemore. As jy net die moeite gedoen het om die besonderhede van die video - reg onderkant die video - te gelees het, sou jy daar gevind het dat ons uitdruklik gespesifiseer het dat ons lidmaat, Piet Smit, NIE (soos ons dit daar ook in hoofletters geskryf het) die sanger was nie. Om te skryf "Piet Smit troosdiens" was dus alles behalwe misleidend.
@hettaferreira10
@hettaferreira10 Ай бұрын
Dit was misleidend
@frederikheymans
@frederikheymans Ай бұрын
@@hettaferreira10 net as jy nie die moeite gedoen het om die besonderhede van die video gelees het nie. Verstommend watter massa mense dit steeds doen!
Jaarafsluiting saam met Piet Smit
1:14:17
Woord Sonder Grense Mannebediening
Рет қаралды 7 М.
Piet Smit - Miederpark aanlyn
49:08
Miederpark Gemeente
Рет қаралды 60 М.
The evil clown plays a prank on the angel
00:39
超人夫妇
Рет қаралды 53 МЛН
Waarom Janusz Waluś vir Chris Hani geskiet het
54:32
praag
Рет қаралды 98 М.
Tom Taylortroosdiens  (26.08.24)
18:03
Ds. Frik Heymans
Рет қаралды 101
Wanneer die Gees van God in my woon?
41:10
Raymond Lombard Ministries
Рет қаралды 21 М.
Die ware toestand van jou hart | Vita Dei 612
29:59
Riekert Botha
Рет қаралды 9 М.
Plaasmoorde en Aanvalle in Suid Afrika Oktober - 2024
14:59
Ysterberg Media
Рет қаралды 4,1 М.
Dis wat Petrus nie sê nie | Vita Dei 614
22:04
Riekert Botha
Рет қаралды 4,9 М.