Baie dankie Piet dat jy my bedien met jou liedere vandat jy die mam in die middel gesing het tot die keuse wat jy maak - ek waardeer dit oplreg
@HesterVanZijl-s4s8 ай бұрын
Piet, jou sang bet also baie vir my beteken. Baie dankie.
@antonlion44152 жыл бұрын
What a WOW Song. Blessed
@larrysmith71553 жыл бұрын
I can't understand a word of this song ~ but it is one of the most beautiful that I've ever heard.
@PietSmitGospelMusic3 жыл бұрын
Hi Larry - I really appreciate your comment. It encourages me. Please send me your email address to : psmusiek@gmail.com If you give me some time, I will make a direct translation of the words and send it to you. (If you want ?) Warm regards - Piet Smit
@mariekriel4396 Жыл бұрын
P⁰ppp⁰pppp0
@mariekriel4396 Жыл бұрын
@@PietSmitGospelMusic pp
@mariekriel4396 Жыл бұрын
@@PietSmitGospelMusic ⁰⁰⁰0⁰p⁰0⁰pp⁰0pp
@mariekriel4396 Жыл бұрын
@@PietSmitGospelMusic p
@kotieerasmus3909 Жыл бұрын
Pragtige lied🙏🙏🙏
@hennievanniekerk60403 жыл бұрын
Abba Vader vandag surrender ek in vlees en in gees, verlos my van myself die eie ek wil ek kruisig vandag, sodat ek U kan aanbid in Gees en Waarheid, ek moet minder word en U moet meer word.
@HesterVanZijl-s4s10 ай бұрын
Piet Smit het my al zo baie kdre deur moeilike tye met sy sang gehelp.
@lydiadupreez90843 жыл бұрын
Dq bitter mooi🥀
@buksfaul36622 жыл бұрын
Piet , ek kan net sê DANKIE ! Buks Faul
@mariannegiljam30938 жыл бұрын
Zo ontzettend mooi!!!
@wilmakorthuis791711 жыл бұрын
Such a beautiful song
@lydiadupreez90843 жыл бұрын
Hoe ruk jy die seer uit my hart vir mans want as ek hulle haat moet ek tog vir Jesus haat maar ek kanie jou stem en woorde het alles in my binneste geruk en gepluk. Het U nie maar vir hulle ook gesterf nie en ek moet die gevoel laat gaan. Amen🙌🙌 dq Amen🥀
@hesterraubenheimer61944 жыл бұрын
Amen
@magdavantiddens44736 жыл бұрын
Ongelooflik mooi
@elizereinecke2003 Жыл бұрын
TREFFEND❤
@nelieels83583 жыл бұрын
Huilmooi!!!!
@hendrikjanvisser24083 жыл бұрын
De Zuid-Afrikaanse taal komt beter uit dan in het Nederlands. En... mijn bekering ligt ook in Zuid-Afrika! Daar wordt nog gesproken over zonde en zonde besef.
@joekieludik13385 жыл бұрын
So ongelooflik mooi
@bernardduplessis68214 жыл бұрын
Pragtig
@hendrikjooste18706 жыл бұрын
BAIE MOOI PIET
@tinavanniekerk60603 жыл бұрын
PRAGTIGE STEM .mag JESUS jou reiklik seën
@Poppievn7 жыл бұрын
Pragtig.
@ritavandermerwe91412 жыл бұрын
Sielsmooi.....diep woorde
@annabosman18675 жыл бұрын
Soveel diepte in sy sang..
@pastoffberg27104 жыл бұрын
Uitstekende opname
@MrMeisie12311 жыл бұрын
Wonderlik soos altyd.
@betsvandermerwe91815 жыл бұрын
Pragtig baie dankie
@margariethaisabellalubbe67752 жыл бұрын
Rom 19
@josoudendijk95002 ай бұрын
🙌🇮🇱🙏🏻🕎✡️
@HesterVanZijl-s4s8 ай бұрын
Piet, jou sang bet also baie vir my beteken. Baie dankie.