Ho mak a mens die video hoof want x het dai Kine master app ge download maar ek weet ni hoe nie
@andremosala65406 жыл бұрын
Lol..ds n proses vn virtual programs,,kinemaster is maar nt die video editor..so jy kan dt nie mt kinemaster so note laat display nie..lol
@levietyamaha23186 жыл бұрын
Ooh ok...mah watter app is dit wat u gbruik om di keyboard videos te mak want xs bsag om a broer te leer vn my.. dshkm x ghoop dit u kan my ythelp
@andremosala65406 жыл бұрын
Ds bietjie moeilik om te verduidelik want ds self my private besigheid..so mens gee nie sommer jou geheim weg nie..lol..Ek verkoop self die keyboard leer dvd's..So ons kan gesels as jy dalk belang stel om te koop